DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 470

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

940. In hierdie hel is vir die grootste deel Jode wat ongure hebsugtiges was, wie se teenwoordigheid deur die ander geeste ook waargeneem word as die stank van muise. Ten opsigte van die Jode kan iets ook gesê word oor hulle stede en die rowers in die woestyn, om aan te toon hoe misrabel hulle staat na die dood is, spesiaal hulle wat sulke veragtelike en ongure hebsugtiges was, en wat ander verag het in vergelyking met hulleself en gevolglik van hulle ingebore arrogansie deur te dink dat hulleself die enigste uitverkore volk op aarde is. En gevolglik, deur die fantasie by hulle te bevestig in hulleself, dat gedurende die lewe in die liggaam, dat hulle na Jerusalem sal gaan, en na die Heilige Land, om dit in besit te neem (en nie verstaan dat deur die Nuwe Jerusalem bedoel word die Meester se koninkryk in die hemel en op die aarde), verskyn daar aan hulle, wanneer hulle in die ander wêreld aankom, `n stad aan die linkerkant van Gehenna, `n bietjie na vore, waarheen hulle in menigtes saamdrom. Alhoewel, hierdie stad, wat vuil en smerig voorkom, word die smerige Jerusalem genoem; en hulle hardloop in die strate rond, enkeldiep in stof en modder, en stort klagtes en klaagliedere uit. Hulle sien hierdie stede – ek het inderdaad hulle somtyds self gesien – en die strate daarvan, met al hul besoedeling en al. Daar het eenkeer `n sekere gees met `n donkerige kleur aan my verskyn wat kom uit die vuil en besmete Jerusalem, en die hek blyk asof dit oop is, hy was rondom omring met wandelende sterre, veral aan sy linkerkant; wandelende sterre rondom `n gees dui in die geestelike wêreld op falshede, maar dit is anders as die sterre nie wandel nie. Hy kom nader, en heg homself aan die boonste gedeelte van my linkeroor, wat blyk asof hy dit aanraak met sy mond, ten einde met my te spreek, maar hy spreek nie in `n klankvolle toon soos die stem van ander nie, maar binne in homself, nietemin, op so `n manier dat ek kon hoor en verstaan. Hy sê dat hy `n Joodse Rabbi was, en voeg by dat hy in hierdie stowwerige, vuil en modderige stad al vir `n lang tyd was, en dat die strate daarvan niks anders as modder en stof is nie. Hy sê ook dat daar niks anders in was om te eet as stof nie, en op my vraag waarom hy as `n gees `n begeerte het om te eet, antwoord hy my dat hy wel eet, en wanneer hy begeer om te eet, word niks aan hom geoffer as modder nie, wat hom uitermatig grief. Hy vra wat hy moet doen, en het vergeefs probeer om Abraham te ontmoed, en Isak, en Jakob. Ek vertel toe aan hom sekere aspekte ten opsigte van homself, en vertel hom dat dit tevergeefs is om na hulle te soek, en selfs as hulle gevind word, kan hulle onmoontlik nie aan hom hulp verskaf nie. Nadat ek met hom dinge van dieper betekenis bespreek het, sê ek dat niemand behoort na ander te soek, behalwe die Meester alleen nie, wat die Messiah is wat hulle op aarde verag het; en dat Hy die universele hemel en die universele aarde regeer, en dat die hulp alleenlik van hom af kom. En dan vra hy angstig en aanhoudend waar die Meester is. En ek antwoord dat Hy oraloor is, en oral gevind kan word, en Hy hoor en ken elke mens. Maar op daardie oomblik trek ander Joodse geeste hom daarvandaan af weg.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205