Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 616

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 551.1. Voordat die boses in die hel gewerp word, word al die waarhede en die goeie in hulle verwoes, en wanneer dit weggeneem of verwoes word, werp hulle hulself in die hel (n. 6977, 7037, 7795, 8210, 8232, 9330). Die Meester verwoes hulle nie self nie, maar hulle verwoes hulleself (n. 7643, 7926). Elke boosheid het in hom wat vals is, daarom is die wat in die boosheid is, ook in die valsheid, alhoewel sommiges dit nie weet nie (n. 7577, 8094). Hulle wat in die boosheid is, het nodig om te dink wat vals is as hulle uit hulleself dink (n. 7437). Almal wat in die hel is, spreek valshede vanuit die hel. (n. 1695, 7351, 7352, 7357, 7392, 7689). 558.1. Die liefde vir die naaste wat sy oorsprong in die mens het, is blykbaar die teenoorgestelde van die liefde vir die naaste wat sy oorsprong in die Meester het, en die eerste het sy oorsprong uit die bose omdat dit ontspring uit dit wat van die mens is, terwyl die laaste sy oorsprong het vanuit die goeie wat uit die Meester is, wat die goeie self is. Gevolglik is die liefde vir die naaste wat ontspring uit die mens se eie dan stoflik van aard, terwyl die liefde vir die naaste wat ontspring uit die Meester hemels is. In kort, in `n mens waarin die selfliefde die oorhand het, vorm dit die hoof, en die hemelse liefde vorm die voete. Op daardie liefde staan hy, en as dit hom nie dien nie, vertrap hy dit onder sy voete. Dit is die oorsaak van die voorkoms dat hulle wat in die hel gewerp word, val met die kop na onder in die hel in met die voete na bo, na die hemel (sien bo, n. 548) 558.2. Hulle wat nie weet wat die liefde tot die naaste is nie, verbeel hulle dat elke mens `n naaste is, en dat die goeie aan hulle wat hulp nodig het, gedoen moet word. (n. 6704) Hulle glo ook dat hy almal se naaste is, en dus dat die liefde tot die naaste by homself begin (n. 6933). Hulle wat hulleself bokant alles liefhet, dit is, waar die eieliefde die oorhand het, bring sy liefde na die naaste wat by homself begin (n. 6933). Op watter manier is elkeen `n naaste word verklaar (n. 6933-6938). Maar hulle wat volgelinge van die Meester is en wat Hom bokant alles liefhet bring sy liefde na die naaste wat begin in die Meester, omdat Hy bokant alles liefgehad moet word (n. 6706, 6711, 6819, 6824). Die onderskeid van naastes is net soveel as wat daar onderskeid is van die goeie van die Meester, en daar moet onderskeid wees in die goed doen aan elkeen in ooreenstemming met die kwaliteit van sy staat, en dit is `n kwessie van Christelike omsigtighed en verstandigheid. (n. 6707, 6709, 6711, 6818) Hierdie onderskeid is ontelbaar, en vir hierdie rede het die antieke mense, wat geweet het wat bedoel word deur die naaste, die uitoefening van die goed doen aan die naaste, ingedeel in klasse, wat hulle met paslike name benoem het, en hieruit geweet het tot watter mate elkeen sy naaste is, en op watter manier die goeie aan hulle gedoen moet word, met verstandigheid (n. 2417, 6628, 6705, 7259-7262). Die doktrine in die antieke kerke was die doktrine van naasteliefde teenoor jou mede burger, en hieruit het hulle wysheid gehad. (n. 2417, 2385, 34129, 3420, 4844, 6628). 561.1. “Die son van die wêreld” stel die liefde vir die self voor (n. 2441). In hierdie sin is “die aanbidding van die son”, om dit te aanbid wat antagonisties is teenoor die hemelse liefde en die Meester (n. 2441, 10584). “Die son word warm” beteken `n vermeerdering van die begeerte of sug na meer boosheid (n. 8487). 567.1. Daar is `n invloei van die geestelike wêreld in die natuurlike wêreld (n. 6053-6058, 6189-6215, 6307-6327, 6466-6495, 6598-6626). Daar is ook `n invloei in die lewe van diere (n. 5850). En in die koninkryk van die planteryk (n. 3648). Die invloei is `n voortdurende strewe om te handel in ooreenstemming met die Goddelike orde (n. 6211). 575.1. Die korrespondensie van die tande (n. 5565-5568). Hulle wat suiwer sensueel is en wat skaars enigiets het wat geestelik is, korrespondeer met die tande (n. 5565). In die Woord dui `n tand op die sensuele, wat die heel uiterste van die lewe van die mens is (n. 9052, 9062) Die gekners van tande in die ander lewe kom van hulle wat glo dat die natuur alles is en die Goddelike niks. (n. 5568). 590.1. In die Woord dui “Om te reis” sowel as “om te gaan” op die vooruitgaan van die lewe, (n. 3335, 4375, 4554, 4585, 4882, 5493, 5605, 5996, 8181, 8345, 8397, 8417, 8420, 8557). ”Om te gaan (en om te wandel) met die Meester” beteken om geestelike lewe te ontvang, en om met Hom te lewe (n. 10567). “om te wandel” beteken ook om te lewe (n. 519, 1794, 8417, 8420). 591.1. `n Geestelike sfeer, wat `n sfeer van die lewe is, vloei voort uit elke mens, gees en engel, en omsluit hom (n. 4464, 5179, 7454, 8630). Dit vloei voort uit die lewe van hulle emosies en gedagtes (n. 2489, 4464, 6206). Die kwaliteit van geeste kan op `n afstand herken word uit hul sfere (n. 1048, 1053, 1316, 1504). Sfere van die bose is die teenoorgestelde van die sfere van die goeie (n. 1695, 10187, 10312), Sulke sfere brei uit tot ver in die engele gemeenskappe in ooreenstemming met die kwaliteit en hoeveelheid van die goeie ( n. 6598-6613, 8063, 8794, 8797). En in die helse gemeenskappe in ooreenstemming met die kwaliteit en hoeveelheid van die bose. (n. 8794). 591.2. Die mens self is niks anders as boos nie (n. 210, 215, 731, 874-876, 987, 1047, 2307, 2308, 3518, 3701, 3812, 8480, 8550, 10283, 10284, 10286, 10732). Die mens self is die hel in hom (n. 684, 8480).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205