|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 508
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
978. Wat die innerlike mens is, en wat die eksterne, is op hierdie dag slegs bekend aan `n paar mense,
indien enige. Dit word oor die algemeen aanvaar dat hulle een en dieselfde is, en dit hoofsaaklik dat die
mens glo dat hy goed doen uit sy eie, want dit is die natuur van die mens se Eie om dit te glo, waar die
innerlike mens so verskillend van die eksterne mens is, soos die hemel verskil van die aarde. Beide die
geleerde en die ongeleerde, wanneer hulle terugdink oor hierdie onderwerp, het geen ander
voorstelling aangaande die innerlike mens as dat dit `n gedagte is, omdat dit binne‐in is, en van die
eksterne mens dat dit die liggaam is, met sy lewe van die sinlike en sy plesiere, omdat dit buite is. Die
denke, of gedagtes, wat toegeskryf word aan die innerlike mens, behoort nie aan die innerlike mens nie;
want in die innerlike mens is daar niks behalwe die goeie en die waarhede wat die Meester s’n is, en in
die innerlike mens is daar die gewete wat deur die Meester daar ingeplant is; en tog het die booste, en
die slegste van mense ook `n denke, en so het hulle wat ontbloot is van `n gewete, wat daarop wys dat
die mens se gedagtes nie aan die innerlike behoort nie, maar aan die eksterne mens. Dat die liggaam,
met sy lewe van die sinlike en plesiere, nie die uiterlike mens is nie, is duidelik uit die feit dat die geeste
ook gelykwaardig `n eksterne mens besit, alhoewel hulle nie so `n liggaam het soos wat hulle in hierdie
wêreld gehad het nie. Maar wat die innerlike mens is, en wat die eksterne, kan niemand weet tensy hy
weet dat daar in elke mens `n hemelse en geestelike mens is wat korrespondeer met die engele hemel,
`n rasionele wat korrespondeer met die hemel van engele geeste, en `n innerlike sensuele wat
korrespondeer met die hemel van die geeste. Want daar is drie hemele, en net soveel in die mens, wat
totaal verskillend is van mekaar; en daarom is dit dat na die dood, die mens wat `n gewete het, eerstens
in die hemel van die goeie geeste kom, (1ste hemel) daarna word hy deur die Meester verhoog na die
hemel van die engele‐geeste, (2de hemel) en ten laaste in die engele hemel, (3de hemel) wat
onmoontlik nie kan gebeur tensy daar in hom al drie die hemele is, en met die staat waarmee hy die
kapasiteit het om te korrespondeer. Hieruit het ek geleer waaruit bestaan die interne, en wat die
eksterne mens is. Die interne mens word gevorm uit dit wat hemels en geestelik is, die innerlike, of
intermediêre mens, uit dit wat rasioneel is; en die eksterne mens uit dit wat sensueel is, maar wat nie
aan die liggaam behoort nie, maar afgelei van liggaamlike dinge, en dit is die geval, nie net slegs met die
mens nie, maar met geeste ook. Om te spreek soos die geleerdes, is hierdie drie, die interne, die
innerlike, en die eksterne mens, soos einddoel, oorsaak en gevolg; en dit is welbekend dat daar nie `n
gevolg kan wees as daar nie `n oorsaak is nie, en geen oorsaak sonder `n einddoel nie. Die oorsaak,
gevolg en einddoel, is so verskillend van mekaar, soos dit wat ekstern, intern en innerlik, van mekaar
verskil. Streng gesproke, is die sensuele mens – of hy wie se gedagtes gegrond is op sensuele dinge – die
eksterne mens, en die geestelike en hemelse mens is die interne mens, en die rasionele (innerlike) mens
is die intermediêre mens tussen die twee, en is dit wat die kommunikasie van die innerlike en die
eksterne mens bewerkstellig. Ek is bewus daarvan dat net `n paar hierdie verklarings en verduideliking
sal verstaan, omdat die mens in eksterne dinge lewe, en hy dink daaruit. Daarom is dit dat sommiges
dink dat hulle soos die wilde diere is, en glo dat by die dood sterf die ligaam met alles wat hy het,
alhoewel hulle dan eers begin te lewe. Na die dood lewe hulle wat goed was, `n sensuele lewe in die
wêreld of hemel van die geeste, (1ste hemel) daarna `n interne sensuele lewe in die hemel van die
engele geeste, (2de hemel) en ten laaste `n mees innerlike sensuele lewe in die engele hemel (3de
hemel), en hierdie engele lewe is die lewe van die innerlike mens, en betreffende waaroor daar skaars
iets gesê kan word wat verstaanbaar is deur die mens, want dit is so hoog en so heerlik dat taal
onvoldoende is om dit te beskryf. Die rebelle in hierdie lewe moet weet dat daar so `n lewe is net deur
terug te dink oor die gesteldheid of die natuur van die goeie en die waarheid, en van geestelike
oorlogvoering, want dit is die lewe van die Meester in die mens, siende dat dit die Meester is wat deur
die innerlike mens die goeie van die naasteliefde en die waarheid bewerk in sy eksterne mens. Wat hy
daarom waarneem in sy gedagtes en emosie is `n sekere algemene wat ontelbare dinge bevat wat uit
die innerlike mens kom, en wat die mens onmoontlik nie kan waarneem en verstaan, voordat hy in die
engele hemel kom nie (betreffende hierdie algemene en sy gesteldheid, sien bo, n. 545, en dit is alles uit
ervaring). Die dinge wat hier gesê word oor die innerlike mens, is bokant die begrip van baie mense, en
nie noodwendig tot redding nie. Dit is genoeg om te weet dat daar `n innerlike en `n eksterne mens is,
en om te erken en te glo dat alle goeie en waarhede vanuit die Meester is. (die eksterne mens is dus die
een wat booshede en valshede bewerk, wat die eie‐ek liefhet en die dinge van die wêreld, en wat geen
naasteliefde betoon nie)
|
|
|
|
|