|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 489
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
959. In die nag het ek wakker geword uit my slaap, en hoor geeste rondom my wat begeer om my in `n
hinderlaag te lok in my slaap, maar teenswaardig dut ek in en het `n baie droewige droom. Maar noudat
ek wakker geword het, was daar skielik straf‐engele teenwoordig – en ek wonder daaroor ‐ en hulle
straf die geeste baie geweldadig wat my in `n hinderlaag in my slaap wou lei. Hulle martel hulle deur
geweldadige botsings van liggaamlike dele vorentoe en agtertoe te ruk, met nog meer pyn toegevoeg
deur die weerstand wat hulle teweeg bring. Die strafengele sou hulle doodgemaak het, as hulle kon,
maar gebruik dus die grootste en mees ekstreme geweldadigheid waartoe hulle in staat is. Hulle wat
skuldig is, was vir die grootste deel verleiers (sirene – nimfe) (aangaande hulle, sien n. 831). Die
straftydperk het `n lang tyd geduur, en word rondom my uitgebrei na baie troepe, en tot my verbasing
was al daardie wat my in `n hinderlaag wou gelei het, gevind, alhoewel hulle probeer het om weg te
kruip. Deurdat hulle misleiers is (sirene) probeer hulle met baie kunste om die strawwe te ontkom, maar
hulle kon nie. Eers probeer hulle om te onttrek in die innerlike natuur, dan om weer voor te gee om te
glo dat hulle iemand anders is, dan om die strawwe oor te dra aan ander deur die oordrag van hulle
idees, dan om kindertjies na te maak, dan weer goeie geeste, dan weer engele, behalwe nog baie ander
listighede, maar alles pure verniet! Ek was verbaas dat hulle so geweldadig gestraf word, maar neem
waar dat die oortreding geweldig groot was uit die noodsaaklikheid dat die mens in staat moet wees om
in veiligheid te slaap, waarsonder die menslike ras totaal sal vergaan, sodat dit nodig is dat daar so `n
groot straf moet wees. Ek het waargeneem dat dieselfde gebeur rondom ander mense waar hulle
probeer om hulle so verraderlik aan te val in hulle slaap, alhoewel die mens niks daarvan weet nie.
Want aan iemand aan wie dit nie gegee is om met geeste te spreek en om met hulle te wees in die
innerlike sin nie, kan niks hiervan hoor, en nog minder sien, waar tog dieselfde dinge met almal gebeur.
Die Meester bewaar die mens met `n baie spesiale sorg en besorgdheid gedurende sy slaap.
|
|
|
|
|