Daniel, n jongman vanaf die Oosrand, het vroeg in sy lewe die innerlike Stem begin hoor en het die Boerevolk met 'n onskatbare volume van goddelike Liefde, kennis, insig en Wysheid voorsien. Hy staan ten volle in JaHshua se diens en weekliks voed Vader Sy Volk deur Daniël.