Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 105

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 52.1. In die Woord word die Meester `n engel genoem (n. 6280, 6831, 8192, 9303). `n Hele engele gemeenskap word `n engel genoem, en Michael en Raphael is engele gemeenskappe, so genoem na aanleiding van hulle funksies (n. 8192). Die gemeenskappe van die hemel en die engele het nie name nie, maar word onderskei deur die kwaliteit van hulle goeie, en deur die idee daarvan (n. 1705, 1754). 54.1. Die hemel is nie `n vergunning uit genade apart van die middele nie, maar in ooreenstemming met die lewe, maar elke ding van die lewe waardeur die mens na die hemel gelei word deur die Meester, behoort aan die genade, dit is wat bedoel word deur genade (n. 5057, 10659), As die hemel gegun was uit genade apart van die middele, moes dit vir almal gegun word (n. 2401). Aangaande sommige bose geeste wat uitgegooi was van die hemel wat geglo het dat die hemel was gegun aan almal uit genade apart van die middele (n. 4226) 54.2. Die hemel is in die mens (n. 3884). 56.1. Elke geheel bestaan uit harmonie en in ooreenstemming met baie onderdele. Andersins het dit geen kwaliteit nie (n. 457). Hieruit is die algehele hemel `n geheel (n. 457). En vir die rede dat almal daar `n strewe het na die eindpunt, wat die Meester Self is (n. 9828). 57.1. As die goeie die karakteristieke en essensiële van die kerk was, en nie die waarheid apart van die goeie nie, sou die kerk een gewees het (n. 1255, 1316, 2952, 3267, 3443, 3451, 3452). Van die goeie maak alle kerke een kerk voor die Meester (n. 7396, 9276). 57.2. Die kerk is in die mens, en nie buite hom nie, en die kerk in die algemeen word opgemaak deur die mens wat die kerk in hom het (n. 3884, 6637). 57.3. `n Mens wat in die kerk is, is `n hemel in die kleinste vorm na die gelykenis van die grootste, omdat sy innerlike, wat aan sy denke behoort, so gerangskik is na die gelykenis van die hemel, en gevolglik vir die ontvangs van alle dinge van die hemel (n. 911, 1900, 1928, 3624 3634, 3884, 4041, 4279, 4523, 4625, 6013, 6067, 9279, 9632). 57.4. Die mens het `n interne en `n eksterne, sy innerlike of interne is gevorm deur die skepping na die gelykenis van die hemel, en sy eksterne na die gelykenis van die wêreld, en om hierdie rede was die mens deur die ou antieke mense genoem die mikrokosmos (n. 3628, 4523, 4524, 5115, 5368, 6013, 6057, 9279, 9706, 10156, 10472). Daarvoor was die mens geskape sodat die wêreld in hom die hemele kan dien, en dit vind plaas met die goeie, maar dit is die teenoorgestelde met die bose, in wie die hemele die wêreld dien (n. 9278, 9283). 57.5. Die Meester is orde, siende dat die Goddelike goeie en waarheid wat uitgaan vanaf die Meester, die orde maak. (n. 1728, 1919, 2011, 2258, 5110, 5703, 8988, 10336, 10619). Goddelike waarhede is wette van orde (n. 2447, 7995). Sover as wat `n mens lewe volgens die orde, dit is, sover as wat hy in die goeie lewe in ooreenstemming met die Goddelike waarheid, is hy `n mens, en die kerk en hemel is in hom (n. 4839, 6605, 8513, 8547). 58.1. Die heersende of dominante liefde vir elke-een is in elke ding en alle dinge van sy lewe, dus in elke ding en alle dinge van sy denke en wil. (n. 6159, 7648, 8067, 8853). Die mens is soos die heersende kwaliteit van sy lewe (n. 987, 1040, 1568, 3570, 6571, 6935, 6938, 8853-8858, 10076, 10109, 10110, 10284). Wanneer liefde en geloof regeer dan is hulle in al die besonderhede van die mens se lewe, alhoewel hy dit nie weet nie. (n. 8854, 8864, 8865). 59.1. Hemel in sy hele samestelling kom voor in die vorm van `n mens (n. 2996, 2998, 3624-3649, 3741-3745, 4625). 61.1. Die wil van die mens is die totale wese of kern [esse] van sy lewe, en sy verstands-begrip of intelligensie is die uitstroming [existere] van sy lewe daarvan. (n. 3619, 5002, 9282) Die hooflewe van die mens is die lewe van die wil, en van dit kom die lewe van die verstands-begrip voort. (n. 585, 590, 3619, 7342, 8885, 9282, 10076, 10109, 10110). 64.1. In die Woord is “geregtigheid” `n eienskap van die goeie, en van “reg” van die waarheid, daarom, om “geregtigheid en reg” te doen, is om te doen wat goed en waar is. (n. 2235, 9857). 64.2. In die hoogste sin is die Meester die naaste, gevolglik, om die Meester lief te hê is om dit wat in Hom is, lief te hê, dit is om die goeie en die ware lief te hê, omdat die Meester in alles is wat van Hom is. (n. 2425, 3419, 6706, 6711, 6819, 6823, 8123). Daarom is die naaste al die goeie wat van die Meester is, en om te wil en doen wat goed is, is om die naaste lief te hê. (n. 5028, 10336). 73.1 “Jerusalem” beteken die kerk (n. 402, 3654, 1966). 73.2. Die “muur” beteken om die waarheid te verdedig teen die aanslag van valshede en boosheid (n. 6419). 73.3. “Twaalf” beteken alle waarhede en die goeie in die samestelling (n. 577, 2089, 2129, 2130, 3272, 3858, 3913). Soortgelyk “twee-en-sewentig” en “honderd-vier-en-veertig, want dit kom van twaalf vermenigvuldig met twaalf (n. 7973). Alle nommers in die Woord beteken iets (n. 482, 487, 647, 648, 755, 813, 1963, 1988, 2075, 2252, 3252, 4264, 4495, 5265). Veelvuldige nommers het net so `n betekenis as die eenvoudige nommers waaruit hulle te voorskyn kom deur vermenigvuldiging (n. 5291, 5335, 5708, 7973). 73.4. “Maatstaf of Maat” in die Woord beteken die kwaliteit van `n ding in verband met waarheid en die goeie. (n. 3104, 9603). 73.5. In verband met die geestelike of interne sin van die Woord, sien die verduideliking van “Die Wit Perd” in die Apokalips, en die Aanhangsel tot “Die Hemelse Doktrine”. 74.1. Tensy die mens uitstyg bokant die gevoels-begrip van die eksterne mens, het hy baie min wysheid (n. 5089). Die wyse mens dink bokant hierdie gevoels-begrip (n. 5089, 5094). Wanner die mens bokant hierdie dinge uitstyg, kom hy in helderder lig, en op die einde in die hemelse lig (n. 6183, 6313, 6315, 9407, 9730, 9922). Die verheffing en ontrekking van hierdie dinge was bekend aan die antieke volke (n. 6313). 76.1. In die opsig tot die innerlike is die mens `n gees (n. 1594). En die gees is die mens homself, en dit is van daardie gees dat die liggaam lewe (n. 447, 4622, 6054). 77.1. In sover as wat elke engel `n ontvanger is van die Goddelike orde vanaf die Meester, is hy in `n menslike vorm, volmaak en pragtig in die mate van sy ontvangste (n. 322, 1880, 1881, 3633, 3804, 4622, 4735, 4797, 4985, 5199, 5530, 6054, 9879, 10177, 10594). Dit is deur middel van die Goddelike waarheid dat orde bestaan; en die Goddelike goeie is noodsaaklik vir orde (2451, 3166, 4390, 4409, 5232, 7256, 10122, 10555). 87.1. Hoe ver die kennnis van die ooreenstemminge al die ander kennis oortref (n. 4280). Die kennis van die korrespondensie of ooreenstemmine was die hoofkennis van die antieke volkere, maar teenswoordig is dit totaal vergete. (n. 3021, 3419, 4280, 4749, 4844, 4964, 7729, 10252). Die kennis oor die ooreenstemminge het floreer onder die Oosterse nasies en in Egipte (n. 5702, 6692, 7097, 7779, 9391, 10407). 95.1. Die ooreenkoms van die hart en longe met die Groot Mens, wat die hemel is, van ervaring (3883-3896), die hart kom ooreen met hulle in die hemelse koninkryk, en die longe met hulle in die geestelike koninkryk (n. 3884-3887). Daar is in die hemel `n polsslag soos die van die hart, en `n asemhaling soos die van die longe, maar innerlik (n. 3884, 3885, 3887). Die pols van die hart verander ooreenkomstig tot die staat van liefde, en die asemhaling ooreenkomstig die staat van die naasteliefde en geloof. (n. 3886, 3887, 3889). In die Woord beteken die hart die wil, en “van die hart” beteken van die wil (n. 2930, 7542, 8910, 9113, 10336). In die Woord beteken die “hart” ook liefde. En “van die hart” beteken dan liefde (n. 7542, 9050, 10336). 97.1. In die Woord beteken die “bors” naasteliefde (n. 3934, 10081, 10087). Die lendene en organe vir voortplanting beteken liefde in die huwelik (n. 3021, 4280, 4462, 5050-5052). Die “arms” en “hande” beteken die krag van die waarheid (n. 878, 3091, 4931-4937, 6947, 7205, 10019). Die “voete” beteken die natuurlike (n. 2162, 3147, 3761, 3986, 4280, 4938-4952). Die “oë” beteken verstand of intelligensie (n. 2701, 4403-4421, 4523-4534, 6923, 9051, 10569). Die “neusgate” beteken waarneming (n. 3577, 4624, 4625, 4748, 5621, 8286, 10054, 10292). Die “ore” beteken gehoorsaamheid (n. 2542, 3869, 4523, 4653 5017, 7216, 8361, 8990, 9311, 9397, 10061). Die “niere” beteken die noukeurige ondersoek en korrigering van die waarheid (n. 5380-5386, 10032). 98.1. Die ooreenkoms van al die lede van die liggaam met die Groot Mens, of hemel, in die algemeen en in die besondere, van ervaring (n. 3021, 3624-3649, 3714-3750, 3883-3895, 4039-4054, 4218-4228, 4318-4331, 4523-4533, 4622-4633, 4652-4660, 4791-4805, 4931-4953, 5050-5061, 5171-5189, 5377-5396, 5552-5573, 5711-5727, 10030). Die invloei van die geestelike wêreld in die natuurlike wêreld of hemel in die wêreld, en die invloei van die siel in alle dinge van die liggaam, van ervaring (n. 6053-6058, 6189-6215, 6307-6326, 6466-6495, 6598-6626). Die interaksie tussen die siel en die liggaam, deur ervaring (n. 6053-6058, 6189-6215, 6307-6327, 6466-6495, 6598-6626).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205