DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 451

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

921. En Noag het vir JHWH `n altaar gebou. Dat dit `n verteenwoordiger vir die Meester aandui, is duidelik uit wat nou net gesê is. Al die rites van die Antieke Kerk was verteenwoordigend van die Meester, so‐ook die rites van die Joodse kerk. Maar die hoof verteenwoordiger in die later tye was die altaar, en ook die brandoffers, wat altyd gedoen was met rein diere en rein voëls, en het sy verteenwoordiging in ooreenstemming met hulle betekenis daarvan; rein diere dui op die goeie van die naasteliefde, en rein voëls die waarheid van die geloof. Wanneer die mens van die Antieke Kerk dit geoffer het, dan dui dit daarop dat hulle geskenke offer van hierdie goeie en waarhede aan die Meester. Niks anders kan aan die Meester geoffer word wat vir Hom aanvaarbaar is nie. Maar hulle nageslag, soos die heidene en die Jode, het hierdie dinge verderf, en weet nie eers dat hierdie dinge so `n betekenis het nie, en maak hulle aanbidding dat dit slegs uit die eksternes bestaan. [2] Dat die altaar die hoof verteenwoordiger van die Meester was, is duidelik uit die feit dat daar altare was, selfs onder die heidene, voordat ander rites ingestel was, en voordat die Ark (van die Verbond) saamgestel was, en voordat die tempel gebou was. Dit is duidelik uit Abraham: “En daarvandaan het hy verder versit na die gebergte oos van Bet‐el aan die weste‐ en Ai aan die oostekant, en daar vir JHWH `n altaar gebou en die Naam van JHWH aangeroep.” (Gen. 12: 8); en agterna was hy beveel om Isak te offer as `n brandoffer op die altaar (Gen 22: 2, 9). So het Jakob `n altaar gebou by Lus, of Bet‐el (Gen. 35: 6‐7); en ook Moses bou `n altaar onder die berg Sinai, en offer daar (Ex. 24: 4‐6). Al hierdie was voordat die Joodse offerandes ingestel was, en voordat die Ark saamgestel was waarby die aanbidding agterna in die wildernis voortgesit was. Dat daar ook altare onder die heidene was, is duidelik uit Biliam wat aan Balak gesê het dat hy sewe altare moet bou en om sewe jong osse en sewe ramme voor te berei (Num. 23: 1‐7, 14‐18, 29‐30); en ook dat dit beveel is dat die altare van die nasies verwoes moet word (Deutr. 7: 5; Rigt. 2: 2). Dus was die Goddelike aanbidding by altare en offerandes nie `n nuwe ding wat deur die Jode ingestel is nie. Inderdaad was altare al gebou voordat die mens enige idee gehad het om osse en skape daarop te slag, maar dit was slegs as herdenkingstekens. [3] Dat altare `n verteenwoordiging van die Meester is, en brandoffers die aanbidding van Hom daarby, is baie duidelik in die Profete, en ook in Moses waar dit gesê word van Levi aan wie die priesterdom behoort het: “Hulle sal Jakob U verordenige leer en Israel U wet; hulle sal reukwerk voor U neerlê en `n voloffer op U altaar.” (Deutr. 33: 10), en beteken alle aanbidding; want om “Jakob U verordeninge te leer en Israel die wet” dui op innerlike aanbidding; en om “reukwerk voor U neer te lê en `n voloffer op U altaar” dui op die korresponderende eksterne aanbidding. In Jes: “In dié dag sal die mens kyk na sy Maker, en sy oë sal sien op die Heilige van Israel, en hy sal nie kyk na die altare nie, die werk van sy hande.” (Jes. 17: 7‐8), waar “kyk na die altare” duidelik die verteenwoordigende aanbidding in die algemeen aandui, wat afgeskaf moet word. Weereens: “In dié dag sal daar `n altaar wees vir JHWH binne‐in Egipteland en `n gedenksteen vir JHWH by die grens” waar die “altaar” ook staan vir eksterne aanbidding. [4] In Jer: “JHWH het Sy altaar verwerp, sy heigdom ontheilig…” (Klaagl. 2: 7); “altaar” dui op verteenwoordigende aanbidding wat afgodies geraak het. In Hosea: “Want Efraim het altare vermenigvuldig om te sondig…” (Hos. 8: 11); “altare” dui hier op alle verteenwoordigende aanbidding apart van die innerlike, dus dit wat afgodies is. Weer: “En die hoogtes van Awen, Israel se sonde, word verdelg, dorings en distels sal opskiet op hul altare.” (Hos 10: 8), waar altare weer afgodiese aanbidding voorstel. Dus, die bou van altare in die antieke en Joodse Kerk was vir `n verteenwoordiging van die Meester. Soos wat die aanbidding van die Meester uitgevoer was hoofsaaklik deur brandoffers en offerandes, en dat hierdie dinge hoofsaaklik verteenwoordigende aanbidding aandui, is dit duidelik dat die altaar self hierdie verteenwoordigende aanbidding voorstel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205