Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 97

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Openbaring 97 - Ontvang vanaf JAHSHUA op 22/03/19

"Drie keer moet jy MY Waarskuwing uitstuur MY kind! DRIE KEER en indien hulle nie luister na MY finale Vermaninge nie, hulle sal deur MY Wil en volgens MY GEREGTIGHEID en Verterende Vuur mee gehandel word.

 Baie siele word tot struikeling gebring en baie word nou mislei binne MY Dogter van Sion! Julle moes MY BO ALLES GEKIES HET, maar julle het agter die leuentong aangeloop en saam die kring van verraaiers wil julle met haat en liefdeloosheid optree teen MY Dogter! Julle faal MY TYD VAN TOETSING!

JUDAS O JUDAS wanneer sal jy leer!? Jy sal MY altyd verraai en MY EIENDOM vervolg en vir dertig sikkels silver sal jy MY Seëninge en Beloftes vertrap!

Wees nou baie versigting wat elkeen van julle doen MY kinders, EK SAL NIE MEE GESPOT WORD NIE EN EK SAL NIE LIGTELIK OPGENEEM WORD NIE!

MY Dogter, EK SELF sal jou herstel soos EK jou getaak het! EK IS LIEFDE!"


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205