DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 214

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

661. Van onder die Hemele te verdelg alle vlees waar `n gees van lewe in is. Dit dui daarop dat die nageslag van die mees Antieke Kerk hulself sal vernietig, en is duidelik uit dit wat hierbo gesê is, en wat bespreek is aangaande hulle wat deur oorerwing van hulle ouers so `n genius ontvang het, en by wie daardie verskriklike sienings [ ‐ lewenswyse / norme / waardes ?? ] ] vermenigvuldig het, veral omrede hulle die doktrinale dinge van die geloof wat hulle besit het, verwaarloos het in hulle hebsug en begerigheid. Dit is egter anders met hulle wat geen doktrinale dinge van die geloof [= ‘circe’ ] ] het nie, maar wat in totale onkunde leef, hulle kan nie so handel nie, en kan daarom nie die heilige dinge besoedel en ontheilig nie, en sodoende die weg vir die oorblyfsels toemaak nie; en gevolglik kan hulle nie die engele van die Meester wegdrywe nie. [ ‐ !!!* / = Voortrekkers / Eerste A‐BO / ‐ hoekom het d. wild vreemde wyse manne uit d. ooste geweet Wié is (fisieke) IsRaEl se Koning /Messias, maar die Volk /‘kerk’ self het dit nie geweet nie ~ !*?* ] ] [ 2] Oorblyfsels, is soos gesê, al die dinge van die onskuld, van die naasteliefde, die genade, en alle dinge van die waarheid van die geloof, wat van sy kinderjare in sy besit is van die Meester, en dit wat hy geleer het [ = 2Tim 4:14, 15 *** ] ] . Elk en iedere ding word asof in `n skatkis weggelê; [ ‐ koninkryk – soos ‘n handelaar wat ‘ou en nuwe dinge uit sy skatkis te vore bing’ ‐ *** ] ] en as `n mens dit nie het nie, is daar niks van die onskuld, en van genade, en daarom niks van die goeie en die waarheid in sy gedagtes [ ‐ denke / waarneming ?? ] ] en handelinge nie, sodat hy slegter as die barbaarse wilde diere is. En dit sal dieselfde wees as hy die oorblyfsels van sulke dinge gehad het, en dan die weg toemaak deur besoedelde hebsug en verderflike sienings [ ‐ lewenswyse / norme ?? ] ] van die valshede, sodat die goeie en waarheid nie kan funksioneer nie. So was die mense voor die vloed (antediluviane), wat hulself vernietig het, en waarna, “om van onder die Hemele te verdelg alle vlees waar `n gees van lewe in is”, verwys. “Vlees,” soos reeds gewys, dui op mense in die algemeen, en die sinlike in die besonder. Die “gees van lewe” dui op alle lewe in die algemeen, maar hier veral van die nageslag van die mees Antieke Kerk wat wedergebore was. Alhoewel daar geen lewe van die geloof in hulle nageslagte oorgebly het nie, het hulle tog van hul ouers iets ontvang wat die saad daarvan is, wat hulle verstik het, dit word hier genoem “gees van lewe” of, soos in Gen 7:22, “alles wat die gees van lewe in sy neusgate gehad het”. “Vlees onder die hemele” dui op dit wat totaal liggaamlikstoflik is; die “hemele” is die dinge van die intelligensie wat van die waarheid en dinge van die wil, en van die goeie is, en weens die skeiding daarvan kon die liggaamlik‐stoflike mens nie meer lewe nie. Die mens se behoud is hul verbintenis met die hemel [ ‐ ??? * / !* ‐ ] ] , en deur die hemel met die Meester.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205