Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 565

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 513.1. ‘Ontbloting’ of ‘ontkleding’ is aan die orde van die dag in die ander lewe, dit is, hulle wat oorgaan in die ander lewe vanaf hierdie wêreld se siel word ontbloot (n. 698, 7122, 7474, 9763). Die goedgeaardes word ontbloot ten opsigte van die falshede, en die boses word ondersoek ten opsigte van die waarheid (n. 7474, 7541, 7542). Die goedgeaardes ondergaan ontbloting dat hulle ook ondersoek kan word om te sien wat behoort nog aan die aarde en die wêreld, wat hulle aangeneem het terwyl hulle in die wêreld geleef het (n. 7186, 9763). Ook dat booshede en valshede verwyder mag word, sodat daar plek is vir die invloei van die goeie en die waarhede uit die hemel vanaf die Meester, en die vermoë om dit te aanvaar (n. 7122, 9330). Opheffing na die hemel is onmoontlik totdat sulke dinge verwyder is, omdat dit hemelse dinge verhinder en is nie in harmonie daarmee nie. (6928, 7122, 7186, 7541, 7543, 9763). Hulle wat na die hemel opgehef word, word dus daarvoor voorberei (n. 4728, 7090). Dit is gevaarlik om in die hemel te kom voordat jy gereed gemaak is. (n. 537, 538). Die staat van verligting en die heerlikheid van hulle wat uit die ontkleding of ondersoek kom en wat opgeneem word in die hemel, en hulle ontvangs daar (n. 2699, 2701, 2704). Die area waar hierdie ‘ontblotings’ plaasvind word genoem die laer aarde (n. 4728, 7090). Die area is onder die sole van die voete wat omring is deur die helle; sy natuur word beskryf (n. 4940-4951, 7090), uit ervaring (n. 699). Wat die helle is wat meer as ander besmet en ontbloot (n. 7317, 7502, 7545). Hulle wat die goedgeaardes besmet het is agterna bang vir hulle, vermy hulle, en draai weg van hulle af (n. 7768). Hierdie besmetting of vervuiling en die ‘ontblotings’ word op verskillende maniere teweeg gebring in ooreenstemming met die vasklewing van die bosheid en valshede, en hulle gaan voort in ooreenstemming met hulle kwaliteit en kwantiteit. (n. 1106-1113). Sommiges is baie gewillig om ‘ontbloot’ of ondersoek te word, (1107). Ander word vasgevang deur vrees (n. 4942). Sommige word besmet met die boosheid wat hulle gedoen het in die wêreld, en deur die valshede wat hulle bedink het in die wêreld, waarvan hulle nou angs en pyne het van die gewete (n. 1106). Sommige deur geestelike gevangenskap, wat onkunde van die waarheid is en versperring van die waarheid, gekombineer met die verlange om waarhede te weet. (n. 1109, 2694). Sommige deur slaap, sommige deur `n midde staat tussen wakker en slaap (n. 1108). Ontbloting is dus eenvoudig om in iemand se innerlikes in te gaan, of om dit bloot te lê, dit is, om te sien wat is die gees se eie, of in die gees self. (n.429). 517.1. Elke goeie het beide sy genot en sy kwaliteit van dienste en in ooreenstemming met dienste, daarom, soos wat die goeie is, so is die dienste (n. 3049, 4984, 7038). Die engele lewe bestaan in die goeie van die liefde en naasteliefde, dus in die verrigting van dienste (n. 454). Die Meester, en daarom die engele, het agting vir niks in die mens behalwe die dienste wat hy kan verrig. (n. 1317, 1645, 5854) Die Koninkryk van die Meester is `n koninkryk van dienste. (n. 454, 694, 1103, 3645, 4054, 7038) Om die Meester te dien is om dienste te verrig (n. 7038). Wat die mens is, so is sy dienste (n. 1568, 3570, 4054, 6571, 6935, 6938, 10284). 523.1. Die Goddelike waarheid wat van die Meester af uitgaan is die bron van orde, en die Goddelike goeie is die wesenlike van orde (n. 1728, 2258, 8700, 8988) Dus is die Meester orde (n. 1919, 2011, 5110, 5703, 10336, 10619). Goddelike waarhede is die wette van orde. (n. 2447, 7995). Die hele hemel is gerangskik in ooreenstemming met Sy Goddelike orde (n. 3038, 7211, 9128, 9338, 10125, 10151, 10157). Daarom is die vorm van die hemel die vorm in ooreenstemming met die Goddelike orde (n. 4040-4043, 6607, 9877). So ver as wat die mens in ooreenstemming met die orde lewe, dit is, so ver as wat hy in die goeie lewe in ooreenstemming met die Goddelike waarhede, ontvang hy die hemel in homself (n. 4839) Die mens is die wese waarin alle dinge van die Goddelike orde bymekaar gebring word, en deur sy skepping is hy Goddelike orde in vorm, omdat hy `n ontvanger is van die Goddelike orde. (n. 3628, 4219, 4220, 4223, 4523, 4524, 5214, 6013, 6057, 6605, 9706, 10156, 10472). Die mens is nie gebore in die goeie en die waarheid nie, maar in boosheid en valsheid, dus nie in die Goddelike orde nie, maar in die teenoorgestelde orde, en vir hierdie rede is hy gebore in suiwer onkunde, gevolglik is dit vir hom nodig om weer gebore te word, dit is, om weder gebore te word, wat teweeg gebring word deur die Meester deur middel van Goddelike waarhede, dat hy terugebring mag word in die orde (n. 1047, 2307, 2308, 3518, 8480, 8550, 10283, 10284, 10286, 10731). Wanneer die Meester die mens weer hernu, dit is, hom laar wedergebore word, rangskik hy alles in hom in harmonie met die orde, dit is, in die vorm van die hemel (n. 5700, 6690, 9931, 10303). Booshede en valshede is in teenstelling met die orde, nietemin, hulle wat in dit is word deur die Meester regeer, nie in ooreenstemming met die orde nie, maar uit die orde (n. 4839, 7877, 10777). Dit is onmoontlik vir `n mens wat in boosheid lewe om deur genade alleen gered te word, want dit sal teenstrydig met die orde wees. (n. 8700). 526.1. Deur Abraham, Isak en Jakob word die Meester bedoel in die Innerlike sin van die Woord met betrekking tot die Goddelike Homself en die Goddelike Mensheid (n. 1893, 4615, 6098, 6185, 6276, 6804, 6847). In die hemel is Abraham onbekend (n. 1834, 1876, 3229) Deur Dawid word bedoel die Meester met betrekking tot die Goddelike koningskap (n. 1888, 9954) Die twaalf apostels verteenwoordig die meester ten opsigte van alle dinge van die kerk, dit is, alle dinge wat aan die geloof en liefde behoort (n. 2129, 3354, 3488, 3856, 6397). Petrus verteenwoordig die Meester ten opsigte van die geloof, Jakobus ten opsigte van naasteliefde, en Johannes ten opsigte van die werke van naasteliefde (n. 3750, 10087). Die twaalf apostels wat sit op twaalf trone en oordeel oor die twaalf stamme van Israel, dui daarop dat die Meester sal oordeel in ooreenstemming met die waarhede en die goeie van die geloof en liefde. (n. 2129, 6397). Die name van persone en plekke in die Woord kom nie in die hemel voor nie, maar word verander in dinge en in state, en in die hemel kan hierdie name nie eers genoem word nie (n. 1876, 5225, 6516, 10216, 10282, 10432) Bowendien, die engele dink abstrak van persone (n. 8343, 8985, 9907). 534.1. “Steen” dui op waarheid (n. 114, 643, 1298, 3720, 6426, 8609, 10376). Vir hierdie rede was die wet op tablette van ‘steen’ ingegrafeer (n, 10376). “Die steen van Israel” beteken die Meester ten opsigte van die Goddelike waarheid en Sy Goddelike Mensheid (n, 6426). 535.1. `n Lewe in vroomheid apart van `n lewe van naasteliefde het geen betekenis nie, maar verenig met naasteliefde is dit voordelig vir alle dinge. (n. 8252, 8253). Naasteliefde bestaan uit om goed te doen, regverdig, en reg in elke werk en in elke diens aan ander (n. 8120-8122). Naasteliefde aan ander neem alle dinge in wat `n mens dink, wil en doen (n. 8124). `n Lewe van naasteliefde is `n lewe in ooreenstemming met die Meester se gebooie (n. 3249). Om in ooreenstemming met die Meester se gebooie te lewe is om Hom lief te hê (n. 10143, 10153, 10310, 10578, 10645). Opregte naasteliefde maak nie aanspraak op vergoeding nie, omdat dit van die innerlike emosie is en gevolglike genot. (n. 2371, 2380, 2400, 3816, 3887, 6388-6393). Die mens gaan voort met sy lewe in naasteliefde na die dood om te wees wat hy was (n, 8256). Hemelse geseëndheid vloei in van die Meester in `n lewe van naasteliefde (n. 2363). Net om daaraan te dink laat die mens nie in die hemel toe nie, dit moet vergesel wees deur die wil en deur om goed te doen. (n. 2401, 3459). Tensy hy goed doen wat saamgevoeg is deur goed te wil en goed te dink, is daar nie redding of enige samesmelting van die interne mens met die eksterne nie (n. 3987). 545.1. In die Woord word gramskap en wraak aan die Meester toegeskryf, maar dit is in die mens, en dit word so uitgedruk want so is dit die voorkoms aan die mens wanneer hy gestraf en verdoem word (n. 798, 5798, 6997, 8284, 8483, 8875, 9306, 10431). Die boosheid word ook aan die Meester toegeskryf, alhoewel niks as die goeie van Hom is nie (n. 2447, 6071, 6996, 7533, 7632, 7879, 7926, 8227, 8228, 8632, 9306). Hoekom word dit so in die Woord uitgedruk? (n. 6072, 6991, 6997, 7632, 7643, 7679, 7710, 7926, 8282, 9010, 9128). Die Meester is suiwer genade en goedertierenheid. (n. 6997, 8875).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205