|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 138
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
585. Dat deur die boosheid van die mens wat vermenigvuldig op die aarde word aangetoon dat dit die
begin is dat daar nie meer `n wil is tot die goeie nie, en is duidelik van wat hierbo gesê is, naamlik, dat
daar nie meer langer `n wil was nie, maar slegs hebsug en begerigheid, en van die betekenis van “die
mens op die aarde.” In die letterlike sin van die woord is die “aarde” die plek waar die mens is. In die
interne sin is dit waar die liefde is, en omdat liefde in die wil is, of die hebsug en begerigheid, word die
“aarde” geneem om die wil op sigself van die mens te beteken. Want die mens is mens uit die wil, en nie
soveel uit om te weet of die intelligensie nie, omdat dit uitvloei uit die mens se wil; en wat ookal nie
uitvloei uit sy wil nie, is hy nie gewillig om te weet of te verstaan nie; nee, selfs wanneer hy praat of iets
doen, wil hy nie, maar tog is daar iets vaagweg van die wil uit die spraak of aksie wat hom regeer. Dat
die “land Kanaän” of die “heilige land” die liefde aandui, en gevolglik die wil van die hemelse mens, kan
bevestig word uit baie gedeeltes uit die Woord; soos dat die lande van die verskillende nasies hulle
liefdes voorstel, wat in die algemeen die liefde vir die self is en die liefde vir die wêreld; maar omdat
hierdie onderwerp so dikwels voorkom, sal ons nie hierop vertoef nie. Daarom kom dit voor dat deur
“die boosheid van die mens op aarde” word aangedui sy natuurlike boosheid, wat van die wil is, en
waarvan gesê word om te “vermenigvuldig” omdat dit nie so ontaard het in alles nie, maar dat hulle die
beste toewens aan ander, maar ter wille van hulleself; maar dat die perversie voltooi is, word aangedui
deur die “versinsels wat hy in sy hart bedink.”
Al die versinsels wat hy in sy hart bedink, was altyddeur net besoedel, dui daarop dat daar geen
waarneming was van die waarheid en die goeie nie, vir die rede, soos voorheen gesê en getoon is, dat
hulle die doktrinale dinge van geloof in hul besmette hebsug en begerigheid onderdompel het, en
wanneer dit gebeur, verdwyn alle waarneming en gewaarwording, en in die plek daarvan volg `n
verskriklike oorreding en oortuiging, dit is, die mees diep gewortelde en dodelike fantasie en versinsels,
wat die oorsaak was van hulle uitwissing en verstikking. Hierdie dodelike oorreding word hier aangedui
deur die “versinsels wat hy in sy hart bedink;” maar deur die “versinsels van die hart” sonder die woord
“denke of gedagtes,” dui dit op die boosheid van die liefde vir die self, of hebsug en begerigheid, soos in
die volgende hoofstuk, waar JaHWeH sê, nadat Noag `n brandoffer aangebied het: “...en JaHWeH het in
Sy hart gesê: Ek sal die Adamah [adamiet se Aarde] verder nie meer vervloek ter wille van die adamiet
nie, want die versinsels van die adamiet se hart is besoedel van sy jeug af. (Gen 8: 21). `n Versinsel is wat
`n mens vir homself bedink, en waarmee hy homself oorreed en omhaal; soos in Habakkuk: “Wat baat `n
gesneede beeld dat sy maker dit reggekap het, `n gegote beeld, wat `n skinker van `n leuenagtige
gestalte is, dat die maaker op sy eie maaksel vertrou, deur stomme drek te maak? (Hab. 2: 18). `n
“Gegote beeld” dui op valse versinsels en het sy oorsprong in waargeneemde beginsels wat uitgebroei
word deur jouself; die “maker” is dus een wat self‐oortuigbaar is, waarvan die “verbeelding” of
“bedinksel” `n eienskap is. In Jesaja: “Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel vir
sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer sê: Hy het geen verstand nie.”
(Jes. 29: 16). Die “ding wat hier gevorm word” dui op die gedagtes wat in die mens se Eie gevorm word,
en die oorreding van wat vals is word daarvanaf ontvang of ontleen. `n “Ding wat gevorm” word of “`n
gegote beeld” in die algemeen, is wat `n mens uitdink deur die gedagtes of oorreding, soos in Dawid:
“Want Hy, Hy weet watter maaksel [figmentum] ons is, gedagtig dat ons stof is. (Psalm 103: 14). In
Moses: “...want Ek ken hul gedagtes wat hulle vandag koester voordat Ek hulle inbring na die Aarde wat
Ek hulle met `n eed beloof het...” (Deut. 31: 21).
|
|
|
|
|