Laatreens vir die Dogter van Sion
DANIEL GROBBELAAR

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129.

Openbaring 35 ontvang op 25/09/18

“Kinders van MY LIEFDE, wees bereidwillig met aktiewe liefdeswil om te besef dat aan MY Beloftes ‘n Voorwaarde gestel is om sodoende MY Woorde binne julle te aktiveer en dus deur MY Woord, MY skepping tot stand gebring word in julle. Hierdie Beloftes van MY julle VADER moet met Erns opgeneem word en daarmee sal nie ligtelik omgegaan kan word nie. Julle moet met vurig-wil hierdie Voorwaarde van MY werkend en met Geloof tot die lewende daad oorbring in julle. MY Enigste Voorwaarde is MY Twee: LIEFDE BO ALLES tot MY julle VADER en LIEFDE tot julle broers en susters, jul naaste wat EK ook liefhet!

 

Dit is genoeg vir nou MY kind en wees gehoorsaam in alle opsigte en aspekte sodat EK jou voete kan rig op MY Weë van LIEFDE.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205