|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 319
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
768. Dat “Noag” die kerk aandui, en “Sem, Gam, en Jafet” die kerke wat daaruit voortgekom het, is
duidelik uit die feit dat hulle nie net sy “seuns” genoem word nie, maar dat hulle op hulle name genoem
word. Wanneer hulle so genoem [ ‐ geïdentifiseer ?? ] ] word, dui dit op die mens van die kerk, asook
alles wat aan die kerk behoort. Dit is `n algemene term wat vir die mees Antieke Kerk en die kerke wat
daaruit voortgekom het gebruik is. [2] So is die aard en manier van spreek [ ‐ spraak / taalgebruik ?? ] ]
in die Woord. Sodoende, waar “Juda” genoem word in die Profete, word die hemelse kerk in die meeste
gevalle bedoel; en waar “Israel” genoem word, word die geestelike kerk meestal bedoel, en waar
“Jakob” genoem word, word die eksterne [ ‐ fisieke ?? ] ] kerk bedoel, want elkeen van daardie kerke is
`n interne [ ‐ innerlike / geestelike ?? ] ] en `n eksterne [ ‐ fisieke vorm / ewebeeld ?? ] ] van die kerk.
Die interne [ ‐ ?? ] ] is waar die ware kerk is, en die eksterne [ ‐ ?? ] ] is wat daaruit voortkom, en hierdie
laaste is “Jakob”. >> Jes. 59:20 : “Maar vir SION kom Hy as Verlosser en vir die wat in Jakob [= 12
Stmm /= Israel] hulle bekeer” ( ‐ ‘in Jakob’ = onbekeer, rebels / ‘in Israel’ = wedergebore ) << < [3] Maar
dieselfde beginsel geld nie waar die mens nie by die naam genoem word nie. Die rede is omdat wanneer
benaming voorkom, dit dui op die verteenwoordiging van die koninkryk van die Meester. Die Meester is
die enigste “Mens” [ ‐ Awdawm ?? ] ] en is die alles van Sy koninkryk; en omdat die kerk Sy koninkryk [ ‐
en liggaam ?? ] ] op aarde is, is die meester alleen die alles van daardie kerk. >>> Nes ‘n man en vrou
“mekaar aankleef” om ‘n “nuwe mensheid / awdawm” te vorm, so sou Elohim – in Messiach – homself
ook aan Sy fisieke awdawmiese “Vrou /Volk /Liggaam” – NÉT FISIEKE IsRaEl VASKLEEF …~!* ‐ naamlik :
“Aangesien die [IsRaEl‐]kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde wyse [=
Awdawmies] deelagtig geword …” ‐ Heb. 2:11‐17. <<< << Die “alles van die kerk” is die Liefde en die
Naasteliefde; en daarom `n mens (wat dieselfde is, wat by die naam genoem word), en dui op liefde of
naasteliefde ‐ dit is die “alles” van die kerk; en die melding van sy “vrou” dui op die kerk wat daaruit
voortkom. So is dit hier ook. Maar die soort kerke wat aangedui word deur “Sem, Gam en Jafet” sal deur
die genade van die Meester hierna bespreek word.
|
|
|
|
|