DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 611

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1083. Dat deur “Sem” die interne kerk en deur “Jafet die eksterne kerk wat daarmee korresponderr, aangedui word, was voorheen al gesê. Waar daar 'n kerk is, is dit nodig dat daar ook dit is wat intern en ekstern is; want die mens, wat die kerk self is, is intern en ekstern. Voordat hy 'n kerk word, dit is, voordat hy wedergebore is, is die mens in die eksterne; en wanneer hy wedergebore word, word hy uit die eksterne gelei, of anders gestel, deur middel van die eksterne, na die interne (soos alreeds hierbo aangetoon); en agterna, nadat hy wedergebore is, word alle dinge van die interne mens in die eksterne beëindig. Daarom uit noodsaaklikheid, moet elke kerk intern en ekstern wees, soos die Antieke Kerk was, en in hierdie dag die Christelike kerk. [2] Die internes van die Antieke Kerk was al die dinge van die naasteliefde en van die daarvan afgeleide geloof – die nederigheid en verootmoediging, alle verering en aanbidding van die Meester uit naasteliefde. Die eksternes van die Antieke Kerk was die offerandes, plengoffers, (uitstorting van wyn) en baie ander dinge, almal wat met verteenwoordiging 'n verwysing het na die Meester, en het betrekking op Hom alleen. Ook was daar internes binne in die eksternes, en hulle maak een kerk. Die internes van die Christelike kerk is presies net soos die internes van die Antieke Kerk, maar ander eksternes het in hulle plek opgevolg, naamlik, in die plek van die offerandes en soortgelyke dinge, het die sakramente soos die gewydheid van die Pasga, Avondsmaal ens. gekom [symbolica] waarby die Meester net so geëer word; en weereens, die internes en die eksternes maak een. [3] Die Antieke Kerk verskil nie een jota van die Christelike kerk se internes nie, maar slegs ten opsigte van die eksternes. Aanbidding van die Meester uit naasteliefde kan nooit verskil nie, daar kan nie 'n kerk wees tensy daar beide is van dit wat intern en dit wat ekstern is nie, die interne sonder die eksterne sal iets intermediêr wees, tensy dit eindig in een of ander eksterne. Want vir die grootste deel is die mens so dat hy nie weet wat die interne mens is nie, en wat aan die interne mens behoort nie; en tensy daar eksterne aanbidding is, sal hy niks weet van wat heilig is nie. Wanneer sulke mense naasteliefde en die afgeleide gewete daarvan het, het hulle interne aanbidding binne in hulleself in die eksterne aanbidding; want in hulle werk die Meester, in naasteliefde en in die gewete, en veroorsaak al hulle aanbidding om deel te hê van dit wat intern is. Dit is anders met hulle wat geen naasteliefde het en geen afgeleide gewete nie. Hulle mag eksterne aanbidding hê, maar afgeskei van interne aanbidding, soos wat hulle geloof het afgeskei van naasteliefde. Sodanige aanbidding word “Kanaän” genoem en so 'n geloof word “Gam” genoem. En omdat hierdie aanbidding voortkom uit geloof wat afgeskei is, word “Gam” “die vader van Kanaän” genoem.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205