Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 620

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Invloei: [5] Alle dinge wat die mens dink en wil, vloei binne in hom - uit ervaring (n. 904, 2886-2888. 4151, 4319, 4320, 5846, 5848, 6189, 6191, 6194, 6197-6199, 6213, 7147, 10219). Die mens se vermoë om aandag te skenk aan onderwerpe, om te dink, en om analities gevolgtrekkings te maak, is van die invloei (n. 4319, 4320, 5288). Die mens sal nie een oomblik lewe as die invloei uit die geestelike wêreld van hom weggeneem word, -uit ervaring (n. 2887, 5849, 5854 6321). Die lewe wat vanaf die Meester invloei is in `n verskeidenheid of afwisselend in ooreenstemming met die staat van die mens en in ooreenstemming met die ontvangs daarvan (n. 2069, 5986, 6472, 7343). Met hulle wat in die bose is word die goeie wat vanaf die Meester invloei, verander na boosheid, en die waarheid na valshede, uit ervaring (n. 3642, 4632). Die goeie en die waarheid wat deurlopend vanaf die Meester invloei, word ontvang tot die mate dat dit nie sal pla by die boosheid en valshede nie (n. 2411, 3142, 3147, 5828). [6] Alle goeie vloei in vanaf die Meester, en alle boosheid vanaf die hel (n. 904, 4151). Op die teenswoordige tydstip glo die mens dat alle dinge binne homself en uit homself is, waar dit inderwaarheid invloei, en dit moet hy weet vanuit die doktrine van die kerk, wat leer dat alle goeie vanaf die Meester is, en alle boosheid vanuit die duiwel (n. 4249, 6193, 6206). Maar as die mens se geloof in ooreenstemming met die doktrine was, sou hy nie die boosheid aan homself toe-eien nie, en ook nie die goeie sy eie maak nie. (n. 6206, 6324, 6325) Hoe gelukkig sou die mens se status wees as hy geglo het dat alle goeie vloei vanaf die Meester en alle boosheid vanaf die hel (n. 6325). Hulle wat die hemel ontken of wat niks daarvan weet nie, weet nie dat daar `n invloei vanaf die hemel is nie (n. 4322, 5649, 6193, 6479). Wat invloei is, geillustreer deur vergelykings (n. 6128, 6190, 9407). [7] Elke ding van die lewe vloei in vanaf die Eerste Fontein van die lewe, omdat dit die bron daarvan is, en dit vloei onophoudelik in alles van die lewe vanaf die Meester. (n. 3001, 3318, 3337, 3338, 3344, 3484, 3619, 3741-3743, 4318-4320, 4417, 4524, 4882, 5647, 5986, 6325, 6468-6470, 6479, 9276, 10196). Invloei is geestelik en nie fisies nie, dit is, invloei is van die geestelike wêreld binne in die natuurlike, en nie van die natuurlike in die geestelike nie (n. 3219, 5119, 5259, 5427, 5428, 5477, 6322, 9110). Invloei is vanaf die interne mens in die eksterne, of van die gees in die liggaam, en nie die teenoorgestelde nie, omdat die gees van die mens in die geestelike wêreld is, en sy liggaam in die natuurlike (n. 1702, 1707, 1940, 1954, 5119, 5259, 5779, 6322, 9380). Die interne mens is in die geestelike wêreld en die eksterne mens in die natuurlike wêreld (n. 978, 1015, 3628, 4459, 4523, 4524, 6057, 6309, 9701-9709, 10156, 10472). Daar is `n verskynsel dat dit voorkom asof daar `n invloei van die eksterne van die mens is na die innerlike of interne mens, maar dit is `n dwaalbegrip (n. 3721). Met die mens is daar `n invloei in die dinge wat rasioneel is en deur dit in die kennis, en nie die teenoorgestelde nie (n. 1495, 1707, 1940). Wat die orde van die invloei is (n. 775, 880, 1096, 1495, 7270). Daar is direkte invloei vanaf die Meester, en net so ook bemiddelde invloei deur die geestelike wêreld of hemel (n. 6063, 6307, 6472, 9682, 9683). Die Meester se invloei is in die goeie van die mens, en van die goeie in die waarheid, en nie die teenoorgestelde nie (n. 5482, 5649, 6027, 8685, 8701, 10153) Die goeie gee die vermoë om die invloei van die Meester te ontvang, maar die waarheid sonder die goeie gee dit nie. (n. 8321) Niks wat in die gedagtes invloei, is skadel;ik nie, maar slegs dit wat in die wil invloei, siende dat dit geskik is vir die mens (n. 6308). [8] Daar is `n algemene invloei (n. 5850). Dit is `n deurlopende poging om te handel in ooreenstemming met die orde. (n. 6211). Hierdie invloei is in die lewe van diere (n. 5850). Ook in die voorwerpe in die planteryk (n. 3648). Dit is in ooreenstemming met hierdie algemene invloei dat die denke in spraak verander met die mens, en die wil in handelinge en beweging. (n. 5862, 5990, 6192, 6211)

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205