DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 190

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

637. “Ek gaan hulle saam met die Aarde verdelg” verwys dan daarna dat die kerk saam met die menslike ras verdelg gaan word, en berus op grond van die volgende: As die Meester se kerk totaal vernietig sou word op aarde, kon die menslike ras op geen manier verder bestaan nie, maar een en almal sou uitgewis wees. Die kerk, soos voorheen gesê, is die hart: so lank as wat die hart lewe, kan die naasliggende organe en ander dele ook lewe, maar sodra die hart sterwe, sterf alle organe. Die Meester se kerk op aarde is die hart, waaruit die menslike ras, selfs daardie deel wat buite die kerk staan, sy lewe te danke het. Die rede daarvoor is totaal onbekend aan enigeen, maar ten einde iets daarvan te begryp, kan dit gestel word dat die hele menslike ras op aarde soos `n liggaam is met sy verskeie liggaamsdele, waarin die kerk die hart is; en tensy daar `n kerk /hart is, waardeur daar ‘n verbinding met die Meester bestaan deur die hemele en die wêreld van die geeste, sou daar ontwrigting en skeiding plaasvind, en wanneer daar so `n ontwrigting en skeiding met die Meester plaasvind, sal die menslike ras onmiddellik vernietig word. Dit is die rede hoekom daar vanaf die eerste skepping van die mens, altyd een of ander kerk was, en wanneer so `n kerk begin om “dood” te gaan, moet iets daarvan oorbly in `n ander. [2] Dit was ook die rede vir die Meester se koms in die wêreld. As Hy in Sy Goddelike Genade nie sou gekom het nie, sou die hele menslike ras op hierdie aarde vergaan het, want die bestaande kerk was toe op sy laaste “been”, en daar was skaars enige goeie van die waarheid oor. Die rede waarom die menslike ras nie kan oorleef, tensy hy ‘n verbinding het met die Meester deur die hemele en die wêreld van die geeste nie, is dat in homself word die mens gereken as baie laer as wilde diere. As hy alleen gelaat word sal hy ontaard en homself verwoes en al die dinge rondom hom; want hy verlang niks anders as om homself en alles wat hy het te verwoes nie. Sy opdrag is om ander lief te hê soos homself; maar nou is almal vir hulself meer lief as vir die ander, en dus haters van ander. Maar met die wilde diere is die saak anders; hulle opdrag is ooreenkomstig die orde wat vir hulle gestel is. Dus leef hulle heeltemal goed volgens hulle orde waarin hulle is; en die mens totaal teenoorgesteld van die orde wat vir hom gestel is. Daarom, tensy die Meester medelye met hulle het, en met hulle verbindtenis behou deur middel van die engele, sal hulle nie `n enkele oomblik lewe nie, maar hierdie dinge weet hulle nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205