Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 546

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

531. Boonop, die wette van die geestelike lewe, die wette van die burgerlike lewe, en die wette van die morele lewe word uiteengesit in die Tien Gebooie van die “Decalogue” (die geskrifte vandie Tien Gebooie), in die eerste drie die wette van die geestelike lewe, in die vier wat volg die wette van die burgerlike lewe, en in die laaste drie, wette van die morele lewe. Uitwaarts lewe die natuurlike mens `n lewe in ooreenstemming met dieselfde Gebooie op dieselfde manier as wat die geestelike mens doen, want hy aanbid ook die Goddelike, gaan na die kerk, luister na predikings, en aanvaar `n vroom aangesig, onthou hom daarvan om moord te pleeg, ontug, egbreuk, van diefstal, om valse getuienis voor te lê, en om sy kammerade te bedrieg uit hulle goedere. Maar al hierdie dinge doen hy slegs vir homself en die wêreld, om sy skyn voorkomste op te hou, terwyl so `n persoon innerlik die teenoorgestelde is van wat hy uiterlik voorgee, want in die hart ontken hy die Goddelike, in aanbidding handel hy as `n geveinsde, en wanneer hy alleen gelaat word met sy eie gedagtes dan lag hy oor die dinge van die kerk, en glo dat dit dien slegs as `n beperking op die eenvoudige menigte. [2] Gevolglik is hy ten volle afgesny van die hemel, en om nie `n geestelike mens te wees nie, is hy ook nie `n morele mens of `n burgerlike mens nie. Alhoewel hy hom onthou om `n moord te pleeg, haat hy enigeen wat hom teenstaan, en van sy haat brand daar weerwraak, en sal `n moord pleeg as hy nie weerhou word daarvan deur die wette en eksterne bande nie, wat hy ook vrees, en as hy begeer om dit te doen is hy voortdurend besig om moord te pleeg. Alhoewel hy nie owerspel pleeg nie, maar glo tog dat dit toelaarbaar is, is hy voortdurend besig om owerspel te pleeg, siende dat hy owerspel pleeg tot die omvang van sy bekwaamheid om dit te doen so veel as wat hy die geleentheid het om dit te doen. Alhoewel hy nie steel nie, maar as hy die ander se goed begeer en beskou nie bedrog en boosaardige optredes as teen dit wat wettig is nie, is hy in bedoeling die aktiewer dief. Dieselfde is waar oor die gebooie wat betref die morele lewe, wat false getuienisse verbied en om die goedere van ander te begeer. So is elke mens wat die Goddelike ontken, en wat geen gewete het wat ontwikkel is uit die godsdiens nie. Dat hy so is, is duidelik uit hulle van dieselfde karakter in die ander lewe wanneer hulle eksternes verwyder is en hulle word in hulle innerlikes ingelei. Wanneer hulle afgeskei is van die hemel handel hulle in eenheid met die hel, en gevolglik is hulle geaffilieër met hulle wat in die hel is. [3] Dit is nie so met hulle wat in hulle hart die Goddelike erken nie, en in die aksies van hulle lewe respek gehad het vir die Goddelike wette. En wat ten volle gelewe het in ooreenstemming met die eerste drie gebooie soos uiteengesit in ooreenstemming met die ander. Wanner die eksternes van hulle verwyder word en hulle word in hulle internes gelei, is hulle wyser as wat hulle in die wêreld was, want om in die innerlikes in te gaan is om van die duisternis in die lig in te gaan, van onkunde in die wysheid, omdat hulle in die goddelike is, dus in die hemel. en van `n treurige lewe na `n gelukkige lewe. Dit word gesê om dit bekend te maak wat die een tipe van mens is en wat die ander is, alhoewel hulle dieselfde eksterne lewe gelei het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205