Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 34

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Openbaring 34 ontvang op 25/09/18

“…en die duisternis het hulle nie oorweldig nie omdat hulle bekragtig was deur die Oorspronklike LIG Homself, die Meester van alle lewe. Hulle het die LIG-ENERGIE deur hulle sieledele laat vibreer deur die geklank van Liefdeswerke en daarom het die Meester Sy intrede geneem in die Geloftehuis wat gebou was in die Suide. Die Seën van die Meester was Hemele-Klank wat die volk verenig het met HOM wat die Nuwe Jerusalem tot voleinding geweef het met SY Wysheid en Krag! Die Kandelaar, die Reënboog en die Ligwiel het verenig en die materie was verlos deur die Barmhartigheid en Liefde van die VADER; HY wat SY Boodskappers beveel het op die uur van Bloedrivier en so ook die tweede, maar dit was nie soos die eerste… Elohim het Self intree geneem en uit SY Ontferming het HY aan hulle die Oorwinning gegee omdat hulle die Kandelaar begryp het in die Tabernakel en so HAAR gevind het wat die MEESTER aan hulle gestuur het vir die Roep na LEWE en VOLMAAKTHEID."

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205