DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 423

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

893. Vers 13. In die seshonderd‐en‐eerste jaar, in die eerste maand, op die eerste van die maand, het die waters weggedroog van die aarde af. En Noag het die deksel van die Ark weggeneem en uitgekyk, en die aarde was droog – “In die seshonderd‐en‐eerste jaar” dui op die laaste grens [of einde]; “in die eerste maand, op die eerste van die maand” dui op die laaste struikelblok of grens [of dan nuwe begin]; “het die waters weggedroog van die aarde af” dui daarop dat die valshede nie tevoorskyn gekom het nie; “en Noag het die deksel van die Ark weggeneem en uitgekyk” en dui op die verwydering van die valshede en daar was die lig van die waarhede van die geloof, wat hy erken en waarin hy geloof het; “en die aarde was droog” en dit dui op die wedergeboorte. In die seshonderd‐en‐eerste jaar – dat dit die laaste grens aandui is duidelik uit die betekenis van “seshonderd” ten opsigte waarvan in die voorafgaande hoofstuk (Gen. 7: 6; n. 737) as dat dit `n begin is, en daar inderdaad die begin van die versoekinge, en sy einde word hier aangedui deur dieselfde nommer, en `n hele jaar het verby gegaan, sodat dit wat plaasvind, aan die einde van die jaar was, en daarom word bygevoeg “in die eerste maand” waarby aangedui word `n nuwe begin. Enige vol periode word in die Woord aangedui as `n “dag” `n “week” `n “maand” `n “jaar” selfs al is dit `n honderd of `n duisend jaar, soos die “dae” in die eerste hoofstuk van Genesis, waardeur periodes van die wedergeboorte van die mens van die Mees Antieke Kerk bedoel word; want “dae” en “jaar” in die innerlike sin dui op niks anders as `n tydperk nie, en omdat dit `n tydperk voorstel, dui dit ook op `n staat, en daarom word `n “jaar” in die Woord deurlopend gebruik met die bedoeling om `n tydperk en `n staat aan te dui. Soos in Jes: “Om uit te roep `n jaar van die welbehae van JHWH en `n dag van die wraak van onse God; om al die treurendes te troos.” (Jes. 61: 2); waar die koms van die Meester behandel word. Weereens: “Want die dag van wraak was in my hart, en die jaar van my verlossing het gekom.” (Jes. 63: 4), waar die “dag” en die “jaar” ook `n tyd en `n staat aandui. In Habakkuk: “JHWH, roep U werk in die lewe in die midde van die jare, in die midde van die jare laat dit bekend word.” (Hab. 3: 2), waar die “jare’ `n tydperk en `n staat aandui. In Dawid: “Maar U bly dieselfde, en U jare het geen einde nie.” (Ps. 102: 28), waar “jare” tyd aandui, en dit word getoon dat met JHWH is daar nie tyd nie. Dus, in die gedeelte voor ons, sal die jaar van die vloed onder geen omstandighede die spesifieke jaar aandui nie, maar `n tyd wat nie deur vasgestelde jare aangedui word, en terselfdertyd `n staat. (sien wat voorheen gesê was oor “jare”, n. 482, 487, 488, 493).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205