|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 559
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
1030. Al wat by die ark uitgegaan het. Dat dit die mens van die kerk aandui, en dat selfs die “wilde dier
van die aarde” die mens aandui wat buite die kerk is, is duidelik uit die opvolging van dinge in die
innerlike sin; want alles wat uit die ark uitgegaan het, was al voorheen benaam en opgenoem – soos
elke lewende siel, die voëls, die diere, en die wilde diere van die aarde – en hier word dit weer gesê, “al
wat uit die ark uitgegaan het, naamlik, al die diere van die aarde” Dus word die “wilde dier van die
aarde” vir die tweede keer genoem, en daar sal nie so `n herhaling wees, tensy hier iets anders bedoel
word nie. En daar volg ook: “Ek rig My verbond met julle op” soos dit voorheen gesê was. Hieruit is dit
duidelik dat met “al wat uit die ark uitgaan” bedoel word die wedergeborenes, of die mens van die kerk,
en deur die “wilde dier van die aarde” word bedoel al diegene buite die kerk. [2] Die “wilde dier van die
aarde” wanneer daar nie na lewende dinge in die Woord verwys word nie, dui op daardie dinge wat
uiters vuil, sleg en besoedeld is, en wat deelneem aan dit wat min of meer dodelik is, en in
ooreenstemming is met die onderwerp wat van toepassing is. Wanner dit van toepassing is op dit wat in
die mens is, dan dui die “wilde dier van die aarde” op die laer dinge wat van die eksterne mens is en van
die liggaam, soos huidig in dieselfde vers, en dus wat meer vuil of sleg is. Wanneer dit toepaslik is op `n
hele gemeenskap, wat genoem word die saamgestelde mens of persoon, dan dui die “wilde dier van die
aarde” op hulle wat nie van die kerk is nie, omdat hulle meer vuil of sleg is, en so op ander gevalle in
ooreenstemming met die onderwerp waarop dit van toepassing is. Soos in Hosea: “Verder sluit Ek in dié
dag vir hulle `n verbond met die wilde diere van die veld, en met die voëls van die hemel en die
kruipende diere van die aarde.” (Hos. 2: 17). In Jes: “Die wilde diere van die veld sal My eer…want Ek gee
waters in die woestyn.” (Jes 43: 20). In Eseg: “Al die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke, en
al die wilde diere van die veld het onder sy takkies aangeteel, en allerhande groot volke het onder sy
skaduwee gaan sit.” (Eseg. 31: 6).
|
|
|
|
|