Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 550

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

535. Ek was toegelaat om met sommiges in die ander lewe te praat wat hulle onttrek het uit die wêreldse lewe sodat hulle `n geheiligde en vroom lewe kan lei, ook met hulle wat hulself pyn aangedoen het op verskillende maniere, en wat glo dat op hierdie manier verloën hulle die wêreld en ook deur die onderdrukking van die welluste van die vlees. Maar die meeste van hulle het `n misrabele lewe gelei en het hulle totaal onttrek van die goed doen aan die naaste, wat slegs gedoen kan word deur in die midde van die wêreld te leef, en hulle is onbekwaam om met die engele te affilieër, omdat die lewe van engele een is vol van genot en vreugde komende van `n staat van geseëndheid, en bestaan uit die verrig van goeie dade en werke, wat alles weke aan die naaste is. Bowendien, hulle wat hulle onttrek het van die wêreldse arbeid is besmet met die idee dat hulle meriete het, en op grond daarvan begeer hulle voortdurend die hemel, en dink aan die gemelse genot as die vergoeding, totaal onkundig wat hemelse genot en vreugde wel is. Wanneer hulle in die teenwoordigheid van engele toegelaat word en in hulle vreugde, wat meriete wegwerp en glo aan aktiewe arbeid en praktiese dienste, en die geseëndheid wat spruit uit die goeie as die dienste voltooi is, dan is hulle verstom soos een wat iets vreemds ontdek het teenstrydig met sy geloof, en siende dat hulle nie ontvanklik is vir die engele se vreugde nie, gaan hulle weg en soek die geselskap van hulle op wat soos hulleself is en wat `n lewe op aarde gelei soos wat hulle gehad het. [2] Maar hulle wat `n uitwaartse heilige lewe gelei het, wat gereëld kerk toe gegaan en gebid het en hulle siele gekasty het, en terselfdertyd aan hulself gedink het as hooggeërd en bokant ander, en dan na die dood as engele ontvang sal word – sulkes in die ander lewe is nie in die hemel nie omdat hulle alles gedoen het vir hulleself. En omdat hulle die Goddelike waarhede ontheilig het deur hulle eie liefde waarin hulle hulself gedompel het, is sommiges van hulle so waansinnig om te dink dat hulle gode is, en is gevolglik in die hel tussen hulle wat soos hulleself is. Sommiges is slu en bedrieglik en is in die hel waar die bedrieglikes is. Daar is van hulle wat deur middel van listige kunste en sluwe werksaamhede `n vroom gesig opsit om die gewone mense onder die indruk te bring dat hulle `n Goddelike heiligmaking besit. [3] Baie van die Rooms Katolieke heiliges is van hierdie karakter. Ek was toegelaat om met sommiges van hulle te praat en hulle lewe was toe baie duidelik openbaar gemaak, soos wat dit in die wêreld was en nou nog so is. Al hierdie was gesê om dit duidelik te maak dat die lewe wat lei na die hemel is nie `n lewe teruggetrek uit die wêreld nie, maar `n lewe in die wêreld, en dat `n lewe van deemoed afgesny van naasteliefde, wat slegs in die wêreld moontlik is, lei nie na die hemel nie, maar `n lewe in medemenslikheid en naasteliefde, en `n lewe in naasteliefde bestaan daarin om eerlik en regverdiglik te handel in jou hele handel en wandel, in elke besigheid, en in elke werk, van `n innerlike, dit is, van `n hemelse motief, en hierdie motief is in daardie lewe wanneer `n mens eerlik en regverdiglik handel want om so te doen is in ooreenstemming met die Goddelike wette. So `n lewe is nie moeilik nie. Maar `n lewe van vroomheid sonder die naasteliefde is moeilik, en net so `n lewe wat geglo word na die hemel lei, net so kan dit ook weg lei van die hemel af. 535.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205