DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 36

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

483. Deur die name wat volg: “Set”, “Enos”, “Kenan”, “Mahalalel”, “Jared”, “Henog”, “Metúsalag”, “Lameg”, “Noag” word baie kerke aangetoon, waarvan die eerste of vernaamste genoem was “Mens.” Die hoof karakteristiek en eienskap van hierdie kerke was waarneming, daarom sal die verskille in daardie kerke hoofsaaklik wees die verskil in waarneming. Ek kan hier noem dat in die universele hemel niks anders as `n waarneming van die goeie en die waarheid heers nie, wat onbeskryflik is, met ontelbare verskeidenheid, sodat daar nie twee gemeenskappe dieselfde waarneming kan geniet nie. Die waarnemings wat daar bestaan word onderskei in genera (geslag, soort) en spesies, en die genera is ontelbaar, en die spesies van elke genus is net so ontelbaar; maar wat dit betref, deur die Meester se Goddelike genade meer hieroor hierna. Siende dat daar ontelbare genera, en ontelbare spesies in elke genus is, en nog ‘n groter verskeidenheid in die spesies, is dit duidelik hoe bitter min dit is, dat dit ongeveer niks is wat die wêreld op hierdie dag weet wat waarneming is nie, en as hulle vertel word, glo hulle nie dat daar so iets kan bestaan nie; en so met ander dinge ook. Die mees Antieke Kerk verteenwoordig die hemelse koninkryk van die Meester selfs die generiese of algemene en spesifieke verskille van waarneming. Maar waar die aard van waarneming, selfs in sy mees algemene aspek, tot nou nog onbekend is, sal enige weergawe van die genera en spesies van die waarneming van hierdie kerke noodwendig duister en vreemd voorkom. Hulle was op daardie tyd ‘n verskeidenheid in huise, families, en nasies, en het huwelike slegs binne hul huise en families gesluit ten einde dat die genera en spesies van waarneming bewaar kon word, en word voortgedra van die ouers deur voortplanting van die ingebore karakter; daarom bly hulle, wat van die mees Antieke Kerk is, in die hemel almal bymekaar. [ ‐ Let i.d.v. op dat die Skrif verklaar dat die aartsvaders (e.a.) ‐versamel is by ‘húl volksgenote’ – soos in Gen 25:8 met Abraham en Num. 27:13 met Moses – dan is daar mos volke‐“apartheid in die hiernamaals”, so hoekom dan nie ook in hierdie bedeling nie~!* Inmiddels word in elkgeval nooit nêrens vermeld dat enige ander nasie(s), ras(se) /‐wesens óók “versamel” sal word nie! (‐ behalwe vir ‘Armageddon’ – Op. 19:19~!*) ] ]

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205