DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 526

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

996. Dat die “groen plante” (of eetbare) die vuil of ‘onrein’ dinge van die genot aandui, is duidelik uit wat gesê is. Dit word die “groen plante” genoem omdat hulle slegs wêrelds en liggaamlik‐stoflik is, of ekstern. Want, soos alreeds gesê, die plesiere wat in die liggaam is, of uiterlike dinge van die mens het hulle oorsprong in die genot wat opeenvolgend meer dieper en dieper lê. Die genot wat waargeneem word in daardie uiterlike of liggaamlike dinge is relatief vuil, want dit is die natuur van alle genot om meer vuil te raak in verhouding soos wat dit vordering maak na die eksternes, en meer gelukkig in verhouding as dit vordering maak na die innerlikes. Vir hierdie rede, soos voorheen gesê, soos wat die eksternes in verhouding afgestroop, of weggerol word, word die genot meer aangenaam en gelukkig, en is duidelik genoeg uit `n mens se genot in plesiere wat vuil is terwyl hy in die liggaam lewe, in vergelyking met die genot na die lewe in die liggaam, wanneer hy kom in die wêreld van die geeste; inderdaad so vuil dat die goeie geeste wegdeins van die genot van die liggaam, en sal nie terugkeer na hulle al word die hele wêreld aan hulle gegee. [2] Die genot van hierdie geeste word op soortgelyke manier vuil wanneer hulle opgeneem word deur die Meester in die hemel van die engele geeste, dan gooi hulle hul innerlike genot af, en gaan binne in dié wat nog dieper of meer innerlik geleë is. En weereens word die genot van dieselfde engele geeste wat hulle gehad het, weer vuil wanneer hulle deur die Meester opgeneem word in die derde engele hemel, in watter hemel, die innerlike genot lewendig is, en daar is niks meer as wedersydese liefde, en die geluksaligheid wat só groot is, dat dit onuitspreeklik is. (dus, van die een hemel na die ander, word die bestaande genot eers afgeskud om weer dieper in te gaan na genot wat nog dieper geleë is, tot in die derde hemel by die suiwerder engele waar die toppunt van genot bereik word). (Sien ook bo wat gesê word van innerlike genot of geluksaligheid, n. 545). Uit hierdie dinge is dit duidelik wat aangedui word deur “net soos die groen plante gee Ek aan julle” (esculent herb). Net soos wat “kruipende diere (ding) beide plesiere van die liggaam en die sintuie aandui, waarvan die “groen (of eetbare) plante ook `n voorbeeld is, is die woord in die oorspronklike taal een wat beide aandui, nl. “groen” en “eetbare” Die eetbare verwys na die plesiere van die wil, of van hemelse emosies, en die “groen” dui dit wat vuil is aan, en is duidelik in die Woord soos in Jes: “Want die waters van Nimrim word `n woesteny, ja, die gras is verdor, die grasspruitjies het vergaan, daar is geen groenigheid nie.” (Jes 15: 6). “En hulle inwoners was magteloos, het verskrik en beskaamd gestaan; hulle was soos plante van die veld en groen grassies, soos gras van die dakke en `n koringland voordat dit are skiet.” (Jes. 37: 27), die “groen grassies” dui op dit wat baie vuil is. In Moses: “Want die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, is nie soos Egipteland waar julle uitgetrek het , wat jy met jou saad besaai het en met jou voet, soos `n groentetuin, natgelei het nie.” (Deutr. 11: 10), waar `n “groentetuin” ook aandui wat vuil is. In Dawid: “Want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog.” (Ps. 37: 2), waar “gras” en “groen grasspruitjies” ook aandui wat baie vuil is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205