DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 208

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

655. Die “venster” wat gemaak moet word “op die maat van `n voorarm moet jy haar aan die bokant afwerk” dui dan op die intellektuele deel, en blyk duidelik uit die bogaande en ook uit die bespreking van die konstruksie van die ark, waar die mens van die kerk se intellektuele niks anders as die “venster van bo‐af” kan verteenwoordig nie. En so ook in ander dele van die Woord; die intellektuele deel van die mens, dit is, sy innerlike sig, of die rede, word `n “venster” genoem. Soos in Jes: “Jy, Ellendige, deur storm gejaagde, Ongetroosde. Ek lê jou stene in sierklei, en Ek grondves jou saffiere; en jou Borswerings (vensters) [ ‐ ?? ] ] maak Ek van robyne en jou Poorte van karbonkels en jou hele ringmuur van in edelgesteentes.” Hier word die “borswerings” gesien as “vensters” [ ‐ ?? ] ] as gevolg van die lig wat daar toegelaat word. Die “borswerings” of “vensters” in hiedie gedeelte is die intellektuele dinge wat kom van naasteliefde [ ‐ ??? * ] ] , en daarom word dit vergelyk met robyne; die “borswerings” is rasionele dinge wat daaruit voortvloei; en die “ringmure” is dit wat van die kennis en die sintuiglike is [scientificum et sensuale]. [2] Al die vensters van die tempel in Jerusalem verteenwoordig dieselfde; die hoogste van hulle is die intellektuele dinge; die middelste, die rasionele, en die laagste, die dinge van die kennis en die sintuiglike; (1 Kon. 6: 4, 6, 8). Net so ook die vensters in die tempel van Esegiël (40: 16, 22, 25, 33, 36). So ook: “Want dood het in ons Vensters ingeklim, in Ons pleise ingekom om die kinders van die straat af uit te roei, die jongmanne van die pleine [vicis] af” (Jer. 9:21). Die vensters van die middelste verdieping word hier bedoel, wat die rasionele dinge is, en dit beteken dat dit uitgeblus is. Die “kinders van die straat” is die waarheid wat ontstaan. [3 ] Omdat die “vensters” dinge van die intellektuele en die rasionele van die waarheid voorstel, stel dit ook die valshede voor wat uit die rede voortkom. Dus weer: “Wee hom wat sy huis bou met ongeregtigheid en sy dakkamers sonder Reg; wat sy naaste laat werk vir niks en hom sy loon nie gee nie. Wat sê: Ek sal vir my `n groot huis bou en ruim dakkamers – en hy bou vir hom sy vensters in; en hy oordek dit met sederhout en bestryk hom met rooi klip” (Jer. 13‐14 ???). Hier dui die “vensters” die beginsels van die valshede aan. Sodoende: “En in haar midde sal troppe (wilde diere) lê en allerhande lewende wesens [gentis] van die nasies, die pelikaan sowel as die krimpvarkie [chippod] sal in haar kapitele vernag; geraas!, gesing kom vanuit die venster, verwoesting in die ingange, want hulle het die sterk sederwerk kaal gestroop” (Sef. 2:14). Dit word gesê van Assirië en Ninevè; “Asser” stel die intelligensie voor [ ‐ ?? ] ] wat hier verwoes is; `n “gesing kom vanuit die venster” is argumente [ ‐ gedagtes ?? ] ] vanuit die fantasieë.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205