|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 83
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
530. Deur die name in hierdie hoofstuk, soos ons gesê het, word kerke aangedui, of wat van dieselfde
doktrines is, want die kerk bestaan en ontleen sy naam aan die doktrine. Dus deur “Noag” word die
Antieke kerk aangedui, of die doktrine wat oorgebly het van die mees Antieke Kerk. Hoe die saak staan
met die kerke of doktrines, is reeds verduidelik, naamlik, dat hulle verminder en agteruit gaan, totdat
daar nie meer enigiets van die goeie en die waarhede van die geloof oorbly nie, en dan is die kerk
verwoes. Maar tog sal daar altyd oorblyfsels oorbly, of iets waarmee die goeie en die waarheid van die
geloof oorbly, alhoewel dit baie min is, want as die goeie en die waarheid van die geloof nie bewaar was
in hierdie bietjie nie, sou daar geen verbinding met die hemel moontlik wees nie. Ten opsigte van die
oorblyfsel in die individuele mens: hoe minder dit is hoe minder kan die dinge van die verstand en
kennis wat hy besit verlig word, want die lig van die goeie en die waarheid vloei in vanaf die oorblyfsels,
of deur die oorblyfsels, vanaf die Meester. As daar geen oorblyfsel in die mens is nie, is hy nie meer
mens nie, maar walgliker as `n wilde dier; en hoe minder oorblyfsel daar in hom is, soveel minder is hy `n
mens, en hoe meer oorblyfsel in hom is, soveel meer is hy `n mens. Oorblyfsels is soos `n hemelse ster,
wat, hoe kleiner dit is, hoe minder lig gee dit, en hoe groter dit is, hoe meer lig gee dit. Die paar dinge
wat oorgebly het van die mees Antieke Kerk was tussen hulle wat die kerk uitgemaak het wat “Noag”
genoem word, maar hierdie was nie oorblyfsels van gewaarwording nie, maar van volmaking of
perfeksie, en ook van die doktrine afgelei van die dinge van gewaarwording in die mees antieke kerke;
en daarom is daar `n nuwe kerk opgerig deur die Meester, wat van `n totaal ander geaardheid was van
die mees antieke kerke, en word dan nou genoem die Antieke Kerk. Antiek weens die feit dat dit
bestaan het tot met die vloed, en gedurende die eerste periode na die vloed. Van hierdie kerk, sal deur
die Goddelike genade van die Meester hierna meer gesê word.
|
|
|
|
|