DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 569

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1040. En al die lewende wesens wat by julle is. Dat dit al die dinge in die mens wat wedergebore is, aandui, is duidelik uit die betekenis van “lewende wesens (siel)” wat hierbo in vers 10 gewys is. Want “siel” in die Woord dui op, soos voorheen, die hele lewe van die mens, beide intern en ekstern, en selfs die van diere deurdat hulle aandui wat in die mens is. Maar dit is `n regte of regmatige “lewende siel” wat lewe ontvang vanaf die Meester, dit is, wat wedergebore word, omdat dit alleenlik lewe. En omdat “siel” die mens se lewe aandui, beide intern en ekstern, dui die “lewende siel” ook op een kompleks, dit is, op alle dinge in die mens wat wedergebore is. In die mens is daar dinge van die wil en dinge van die intelligensie, en hierdie twee is totaal verskillend van mekaar; en met die lewende mens is al hierdie beide in die algemeen en in die besonder ook lewendig; want die feit is, soos wat die mens is, so is ook al die dinge in hom, beide in die algemeen en in die besonder; sy algemene lewe self is in alles. [2] Want die algemene word afgelei uit al die komponent items, soos van sy eie besonderhede; op geen ander manier kan enige algemene tot stand kom nie, want dit word `n algemene genoem, want dit is afkomstig uit besonderhede. Daarom soos wat die mens se lewe oor die algemeen is, so is dit in die mees kleinste atoompie in sy pogings en bedoelings‐ dit is, van sy wil – en in die kleinste deeltjie van sy gedagtes; sodat daar nie die kleinste stukkie van `n idee kan wees waarin die lewe nie dieselfde is nie. Soos bv. by `n hoogmoedige mens; in elke enkele poging van sy wil en in elke enkele idee van sy gedagtes is daar hoogmoed; met hom wat in hebsug is, is dit dieselfde, en so met hom wat sy naaste haat; net soos met `n onnosele mens, is daar onnoselheid in alles van sy wil en alles van sy gedagtes, en met hom wat kranksinnig is, is daar oral kranksinnigheid in hom. Siende dat dit die natuur van die mens is, word sy kwaliteit in die ander lewe bepaal slegs deur `n enkele idee van sy gedagtes. [3] Wanneer die mens wedergebore is, dan word alle dinge in hom, beide in die algemeen en in die besonder, ook wedergebore, dit is, dit het lewe, en die lewe wat dit het dra `n presiese verhouding tot die graad waarin sy eie wil – wat vuil en dood is – geskei kan word van die nuwe wil en intellek wat hy ontvang het vanaf die Meester. Daarom, siende dat die onderwerp hier die wedergeboorte van die mens is, dui die “lewende siel” op alle dinge in die mens wat wedergebore is, wat, oor die algemeen, al die dinge is van sy intelligensie en van sy wil, beide intern en ekstern, en wat al voorheen genoem was, in die tiende vers, deur die “voels, die dier, en die wilde dier van die aarde;” want dit word gesê, “Ek rig My verbond op met julle…en met al die lewende wesens (siele) by julle, die voëls, die vee, en al die wilde diere van die aarde.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205