|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 561
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
1032. En Ek rig My verbond met julle op. Dat dit die teenwoordigheid van die Meester aandui met
almal wat naasteliefde het, en dat dit ook verwys na hulle wat uit die ark gegaan het, en na elke wilde
dier van die aarde, dit is, na die mens van die kerk en die mens buite die kerk, is duidelik uit wat hierbo
gesê en getoon is. Dat die Meester in `n verbond ingaan, of Homself met die mens verenig deur
naasteliefde, met die ‘Heidene’ asook hulle buite die kerk, sal nou getoon word. Die mens van die kerk
dink by homself dat almal wat buite die kerk is, en wat ‘Heidene’ genoem word, nie gered kan word nie,
omdat hulle geen kennis het van die geloof nie, en daarom heeltemal onkundig is oor die Meester, en sê
dat sonder geloof en sonder kennis van die Meester is daar geen redding nie, en daarom veroordeel hy
almal wat buite die kerk is. Baie van hierdie soort wat in dieselfde doktrine is, selfs al is dit `n dwaalleer
en kettery, veronderstel dat almal buite hierdie geloofs doktrine, dit is, almal wat nie dieselfde opinie
handhaaf nie, kan nie gered word nie; waar die saak inderdaad nie so is nie. Die Meester het genade
teenoor die hele menslike geslag, en wil dit om te red en almal in die universum na Hom toe te trek. [2]
Die genade van die Meester is onbeperk, en laat nie toe dat dit beperk word tot daardie paar wat in die
kerk is nie, maar rek uit na almal in die hele wêreld. Dat hulle buite die kerk gebore is en dus sonder
kennis van die Meester, is nie hulle skuld nie; en niemand was nog ooit veroordeel omdat hy nie geloof
in die Meester het omdat hy nie kennis van Hom gehad het nie. Diegene wat reg dink sal nooit sê dat die
grootste deel van die menslike ras moet uitgeroei word na die ewige dood omdat hulle nie in Europa
gebore is nie, waar daar maar vergelykendergewys maar min is? En diegene wat reg dink sal sê dat die
Meester laat nie soveel gebore word net om die ewige dood te sterf nie. Dit sal teenstrydig met die
Goddelikheid wees, en teenstrydig met Sy genade. En in elk geval, hulle wat Heidene genoem word, en
wat buite die kerk is, leef `n baie meer skoner morele lewe as hulle wat in die kerk is, en omhels baie
makliker die doktrines van die ware geloof, wat baie duidelik is van die siele wat in die ander lewe is. Die
slegste van alles kom uit die sogenaamde Christelike wêreld wat sy naaste, en selfs die Meester, in
dodelike haat hou. Bokant almal in die hele wêreld is hulle die grootste owerspelers. [3] Dit is nie so met
hulle in ander dele van die wêreld nie. Baie van hulle wat afgodsdienaars was, is van so `n gesteldheid
dat hulle haat en owerspel verafsku, en om Christene te vrees omdat hulle van so `n karakter is, en die
begeerte het om elkeen te folter. Inderdaad is die Heidene so ingestel om geredelik te luister wanneer
hulle deur die engele onderrig word aangaande die waarhede van die geloof, en dat die Meester die
hele universum regeer, en word maklik met geloof deurtrek en om sodoende hulle afgode af te sweer
en te verwerp. Vir hierdie rede word Heidene wat `n morele lewe en in gemeenskaplike en wedersydse
naasteliefde en in onskuld gelewe het, in die ander lewe wedergebore. Terwyl hulle in die wêreld
gelewe het, is die Meester by hulle teenwoordig in naasteliefde en onskuld, want daar is niks van
naasteliefde en onskuld behalwe uit die Meester nie. Die Meester gee ook aan hulle `n gewete van wat
reg en verkeerd is in ooreenstemming met hulle godsdiens, en werk onskuld en naasteliefde in daardie
gewete in; en wanneer daar onskuld en naasteliefde in die gewete is, word hulle maklik deurtrek met
die waarheid van die geloof uit die goeie. Die Meester het dit Self gesê in Lukas: “Toe sê iemand vir hom:
Meester, is die wat gered word min? En Hy antwoord hulle: Daar sal `n geween wees en gekners van
tande wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sien, maar
julleself uitgedryf na buitentoe. En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die
koninkryk van God. En daar is laastes wat eerstes sal wees, en daar is eerstes wat laastes sal wees.”
(Lukas 13: 23, 28‐30). Deur “Abraham” “Isak” en “Jakob” word hier bedoel almal wat liefde besit, soos
hierbo getoon.
|
|
|
|
|