DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 327

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

776. Dat “al die voëls volgens hulle spesies (soorte)” alle geestelike waarhede aandui, en “van allerhande vere” die natuurlike waarheid, en “al die ander wat vlerke het” die sensuele waarheid” aandui, is duidelik uit wat vroeër gesê is betreffende “voëls” (soos in n. 40). Die mees antieke mense vergelyk die mens se gedagtes met voëls, want die dinge van die wil en gedagtes [ ‐ en rede ?? ] ] word vergelyk met voëls. Soos wat daar melding gemaak word van “voëls”, “vlieënde ding” en “geveerde ding”, in dié volgorde, so is die dinge van die intellektuele, rasionele [ ‐ denke ?? ] ] en sensueel in die mens. Hierdie siening sal deur bepaalde aanhalings uit die Woord bekragtig word, waaruit dit duidelik sal word dat “wilde diere” wel die dinge aandui soos hierbo vermeld. [2] Sodoende: “U laat hom heers oor die werke van U hande; U het alles onder sy voete gestel; skape en beeste, dié almal, en ook die diere van die veld, die voëls van die hemel en die visse van die see, wat trek deur die paaie van die see” (Ps. 8:6‐8). Dieselfde word egter ook van die Meester gesê wat heerskappy oor die mens het, en oor die dinge wat behoort by die mens. Andersins, wie sou heerskappy oor die “diere” en die “voëls” gehad het? Sodoende dan: “Berge en alle heuwels, vrugtebome en sederbome, wilde diere en al die vee, kruipende diere en al die gevleuelde voëls; laat hulle die Naam van JaHWeH loof” (Ps. 148:10, 13). Die “vrugtebome” dui op die hemelse mens, die “seder” die geestelike mens. Die “wilde dier”, die “dier” en die “kruipende dier” [ ‐ is hulle goeie, soos in die geskiedenis voor ons ‐ ?? ] ] ; die “gevleuelde voël” is hulle waarhede; en hierdeur kan hulle die Naam van JaHWeH prys. Daar is nie `n manier dat `n letterlike “wilde dier” “vee” of enige voël JaHWeH kan loof nie. In sekulêre geskrifte kan sulke dinge gesê word deur `n hiperbool of oordrywing, maar in die Woord van die Meester is daar nie hiperbole nie, maar dinge wat betekenisvol en relevant [ ‐ veelseggend / toepaslik ?? ] ] is. [3] Sodoende ook: “Sodat van My Aangesig af weg sal bewe die visse van die see en die voëls van die hemel en die wilde diere van die veld en al die gediertes wat op die grond kruip, en al die mense wat op die aarde is; en die berge sal omgegooi word en die kranse inmekaar stort en al die mure op die aarde val” (Eseg. 38:20). Dat die betrokke dinge deur “wilde diere en “voëls” aangedui word soos hier, is baie duidelik, want hoe sal dit wees ten opsigte van die glorie [ ‐ ?? ] ] van JaHWeH as al die visse, voëls, en wilde diere sou wegbewe? Kan enigiemand aanneem dat sulke uitsprake heilig kan wees terwyl dit nie die heilige [ ‐ lofwaardige ?? ] ] dinge betrek nie? Sodoende ook: “En ek het gekyk, en daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg” (Jer 4:25), dui op al die goeie en die waarheid; die “mens” dui hier ook op die goeie van die liefde. En weer: “…want hulle is verwoes, sodat niemand daar deurtrek nie, en `n mens hoor geen geluid van vee nie; die voëls van die hemel sowel as die diere – hulle het gevlug en weggetrek” (Jer. 9:10), wat daarop dui dat alle waarheid en die goeie vernietig is. [4] So ook: “Hoe lank sal die land treur en die plante van die veld verdor? Vanweë die boosheid van die wat daarin woon, vergaan diere en voëls; omdat hulle sê: Hy sal ons einde nie sien nie!” (Jer. 12:4). Hier dui die “diere” op die goeie en die “voels” die waarhede, wat ook vernietig is. En weer: “Ek sal wegraap mense en diere. Ek sal wegraap mense en voëls van die hemel en die visse van die see en die struikelblokke saam met die goddelose, ja, Ek sal mense uitroei van die aardbodem af weg, spreek JaHWeH” (Sef. 1:3). << < EsegiëL 44 : “/6: Laat dit genoeg wees met al julle gruwels, o huis van Israel. /7: Omdat julle uitlanders ingebring het [Tutu‐ïete /Boesak‐iete / ‘McCauley’s’…~!*] … om in my heiligdom te wees… en hulle [= Israel] my [vrede‐]verbond verbreek het [= Num 25:6‐13] by al julle gruwels. /10: Maar die Leviete [= ‘leraars /HOER‐kerk’] wat ver van My afgewyk het by die afdwaling van Israel [= Deut 13:5; 17:14+], wat van My af weggedwaal het agter hulle drekgode aan, hulle moet hul ongeregtigheid dra [= verBAStering]; /11: hulle moet dienaars wees in my heiligdom, as wagte by die poorte van die huis [= v. Israel /Wit Weste] … /12: Omdat hulle hul gedien het voor hulle drekgode en vir die huis van Israel ‘n struikelblok tot ONGEREGTIGHEID [= verBAS‐tering] was, daarom het Ek my hand teen hulle [= “menigte leraars / kerk” /‐kiste /‐system!*] opgehef …” (= d.selfde uitdrukking as met d. Bileams‐leer = Num 31:16 ; = ook NB = Sef 1:3 ; Mt 13:41; 2Pt 2:15; Op 2:14 ~!* ‐ens) << < Hier dui die “mense en diere” op die dinge wat van die liefde en die goeie daaruit is; die “voëls van die hemel en die visse van die see” die dinge wat van die intelligensie [ ‐ denke ?? ] ] of dus die waarheid is. Dit word genoem “struikelblokke” omdat die goeie en waarhede [ ‐ struikelblokke vir die bose is ‐ ??? / die {a} stuikelblokke sáám met die {b} goddelose ~ !* ‐ ‘a’ = ‘b’ ] , maar nie die “wilde diere en voëls”, waarmee “mense” bedoel word. Sodoende ook: “Die bome van JaHWeH word versadig, die seders van die Libanon wat Hy geplant het, waar die voëls hulle neste maak, die ooievaar wie se huis die sipresse is” (Ps. 104:16‐17). Die “bome van JaHWeH” en sy “seders van die Libanon” dui op die geestelike mens; die “voëls” sy verstandelike of natuurlike waarhede, wat soos “neste” is [ ‐ ?? ] ] . [5] Dit was ook `n algemene gebruiksvorm om te sê “voëls sal hulle neste daarin maak” en dui op waarhede, soos: “Op die hoë berg van Israel sal Ek dit plant, en dit sal sy takke voortbring en vrugte dra en `n heerlike seder word, sodat al die voëls van allerhande vere daaronder kan woon” (Eseg 17:23) ‐ wat dui op die kerk van die ‘Heidene,’ [ ‐ Israel‐‘heidene’ ?? ] ] wat geestelik was. Dit is die “heerlike seder;” die “voëls van allerhande vere” dui op waarhede van allerhande soorte. Weereens: “Al die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke en al die wilde diere van die veld het onder sy takkies aangeteel, en allerhande groot volke het onder sy skaduwee gaan sit” (Eseg. 31:6). Hierdie word gesê van Assur, wat die geestelike kerk is en word `n “seder” genoem; die “voëls van die hemel” dui op sy waarhede; en die “wilde diere” op die goeie. So in Daniël: “Sy blare was mooi en sy vrugte baie, en aan hom was vir alles voedsel; onder hom het die diere van die veld skaduwee gesoek, en in sy takke het die voëls van die hemel gewoon” (Dan. 4:12 & 21). Hier dui die “diere” op die goeie, die “voëls van die hemel” die waarhede, wat vir almal duidelik moet wees, want waarom sal die diere en die voëls dan daar woon? En dit is dieselfde met dit wat die Meester sê: “Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? Dit is soos `n mosterdsaad wat `n man geneem en in sy tuin gesaai het; en dit het gegroei en `n groot boom geword, en die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke” (Lukas 13:18‐19; Matt. 13:31; Mark 4:31, 32).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205