|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 254
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
701. Van die suiwer diere en van die diere wat nie suiwer was nie, en van die voëls van alles wat op
die Adamah kruip. 9. het daar twee‐twee na Noag in die Ark gegaan, `n mannetjie en `n wyfie, soos
Elohim Noag beveel het. 10. Ná die sewe dae kom toe die water van die vloed op die Aarde. 11. In die
seshonderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die
maand, op dieselfde dag, is al die Fonteine van die groot Afgrond oopgebreek, en die sluise van die
hemele is geopen. 12. en die stortreën was op die Aarde veertig dae en veertig nagte. 13. Op daardie
selfde dag het Noag en Sem en Gam en Jafet, die seuns van Noag, sowel as die vrou van Noag en die drie
vroue van sy seuns saam met hulle in die Ark gegaan. 14. Hulle en al die lewendiges volgens haar spesie
en al die vee volgens haar spesie, en al die kruipende diere wat op die Aarde kruip, volgens hulle spesies
en al die voëls volgens hulle spesies, voëls van allerhande vere‐ 15. van al die vlees waar `n gees van
lewe in was, het twee‐twee na Noag in die Ark gegaan. 16. En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie
en wyfie van alle vlees soos Elohim hom beveel het. En JaHWeH het agter hom toegesluit. 17. En die
vloed was veertig dae op die aarde: die waters het vermeerder op die Aarde en die Ark opgehef, sodat
sy van die Aarde opgelig het. 18. en die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die
aarde, terwyl die Ark op die waters drywe. 19. En die waters het heeltemal die oorhand gekry op die
Aarde, sodat al die hoë berge onder die ganse hemel bedek was. 20. Vyftien voorarm bokant hulle het
die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was. 21. En alle vlees wat op die Aarde beweeg, het
weggesterwe: die voëls en die vee en die wilde diere en al die gediertes wat op die Aarde wemel, en al
die adamiete. 22. Alles wat die gees van lewe in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë Aarde was,
het doodgegaan. 23. So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aangesig van die Adamah was,
die adamiet sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die Hemele; hulle is verdelg van die
Aarde af. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die Ark was. 24. En die waters het die oorhand
behou op die Aarde – honderd‐en‐vyftig dae.
**********************************************************
Voetnotas
699.1 Jer. 1: 18; 15: 20.
|
|
|
|
|