DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 307

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

755. Dat “die seshonderdste jaar, die tweede maand, op die sewentiende dag” die tweede staat van die versoeking aandui, volg uit wat tot hiertoe gesê is; want vanaf die sesde vers tot die elfde vers, word die eerste staat van die versoeking behandel, wat versoekinge was ten opsigte van die dinge van die intelligensie, En noudat die tweede staat behandel word, naamlik, ten opsigte van die dinge van die van die wil, is dit die rede waarom hierdie ouderdom weer genoem word. Dit was reeds in vers ses gesê, “Noag was seshonderd jaar oud”, en hier dat die vloed gekom het in die “seshonderste jaar van lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag.” Niemand kon vermoed dat deur die jare van Noag se ouderdom, waarvan die jare, maande, en dae gespesifiseer is, `n staat van versoeking aandui ten opsigte van die dinge van die wil nie. Maar soos gesê, so was die gewoonte of manier van spraak en van die geskrewe woord onder die mees antieke mense; en veral waar dit vir hulle `n genot was om in staat te wees om tye en name te spesifiseer, en daarby `n relaas te konstrueer wat getrou is aan die werklike geskiedenis, en hierdeur hul wysheid bevestig. [2] Dit was nou hierbo aangetoon by vers ses, dat “seshonderd jaar” niks anders beteken as die eerste staat van die versoeking nie, en so‐ook die “seshonderd jaar” hier; maar ten einde dat die tweede staat van versoeking geïdentifiseer word, word “maande” en “dae” hier by gevoeg; en inderdaad twee maande of “in die tweede maand” wat stryd [ ‐ ?? ] ] op sigself aandui, soos dit duidelik is uit die betekenis van die nommer, “twee”, in die tweede vers van hierdie hoofstuk, waar dit getoon is dat dit op dieselfde dui as “ses”, naamlik arbeid en stryd, en ook verstrooiing. Maar die nommer “sewentien” dui beide op die begin van die versoeking en die einde van die versoeking, omdat dit saamgestel is uit die nommers sewe en tien. Wanneer hierdie nommer die begin van die versoeking aandui, betrek dit die dae tot op sewe, of `n week of sewe dae, en dat dit dui op die begin van die versoeking, is hierbo aangetoon, by die vierde vers van hierdie hoofstuk. Maar wanneer dit die einde van die versoeking aandui (soos by vers vier van hoofstuk 8), dan is sewe `n heilige nommer; waarby “tien” (wat oorblyfsels aandui) saamgevoeg is, want sonder oorblyfsels kan die mens nie hernu of wedergebore word nie. [3] Dat die nommer “sewentien” die begin van die versoeking aandui, is duidelik uit Jerermia toe die profeet beveel is om `n stuk grond te koop van Hanamel, sy oom se seun, wat in Antiogië was; en hy het vir hom die geld afgeweeg, sewentien sikels silwer (Jer 32: 9). Dat hierdie syfer of nommer ook die Babiloniese gevangeneskap aandui, wat die versoeking van die getroues verteenwoordig en die verwoesting van die ongelowiges of ontroues, en so die begin van die versoeking en terselfdertyd die einde van die versoeking, of die bevryding, is duidelik uit wat volg in dieselfde hoofstuk – die gevangeneming in die ses‐en‐dertigste hoofstuk, en die vrylating in die seween‐ dertigste hoofstuk, en volgende verse. Geen so `n nommer sou verskyn het in die profesie as dit nie was, soos alle ander woorde, dat dit `n verskuilde betekenis betrek nie. [4] Dat “sewentien” die begin van die versoeking aandui, is ook duidelik uit die ouderdom van Josef, wat `n “seun van sewentien” was toe hy na sy broers gestuur was en verkoop is aan Egipte (Gen. 37: 2). Die verkoop van Josef aan Egipte het `n soortgelyke betekenis, soos blyk uit die verklaring van daardie hoofstuk. Daar is die gebeure verteenwoordigend van die werklikheid soos beskrywe; maar hier is die betrokke gebeurtenisse saamgestel uit wat nie in die letterlike sin van die woord plaasgevind het nie. En tog bevat die werklike gebeure die arcana van die hemel. Inderwaarheid is elke woord waar, presies soos die wat die geskiedenis uitmaak. Dit kan nie anders as om vreemd voor te kom dat dit so is nie, omdat, waar enige historiese feit of verklaring aangebied word, word die denke aan die letterlike gekoppel en kan homself nie daarvan losmaak nie, en dink dan dat niks anders bedoel of aangebied word nie. [5] Maar dat daar `n dieper dimensie van die Woord is (en nie die letterlike, wat sonder die innerlike sin dood is), moet duidelik aan elke intelligente mens wees. Hoe kan enige historiese verklaring in die Woord, sonder die dieper betekenis, ondeskei word van die geskiedenis soos vertel deur enige goddelose skrywer? En tot watter nut sou dit wees om die ouderdom van Noag te weet, en die maand en die dag wanneer die vloed plaasgevind het, as dit nie die hemelse arcanum betrek nie? En wie kan nie sien dat die gesegde “Al die Fonteine van die Afgrond is oopgebreek en al die sluise van die hemele is oopgemaak” `n profetiese uitspraak is nie? Om nie eens die ander moontlike oorwegings te noem nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205