INHOUDSOPGAWE
DIE GEESTELIKE SON - DEEL 2
1. Die Heer op die wonderbare weë van Sy liefde
2. Die groot betekenis van `n aardse kind van God
3. Steeds groeiende saligheid vereis werksaamheid
4. Die drie hemele - hulle struktuur
5. Die wese van die liefde. Liefde vir die naaste uit liefde vir God en liefde vir God uit liefde vir die naaste
6. Persoonlike besonderhede van die apostels deur onderskeidingstekens voorgestel
7. Die avondmaal met lam, brood en wyn
8. Die groot betekenis van hierdie maaltyd, in die besonder vir die aarde. Ons tree uit die sfeer van Markus
9. Salige geeste het elkeen hulle eie sfeer. Rede: Dis onontbeerlik vir mekaar
10. Verskil tussen die lig van die geloof en die lig van die liefde. Die gees van die mens
11. Die hele universum en die hemel is in julle!
12. Die egte bou - ontwikkeling van dit wat in julle is
13. Jesus, die Naam van alle name en sy uitwerking. Die geheim van die menswording van God in Christus
14. Liefde, die groot middel om tot insig te kom
15. Die drie wyses uit die môreland: Hulle wese. Die groot betekenis vir en van ons aarde
16. Tweërlei mense - skepsele en kinders. Eerste voorwaardes om tot die kindskap van God te kom
17. Die kern van die voorwaardes - kan jy God liefhê?
18. Verenig met die Heer- dan verrig die wilskrag van die gees wondere
19. `n Nuwe plek. `n Pragtige gebou op `n heuwel
20. Beskrywing van nooit vermoede prag. Gelykenis van winterprag en lentewarmte
21. Die liefde sit die hout op die altaar in vlamme
22. Onthulling van die voorwaardes vir die bereik van die kindskap van God
23. Wyse toespraak van die oudste tot sy volk
24. Gebed vanuit die verstand en gebed vanuit die hart
25. Verskil tussen kinders van die son en godskinders
26. Beskrywing van `n woongebied op `n son
27. Waarom daar op die sentrale sonne byna geen diere is nie. `n Lig op die voorbeeld van die ryk jongeling
28. Tog deur `n ander sondistriksgebied. Liefde, die oergrond van geloof en hoop en tewens die vrug van beide
29. Vervolg van die tog. Met onwrikbare vaste wil lynreg op die doel af
30. Voortsetting van die tog op die son. Twee struikelblokke by die bid: Gebrek aan insig en liefde vir die wêreld
31. Voortsetting van die wandeltog op die son. Die oorgang van die materiële na die geestelike lewe in ooreenstemmende beelde
32. Die verdere verloop van die wandeltog op die son. Die argitektuur van die paleis beantwoord aan die verhouding van die menslike wese
33. Die sonpaleis. `n Oorweldigende ontluiking van prag met wondere van lig
34. Eerste verdieping. Besonderhede van die paleis en hulle ooreenstemmende betekenis
35. Tweede verdieping. Geestelike vooruitgang, uitgebeeld deur die paleisinrigting
36. Derde verdieping. Die karakter van die verstandsontwikkeling in ooreenstemmende vorme en kleure
37. Vierde verdieping. Die gewone mens en die goddelik-geestelike mens
38. Vyfde verdieping. Hoëre trap van ontwikkeling van die mensegees
39. Sesde verdieping. In angswekkende toestand toon die mens sy swakte
40. Oorgang van die liefde in die wysheid
41. Liefde en wysheid, hulle onderlinge verhouding en harmonie
42. Sewende verdieping. Absolute wysheid, deursigtig en ondeurdringbaar soos `n diamant
43. Absolute wysheid nie geskik vir `n nog gebonde gees nie
44. Agste verdieping. Oor die binnegaan in die lewe van die gees
45. Goddelik-geestelike wysheid is dwaasheid vir die wêreld
46. Ineenvloeiing van tyd en ewigheid
47. Negende verdieping. Verskil tussen wysheids- en liefdeslig
48. Die twaalf pilare van die lewe
49. Oor die vernaamste sleutel tot die geestelike misteries
50. Oor verliefdheid en oor die liefde vir die Heer
51. Die oorsprong van alle dinge en verskynsels
52. Tiende verdieping. Die wese van vraag en antwoord
53. Liefde tot die Heer en van daaruit tot die naaste, lei tot die volmaaktheid van die lewe
54. Elfde verdieping. Die vooruitgang van die gees
55. Beskrywing van die hoogste standplaas
56. Waarom is mens, te midde van alle prag, so alleen?
57. Elke wêreld het haar ordening en bestaansgronde
58. Ontmoeting met die bewoners van hierdie sentrale son
59. Voorwaardes ter verkryging van die kindskap van God
60. Oor die menswording van die Heer
61. Deemoed en die kindskap van God
62. Die ware deemoed, die ware liefde en die ware kindskap van God
63. Oor die wese van die kindskap van God
64. Sonbewoners op weg na die kindskap van God
65. Die verskyning van ons "geestelike son". Ander verskynings as in die sfeer van die Heer
66. Gemeenskaplike gees en tegelykertyd afsonderlike gees. Waarom is die algemene vorm van `n hemelse vereniging die menslike?
67. Intrede in die kinderryk. Praktiese metode tot selfontwikkeling van die kinders
68. Aanskoulike onderwys in trapsgewyse afdelings
69. Hemelse skoolgebou vir aardrykskunde en wêreldgeskiedenis
70. Onderrig oor die wese en die ontstaan van die aarde
71. Oor die heilige skool van die lewe
72. Lesingsaal van die skeppingsgeskiedenis van die mens
73. Skoolgebou van die twaalf goddelike gebooie. Eerste saal - uitleg oor die eerste gebod
74. Hoe moet mens God soek?
75. Die verlange na God - `n getuienis van Sy bestaan
76. Tweede en derde saal. Onderrig oor die tweede en derde gebod
77. Die vierde gebod in die vierde saal (in geestelike sin)
78. Die vyfde gebod in die vyfde saal, geestelik belig
79. Die sesde gebod in die sesde saal. Wat is onkuisheid?
80. Oor tweërlei liefdes
81. Wat is hoerery?
82. Sewende saal - sewende gebod
83. Wat beteken "steel"?
84. Wenke oor die sosiale kwessie
85. Agste saal - agtste gebod. Die materiële omhulsel - die middel om te lieg
86. Wat is `n valse getuienis?
87. Negende saal - negende gebod
88. Beskouinge by die negende gebod
89. Die innerlike betekenis van die negende gebod
90. Oor die seën van die wyse beperking
91. Wie sondig dan teen die goddelike oer-ordening van die negende gebod?
92. Woekermentaliteit - die mees verderflike vir die Heer
93. Tiende saal - tiende gebod
94. Wie is die "jy" in die tiende gebod?
95. Voorbeelde van `n verkeerde opvatting van die tiende gebod
96. Waarom die ware betekenis van die tiende gebod verskuil is
97. Die innerlike, eintlike betekenis van die tiende gebod
98. Elfde saal - elfde gebod. Die liefde tot God
99. Die liefde van God - die oergrondstof van alle skepsele
100. Wat beteken: Om God bo alles lief te hê?
101. Waaruit bestaan die liefde tot God?
102. Hoe mens God bo alles moet liefhê
103. Twaalfde saal - twaalfde gebod. Die naasteliefde
104. Waaruit bestaan die eintlike, ware naasteliefde?
105. Praktiese onderrig in die naasteliefde vir die leerlinge in die hiernamaals
106. Wese en gevolge van die kwaad
107. In die tweede hel
108. In die hele skepping is daar niks voorhande wat vernietigbaar is nie
109. Beelde van die eerste en die tweede hel
110. Elke mens dra, ooreenkomstig sy persoonlikheid, die hemel sowel as die hel in homself
111. Liggaam, gees, lewensbeginsel
112. Aardse beelde van die onderste hel
113. Nog `n beeld van die onderste hel
114. Heerssug en hoogmoed - die saad van die hel
115. Vrugte vir die hel rypmaak
116. In die geestelike toestand kom alle geheime aan die lig
117. Hemel en hel - polariteite in die mens
118. Hemelse en helse beginsels
119. Die gees, skepper van sy eie wêreld
120. Verdere ontwikkeling van die leerlinge in die hiernamaals. Die middelryk (Hades)
121. Elke lewe het, vanuit die liefde van die Heer, bepaalde weë om te gaan
122. Verdere leiding van die leerlinge deur die planete en die sewe sfere van die son na hulle hemelse bestemming
123. Terugblik op die aanskoue lewensfere van die tien geeste
124. Elke mens dra `n ander saadkorrel vir die ontwikkeling van die geestelike wêreld in homself
125. Die hemelryk kom ooreen met hierdie teenwoordige tyd
126. `n Boom as voorbeeld van die wese van die geestesryk
127. `n Mensekind as beeld van die hemelryk en die universum