|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 155
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
oooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooooo
Voetnotas
106.1 Alle dinge wat in die wêreld is en sy drie koninkryke korrespomdeer met die hemelse dinge wat in die hemel is, dit is, die dinge in die natuurlike wêreld korrespondeer met die dinge in die geestelike wêreld (n. 1632, 1881, 2758, 2760-2763, 2987-3003, 3213-3227, 3483, 3624-3649, 4044, 4058, 4116, 4366, 4939, 5116, 5377, 5428, 5477, 9280). Deur korrespondensies is die natuurlike wêreld verenig met die geestelike wêreld (n. 8615) Vir hierdie rede is die hele natuur `n teater en verteenwoordigend van die Meester se koninkryk. (n. 2758, 2999, 3000, 3483, 4938, 4939, 8848, 9280).
107.1 Elke ding in die universum, beide in die hemel en in die wêreld, wat in ooreenstemming is met die orde, het `n verwysing na die goeie en die waarheid (n. 2451, 3166, 4390, 4409, 5232, 7256, 10122); en met die vereniging van hierdie, ten einde om iets te wees. (n. 10555).
110.1 Uit korrespondensie dui diere hulle emosie aan, mak en bruikbare diere het goeie emosies, woeste en nuttelose diere het bose emosies (n. 41, 45, 46, 142, 143, 246, 714, 716, 719, 2179, 2180, 3519, 9280); geillustreer deur ervaring van die geestelike wêreld (n. 3218, 5198, 9090). Invloei van die geestelike wêreld in die lewe van diere. (n. 1633, 3646) Vee en hul kleintjies, uit korrespondensie dui op emosie van die natuurlike denke (n. 2180, 2566, 9391, 10132, 10407) Wat die skaap aandui (n. 4169, 4809), en lammers (n. 3994, 10132). Vlieënde wesens dui op intellektuele dinge (n. 40, 745, 776, 778, 866, 988, 991, 5149, 7441); met `n verskil ooreenkomstig genus en spesie, uit ervaring in die geestelike wêreld (n. 3219)
111.1 Uit korrespondensie dui `n tuin en `n paradys op intelligensie en wysheid (n. 100, 108); uit ervaring (n. 3220) Alle dinge wat `n korrespondensie het, het in die Woord dieselfde betekenis (n. 2896, 2987, 2989 2990, 2991, 3002, 3225)
111.2 Bome dui op waarnemings en soorte kenis (n. 103, 2163, 2682, 2722, 2972, 7692). Vir hierdie rede het die antieke mense hulle Goddelike aanbidding in bosse en onder bome gehou in ooreenstemming met hulle korrespondensies (n. 2722, 4552,) Invloei van die hemel in voorwerpe in die planteryk, soos in bome en plante (n. 3648).
111.3 Uit korrespondensie dui voedsel op sulke dinge as om die geestelike lewe te voed (n. 3114, 4459, 4792, 4976, 5147, 5293, 5340, 5342, 5410, 5426, 5576, 5582, 5588, 5655, 5915, 6277, 8562, 9003).
111.4 Brood dui op alle goeie wat die geestelike lewe van die mens voed (n. 2165, 2177, 3478, 3735, 3813, 4211, 4217, 4735, 4976, 9323, 9545 10686) So was die betekenis van die brode wat op die tafel was in die tabernakel (n. 3478, 9545) Offerandes in die algemeen was brood genoem (n. 2165) Brood sluit alle voedsel in (n. 2165) Dus dui dit op alle hemelse en geestelike voedsel (n. 276, 680, 2165, 2177, 3478, 6118, 8410).
112.1 Elke goeie het sy genot sowel as die kwaliteit uit sy diens en in ooreenstemming met die diens, daarom, soos wat die diens is, so is die goeie (n. 3049, 4984, 7038) Engele lewe bestaan in die goeie van die liefde en naasteliefde, dit is, in die lewering van dienste (n. 454) Die Meester, en gevolglik die engele, kyk slegs na die mens se doeleindes, wat dienste is (n. 1317, 1645, 5854) Die Meester se koninkryk is `n koninkryk van doelstellings en dienslewering (n. 454, 696, 1103, 3645, 4054, 7038). Om die Meester te dien is om dienste te lewer (n. 7038). Elke ding en alle dinge in die mens is gevorm vir diens. (n. 3626, 4104, 5189, 9297); Die diens is vóór die organiese vorms in die mens waardeur die diens gelewer word, omdat dienslewering van die invloei van die Meester deur die hemel is (n. 4223, 4926) Bowendien, die mens se innerlikes, wat uit sy denke bestaan, groei tot volwassenheid en is gevorm van diens en vir diens (n. 1964, 6815, 9297) Gevolglik is die mens soos die dienste met hom (1568, 3570, 4054, 6571, 6935, 6938, 10284). Dienste is die eerste en die laaste, dus die alles van die mens (1964).
114.1 Die Woord is ten volle uit korrespondensies geskryf. (n. 8615). Deur middel van die Woord het die mens `n vereniging met die hemel (n. 2899, 6943, 9396, 9400, 9401 10375, 10452)
114.2 Wat betref die geestelike sin van die Woord, sien die werkie oor ‘Die Wit Perd’ waarna verwys word in Openbaringe. (sien 251-300)
115.1 Goud uit die korrespondensie dui op die hemelse goeie (n. 113, 1551, 1552, 5658, 6914, 6917, 9510, 9874, 9881) Silwer dui op die geestelike goeie, dit is, waarheid uit `n hemelse oorsprong (n. 1551, 1552, 2954, 5658) Koper dui op die natuurlike goeie (n. 425, 1551) Yster dui op waarheid in die uiterste van die orde. (n. 425, 426)
118.1 Die Meester word in die hemel gesien as `n son, en is die son van die hemel (n. 1053, 3636, 3643, 4060). Die Meester word gesien as `n son in Sy hemelse koninkryk, waar die liefde tot Hom regeer, en as `n maan deur hulle wat in Sy geestelike koninkryk is, waar welwillendheid tot die naaste en geloof regeer (n. 1521, 1529-1531, 1837, 4696) Die Meester word gesien as `n son op `n middel hoogte voor die regteroog, en as `n maan voor die linkeroog (n. 1053, 1521, 1529-1531, 3636, 3643, 4321, 5097, 7078, 7083, 7173, 7270, 8812, 10809) Die Meester word gesien as `n son en as `n maan (n.1531, 7173) Die Meester se Goddelikheid Homself is ver verhewe bokant Sy Goddelikheid in die hemel (n. 7270, 8760).
118.2 “Vuur” in die Woord dui op liefde, beide in die goeie sin en in die slegte sin (n. 934, 4906, 5215). Heilige of hemelse vuur dui op Goddelike liefde (n. 934, 6314, 6832) Helse vuur dui die liefde vir die self en vir die wêreld en elke sinlike lus van hierdie liefdes. ( n. 1861, 5071, 6314, 6832, 7575, 10747). Liefde is die vuur van die lewe en die lewe homself is die realiteit daarvan (n. 4906, 5071, 6032, 6314,) “Lig” dui op die waarheid van die geloof (n. 3195, 3485, 3636, 3643, 3993, 4302, 4413, 4415, 9548, 9684).
118.3 Die sig van die linkeroog korrespondeer met die waarhede van die geloof, en die sig van die regteroog met hulle goeie (n. 4410, 6923)
118.4 Die dinge aan die mens se regterkant het `n verhouding met die goeie wat van die waarheid is. (n. 9495, 9604).
119.1 “Sterre” en “konstellasies” in die Woord dui op kennis van alle soorte of die goeie en die waarheid. (n. 2495, 2849, 4697)
120.1 Wat die Meester se Goddelike liefde is, en hoe groot dit is, geillustreer deur vergelykings met die vuur van hierdie wêreld se son (n. 6834, 6849, 8644). Die Meester se Goddelike liefde is liefde teenoor die hele menslike geslag om dit te red (n. 1820, 1865, 2253, 6872). Die liefde wat eerstens uitgegeen het van die vuur van die Meester se liefde gaan nie die hemel binne nie, maar word gesien as `n stralende belt rondom die son (n. 7270). Die engele word versluier met `n korresponderende dun wolk, om te voorkom dat hulle beseer word deur die gloed van brandende liefde (n. 6849).
120.2 Die Meester se teenwoordigheid met die engele is in verhouding tot die ontvangs van die goeie van die liefde en geloof vanaf Hom (n. 904, 4198, 4320, 6280, 6832, 7042, 8819, 9680, 9682, 9683, 10106, 10811). Die Meester verskyn aan elke een in ooreenstemming met dit wat Hy is (n. 1861, 3235, 4198, 4206). Die helle is op `n afstand van die hemele omdat hulle nie die teenwoordigheid van die Goddelike liefde kan uitstaan nie. (n. 4299, 7519, 7738, 7989, 8137, 8265, 9327). Vir hierdie rede is die helle ver verwyder van die hemele, en dit is die “groot golf” (n. 9346, 10187).
122.2 Die son van die wêreld word nie deur die engele gesien nie, maar iets donkers in sy plek daar agter, teenoorgesteld aan die son van die hemel of die Meester. (n. 7078, 9755). In die teenoorgestelde sin dui die son op die liefde vir die self (n. 2441), en in die sin “om die son te aanbid” dui op die aanbidding wat teenoorgesteld is tot hemelse liefde of tot die Meester (n. 2441, 10584). Vir hulle in die helle is die son soos `n dik duisternis. (n. 2441).
124.1 Die Meester is die algemene middelpunt na wie alle dinge draai (n. 3633, 3641)
127.1 Alle lig in die hemel is van die Meester as `n son (n. 1053, 1521, 3195, 3341, 3636, 3643, 4415, 9548, 9684, 10809). Die Goddelike waarheid wat voortgaan van die Meester verskyn in die hemel soos lig, en voorsien al die lig in die hemel (n. 3195, 3222, 3223, 5400, 8644, 9399, 9548, 9684).
128.1 Die lig van die hemel verlig beide die sig en die intelligensie van engele en geeste. (n. 2776, 3138)
128.2 Die lig in die hemel is in harmonie met die intelligensie en wysheid van die engele (n. 1524, 1529, 1530, 3339). Verskille in lig in die hemel is soveel as wat daar gemeenskappe is, en soos wat daar in die hemele eindelose verskeidenheid is van die goeie en die waarheid, so is daar in wysheid en intelligensie (n. 684, 690, 3241, 3744, 3745, 4414, 5598, 7236, 7833, 7836).
129.1 In die Woord dui “kleding” op waarhede, omdat waarhede beklee die goeie (n. 1073, 2576, 5248, 5319, 5954, 9216, 9952, 10536). Die Meester se kledeng, toe Hy verheerlik was, dui op Goddelike waarheid wat uitgaan van Sy Goddelike liefde (n. 9212, 9216).
130.1 Die mens is rasioneel omdat sy intelligensie verlig is deur die lig van die hemel (n. 1524, 3138, 3167, 4408, 6608, 8707, 9128, 9399, 10569). Die intelligensie is verlig omdat dit `n ontvanger van die waarheid is (n. 6222, 6608, 10659) Die intelligensie is verlig tot die mate dat die mens waarheid ontvang in die goeie vanaf die Meester. (n. 3619). Die intelligensie is soos die waarheid van die goeie waardeur dit gevorm word (n. 10064). Die intelligensie het lig vanuit die hemel, soos wat die sig lig het vanuit die wêreld (n. 1524, 5114, 6608, 9128). Die lig van die hemel vanaf die Meester is altyd teenwoordig by die mens, maar dit vloei slegs in daardie graad in wat die mens in waarheid is van die goeie. (4046, 4214).
130.2 Wanneer die mens opgerig word vanuit die sensuele, kom hy in `n sagter lig, en na `n rukkie in die hemelse lig (n. 6313, 6315, 9407). Wanneer die mens opgerig word in die intelligensie is daar `n werklike verhoging in die lig van die hemel (n. 3190). Hoe groot `n lig was wat waargeneem was toe ek uitgetrek was uit die wêreldse idees (n. 1526, 6608).
131.1 Hulle in die helle, in hulle eie lig, wat is soos die lig van steenkool wat brand, kom vir hulleself voor as mense, maar in die lig van die hemel kom hulle voor soos monsters (n. 4531, 4533, 4674, 5057, 5058, 6605, 6626).
133.1 Daar is twee bronne van hitte en ook twee bronne van lig, die son van die wêreld en die son van die hemel (n. 3338, 5215, 7324). Hitte vanaf die Meester as `n son is die emosie van die liefde (n. 3636, 3643) Daarom is geestelike hitte in sy essensie liefde (n. 2146, 3338, 3339, 6314).
134.1 Daar is hitte in die helle, maar dit is besoedelde hitte (n. 1773, 2757, 3340). Die reuk daarvan is soos die reuk van mis en menseontlasting in die wêreld en op sy ergste soos die reuk van dooie liggame (n. 814, 815, 817, 819, 820, 943, 944, 5394).
135.1 Daar is `n geestelike invloei, maar nie fisies nie, dit is, daar is `n invloei vanaf die geestelike wêreld in die natuurlike, maar nie van die natuurlike wêreld in die geestelike nie (n. 3219, 5119, 5259, 5427, 5428, 5477, 6322, 9109, 9111)
136.1 Waarhede apart van die goeie is nie waarhede in hulleself nie omdat hulle nie lewe het nie, want waarhede het al hulle lewe uit die goeie (n. 9603). Hierdie waarhede apart van die goeie is soos `n liggaam sonder `n siel (n. 3180, 9154). Waarhede apart van die goeie word nie aanvaar deur die Meester nie (n. 3180, 9154) Wat waarheid apart van die goeie, dit is, wat geloof sonder die liefde is, en wat waarheid van die goeie of geloof van die liefde is (n. 1949-1951, 1964, 5830, 5951) Dit is presies dieselfde ding of jy sê waarheid of geloof, of wanneer jy sê die goeie of die liefde, siende dat die waarheid van die geloof is en die goeie van die liefde (n. 2839, 4352, 4353, 4997, 7178, 7623, 7624, 10367)
137.1 In die Heilige Skrifte dui ‘Woord’ op verskeie dinge, naamlik, spraak, gedagtes van die denke, en enige iets wat werklik bestaan, ook iets, en in die hoogste sin Goddelike waarheid, en die Meester. (n. 9987) “Woord” dui op die Goddelike waarheid (n. 2803, 2894, 4692, 5075, 5272, 9383,9987) “Woord” dui ook op die Meester. (n. 2533, 2857).
137.2 Die Goddelike waarheid wat uit die Meester gaan het al die krag (n. 6948, 8200) Waarheid van die goeie het al die krag in die hemel (n. 3091, 3563, 6344, 6423, 8304, 9643, 10019, 10182). Engele word genoem kragte, en is kragte deur die ontvangs van die Goddelike waarheid van die Meester (n. 9639). Engele is ontvangers van die Goddelike waarhede vanaf die Meester en daarom word hulle somtyds in die Woord gode genoem (n. 4295, 4402, 7873, 8192, 8301).
137.3 Die intelligensie is `n ontvangste van die waarheid, en die wil `n ontvangste van die goeie (n. 3623, 6125, 7503, 9300, 9930). Daarom het alle dinge in die intelligensie `n verhouding met die goeie (n. 803, 10122).
137.4 Goddelike waarheid wat uitgaan van die Meester is die enigste ware ding (n. 6880, 7004, 8200). Deur middel van die Goddelike waarheid was alle dinge geskep en gemaak (n. 2803, 2884, 5272, 7678).
141.1 In die hoogste sin is die Meester die ooste [oriens], omdat Hy die son van die hemel is, wat gedurigdeur opkom en nooit ondergaan nie (n. 101, 5097).
142.1 In die hemel draai almal na die Meester (n. 9828, 10130, 10189, 10420) Nietemin, dit is nie die engele wat hulleself na die Meester draai nie, maar die Meester draai die engele na Hom toe (n. 10189) Dit is nie die engele wat by die Meester teenwoordig is nie, maar die Meester is teenwoordig met die engele (n. 9415)
143.1 In die geestelike wêreld draai almal hulle konstant na hulle liefdes, en die kwartiere daar het hul oorsprong of begin in die aangesig en word daardeur bepaal (n. 10130, 10189, 10420, 10702). Die aangesig is gevorm na `n korrespondensie met die innerlikes (n. 4791-4805, 5695.) Daarom skyn die innerlikes vanaf die gesig (n. 3527, 4066, 4796) Met die engele maak die gesig dit een met die innerlikes (n. 4796, 4797, 4799, 5695, 8250) Die invloei van die innerlikes in die gesig en sy spiere (n. 3631, 4800).
145.1 Die voorhoof korrespondeer met hemelse liefde, daarom dui die “voorhoof “in die Woord op daardie liefde (n. 9936) Die oog korrespondeer met die intelligensie, omdat die intelligensie die innerlike sig is (n.2701, 4410, 4526, 9051, 10569). Vir hierdie rede, “om die oë op te slaan: en “om te sien” dui daarop om te verstaan, waar te neem, en op te merk (n. 2789, 2829, 3198, 3202, 4083, 4086, 4339, 5684)
147.1 In die Woord dui “die Meester se vlees” op Sy Goddelike Menswees, en die Goddelike goeie van sy liefde (n. 3813, 7850, 9127, 10283). En “die Meester se bloed” dui op Goddelike waarhede en die heiligheid van die geloof (n. 4735, 4978, 6978, 7317, 7326, 7846, 7850, 7877, 9127, 9393, 10026, 10033, 10152, 10210)
150.1 In die Woord dui die “ooste” op die liefde wat duidelik ontvang word (n. 1250, 3708), die “weste” die liefde wat onduidelik ontvang word (n. 3708, 9653), die “suide” `n staat van lig, dit is, van wysheid en intelligensie (n. 1458, 3708, 5672), en die noorde daardie staat in onduidelikheid. (n. 3708).
oooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooo
|
|
|
|
|