Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 392

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

380. Die liefde om te domineer van die een oor die ander neem die huweliks liefde totaal weg, en ook sy hemelse genot, want dit was hierbo gesê dat huweliks liefde is `n genot wat bestaan in die wil van een wese in die van die ander, en dit wederkerig en oor en weer. Dit word vernietig deur dominansie in die huwelik, siende dat hy wat domineer wens om slegs sy wil in die ander te hê, en niks van die ander se wil oor en weer in homself te hê nie, wat alle wederkerigheid sal vernietig, en dus alle aandeel in die liefde en sy genot die een met die ander. En tog is hierdie deel in, en gevolglike vereniging die innerlike genot homself wat genoem word geseëndheid in die huwelik. Hierdie geseëndheid met alles wat hemels en geestelik in huweliks liefde is, is so totaal uitgedoof deur die liefde om te domineer dat alle kennis daarvan vernietig is, en as daar na daardie liefde verwys word sal dit met so `n veragting bejeen word dat enige verwysing na die geseëndheid van daardie bron sal of `n gelag of `n woede uitlok. [2] Wanneer een wil, of liefhet wat die ander wil, of mekaar liefhet, het totale vryheid, siende dat alle vryheid van die liefde is, maar waar daar dominasie is het geeneen vryheid nie, jy is `n kneg, en die ander een wat heers is ook `n kneg, want hy word gelei as `n kneg deur die wellus om te regeer. Maar al hierdie is buite die begripsvermoë van een wat nie weet wat die vryheid van hemelse liefde is nie. Nietemin, van wat gesê is hierbo van die oorsprong en essens van die huweliks liefde, kan dit gesien word dat sover as wat dominasie inkruip, is die denke nie verenig nie, maar verdeeld. Dominansie onderwerp, en `n onderwerpte denke het of nie `n wil nie, of `n opponerende wil. As dit geen wil het nie, dan het dit ook geen liefde nie, en as dit `n opponerende wil het, dan is daar haat in die plek van die liefde. [3] Die innerlikes van diegene wat in so `n huwelik lewe is in wedersydse spanning en onenigheid, alhoewel hulle uiterlikes in bedwang en stil gehou word ter wille van kalmte. Die botsing en antagonisme van die innerlikes van sulkes word blootgelê na die dood, wanneer hulle bymekaar kom en veg soos vyande en verskeur mekaar, want hulle handel nou in ooreenstemming met die staat van die innerlikes. Ek was verskeie kere toegelaat om hulle te sien baklei en pluk aan mekaar, somtyds met groot wraak en wreedheid. Want in die ander lewe word almal se innerlikes vrygelaat, en hulle word nie meer langer beheers deur uiterlike bindinge nie, of deur wêreldse oorwegings nie, elkeen is dan presies net wat hy innerlik is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205