Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 12

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Openbaring 12 ontvang op 12 Augustus 2018

"Skryf hierdie woorde van MY neer MY Kneg:

MY Volk, julle het MY Profete verwerp en MY Woorde nie ter harte geneem nie! Julle het MY Brood uitgespuug! Julle het MY Wyn uitgegooi! Julle het die wêreld gekies en dronk geword van wyn wat deur die satan gemeng is! Nou begin julle staan: rug teen die muur! Julle begin rondhardloop! Julle oseane is onstuimig! Julle wie MY en MY Liefde nie gekies het nie, MY Raad van Geregtigheid doen besoeking oor julle Aarde!"

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205