DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 621

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1093. Vervloek is Kanaän. Dat dit aandui dat eksterne aanbidding afgeskei van die interne skei homself van die Meester, is duidelik uit die betekenis van “Kanaän” en uit dit om “vervloek te wees.” Dat “Kanaän” eksterne aanbidding is afgeskei van die interne, is duidelik uit dit wat voorheen gesê is aangaande Kanaän, en ook dat daar gesê word dat hy “vervloek” is, en uit dit wat volg betreffende dat hy 'n kneg van die knegte moet wees; buitendien een wat 'n kneg moet wees beide aan Sem en Jafet kan nie iets anders aandui dat dit iets is wat afgeskei is van die kerk homself nie, en so is aanbidding in die eksternes op sigself. Dit is duidelik uit die betekenis om “vervloek” te wees is om jouself te verwyder of af te wend, omdat die Meester nooit iemand vervloek nie, en is nooit eers kwaad nie; maar dit is die mens wat homself vervloek deur hom af te wend van die Meester. (sien wat gesê is hierbo, n. 223, 245, 592). Die Meester is so ver daarvan af weg om iemand te vervloek of kwaad te wees vir hom, soos die hemel is van die aarde. Wie kan dit glo dat die Meester, wat alwetend, alomteenwoordig en almagtig is, en deur Sy Wysheid die universum regeer, en wat oneindig bokant alle gebreke van die mens is, kwaad kan wees vir so 'n ellendige, misrabele stukkie stof van die aarde, wat skaars iets weet van wat hulle doen, en kan uit hulleself niks doen nie, en as hulle iets doen, dan is dit boos!? Dit is daarom nooit moontlik vir die Meester om kwaad te word nie, of om anders te wees behalwe om barmhartig te wees nie. [2] Dat arcana (geheime) hier betrokke is, kan slegs hieruit gesien word, dat Gam nie vervloek is nie, wanneer dit tog hy is wat die naaktheid van sy vader gesien het en sy broers daarvan vertel het, maar sy seun Kanaän, wat nie sy enigste seun of die eersgeborene is nie, maar die vierde in die orde, soos dit duidelik is in die tiende hoofstuk, vers ses, waar die seuns van Gam genoem word: Kus, Misraim en Put en Kanaän. Dit is ook uit die Goddelike Wet dat 'n seun ook nie die ongeregtigheid van sy vader sal dra nie, soos dit duidelik is in Eseg: “...die seun sal nie die ongeregtigheid van die vader help dra nie.” (Eseg. 18: 20; Deut. 24: 16; 2 Kon. 14: 6). Dieselfde oorweging kom voor dat hierdie oortreding so lig is (dit is te sê, dat Gam die naaktheid van sy vader gesien en dit aan sy broers vertel het), dat 'n hele generasie en nakomelingskap nie daarvoor vervloek kan word nie. Uit al hierdie is dit duidelik dat daar arcana hierin verborge is. [3] Dat “Gam” nie hier genoem word nie, maar wel “Kanaän” is omdat “Gam” die geloof aandui afgeskei van naasteliefde in die geestelike kerk; en dit kan nie vervloek word nie, siende dat daar in die kerk 'n heiligheid in geloof is, omdat daar waarheid is. Daarom, alhoewel daar geen gellof is as daar nie naasteliefde is nie, is dit tog so dat wanneer die mens in die proses van die wedergeboorte is deur middel van die kennis van die geloof, kan hierdie geloof nog steeds met naasteliefde saamgebind word, en is dus in 'n sekere sin 'n broer, of kan 'n broer word; daarom was nie Gam nie, maar Kanaän vervloek. Bowendien, die inwoners van die land Kanaän was vir 'n groot deel van so 'n aard dat hulle alle aanbidding gemaak het bestaande uit die eksternes, die Jode sowel as die Heidene. So word die arcana hier vervat, en as dit nie so was nie, sou Kanaän nooit as 'n vervanging in die plek van Gam gewees het nie. Dat eksterne aanbidding homself afskei en homself vervloek, is genoegsaam duidelik uit die oorweging dat hulle wat in eksterne aanbidding is, niks ag behalwe dit wat wêrelds, liggaamlik‐sinlik en aards is nie; dus kyk hulle na onder toe, en dompel hulle verstand en denke en hulle hele lewe in hierdie dinge, waaroor ons later meer sal sê.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205