|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 507
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
977. Die Innerlike sin. Omdat die onderwerp wat hier behandel word, die wedergeboorte van die mens
is, sal `n paar woorde gesê word wat betrekking het op die on‐wedergebore mens, want op hierdie
manier kan beide beter verstaan word. By die wedergebore mens is daar `n gewete van wat goed en
waar is, en hy doen goed en bedink die waarheid vanuit sy gewete; die goeie wat hy doen is uit die
naasteliefde, en die waarheid wat hy bedink is die waarheid uit die geloof. Die on‐wedergebore mens
het nie `n gewete nie, of as hy enige het, is dit nie `n gewete deur goed te doen uit naasteliefde, en om
die waarheid uit geloof te bedink nie, maar is gebasseer op `n liefde wat homself aangaan of van die
wêreld, daarom is dit `n valse en onegte gewete. By die wedergebore mens is daar vreugde wanneer hy
handel in ooreenstemming met die gewete, en `n angstigheid wanneer hy gedwing word om in die
teenoorgestelde te handel of te dink, maar dit is nie so by die on‐wedergebore mens nie, want baie
sulke mense weet nie wat gewete is nie, nog minder wat dit is om enigiets te doen wat in
ooreenstemming of daarteen is, maar slegs wat dit is om dinge te doen wat ten gunste van hulle eie
liefdes is. Dit is wat hulle vreugde verskaf, en wanneer hulle doen wat teenstrydig met hulle liefdes is, is
dit dít wat hulle angstig maak. By die wedergebore mens is daar `n nuwe wil en `n nuwe intelligensie, en
hierdie nuwe wil en nuwe intelligensie is sy gewete, dit is, hulle is in sy gewete, en hierdeur werk die
Meester die die goeie van die naasteliefde en die waarheid van geloof. By die on‐wedergebore mens is
daar nie `n wil nie, maar in plaas van `n wil is daar hebsug, en `n gevolglike geneigdheid tot alle
boosheid; ook is daar nie `n intelligensie nie, maar slegs argumentering en `n gevolglike afval na alle
valshede. By die wedergebore mens is daar hemelse en geestelike lewe; maar by die on‐wedergebore
mens is daar slegs liggaamlike en wêreldse lewe, en sy vermoë om te dink en om te verstaan wat goed
en waar is, is uit die Meester se lewe deur die oorblyfsels waaroor hierbo gepraat is, en dit is hieruit dat
hy die aanleg het om na te dink. By die wedergeborene het die innerlike mens die heerskappy, en die
eksterne is gehoorsaam en onderdanig, maar met die on‐wedergeborene heers die eksterne mens, en
die innerlike is stil en rustig, asof dit geen bestaan het nie. Die wedergebore mens weet, of het die
vermoë om te weet uit nadenke, wat die innerlike mens is, en wat die eksterne, maar die
onwedergebore mens is hieroor heeltemal onkundig, en kan dit ook nie weet nie, al dink hy hieroor na,
omdat hy onkundig is oor die goeie en die waarheid van geloof wat sy oorsprong het in naasteliefde.
Daarom kan dit so gesien word wat die kwaliteit van die wedergebore mens is, teenoor die onwedergebore
mens, en dat hulle verskil van mekaar soos somer en winter, en lig en duisternis, waarom
die wedergeborene `n lewende is, maar die onwedergeborene `n dooie mens is.
|
|
|
|
|