DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 258

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

705. Die Innerlike Sin. Die onderwerp wat hier behandel word is die “vloed” van versoekinge waardeur die mens van die kerk wat “Noag” genoem word, moet gaan voordat hy wedergebore word, maar ook die verwoesting van hulle wat nie wedergebore kán word nie. Beide die versoekinge en die verwoesting word in die Woord vergelyk met “vloede” of “oorstromings” van waters, en word ook so genoem. Versoekinge word aangedui in Jesaja: “Vir `n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader. In `n uitstorting van Toorn het Ek vir `n oomblik My Aangesig vir jou verberg, maar met Ewige Medelye ontferm Ek My oor jou, sê JaHWeH, jou Losser. Soos in die dae van Noag is dit vir My: soos Ek gesweer het dat die waters van Noag nie meer oor die aarde sou gaan nie, so het Ek gesweer dat Ek nie op jou toornig sal wees of jou sal dreig nie. Jy, ellendige, deur storm gejaagde, ongetrooste!” (Jes. 54: 7‐9, 11). Dit word gesê van die kerk wat wedergebore moet word, en betreffende sy versoekinge, wat genoem word die “waters van Noag.” [2] Die Meester Self noem die versoekinge `n “oorstroming” in Lukas: “Elkeen wat na My toe kom en na My Woorde luister en dit doen – Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is soos `n man wat `n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan het; en toe die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis losbreek, kon hy hom nie beweeg nie, omdat sy fondament op die Rots was. (Lukas 6: 47‐48). Dat versoekinge hier bedoel word deur die “vloedwater” moet duidelik wees vir enigiemand. Verwoesting word ook in Jesaja aangedui: “Kyk, daarom sal My Meester oor hulle laat opkom, sterk en magtige waters van die Eufraat – die koning van Assur en al sy glansrykheid – en hy sal oor al sy beddings styg, en gaan oor al sy walle; en hy sal in JeHûWdah indring, instroom en oorloop; tot die nek toe sal hy kom; en die uitbreidinge van sy vlerke sal U Aarde in sy breedte vul, o ImmánuEL.” (Jes. 8: 7‐8). Die “koning van Assur” staan hier vir fantasieë, die beginsels van valshede, en die daaruit afgeleide redenerings, wat die mens verwoes, en wat ook die mense voor die vloed vernietig het. [3] In Jeremia: “So sê JaHWeH: Kyk, die waters rys op uit die Noorde en hulle sal `n oorlopende stroom word; ja, hulle oorstroom die Aarde en sy volheid, die stad en die wat in haar woon; en die adamiete sal skreeu, en al die inwoners van die Aarde sal huil.: (Jer. 2‐3). Dit word gesê van die Filisteine, wat daardie verteenwoordig wat die vals beginsels opgeneem het, en redeneer daaruit wat betref die geestelike dinge, waar daardie redeneringvoering hulle oorspoel het soos wat dit gedoen het met die mens van voor die vloed. Die rede hoekom beide die versoekinge en die verwoesting in die Woord vergelyk word met “vloede” en “oorstromings” en dat hulle ook so genoem word, is dat hulle op dieselfde manier in dieselfde toestand verkeer; want dit is bose geeste wat invloei daar waar valse oortuigings en valse beginsels is waarin hulle verkeer, en wek sulke dinge op in die mens. Met die mens wat nou wedergebore moet word, is dit niks anders as versoekinge nie, maar vir die mens wat nie wedergebore kán word nie, beteken dit verwoesting.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205