Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 363

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Hemel en Hel 351-400 Emanuel Swedenborg-1688-1772 Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele 351. Dit word in die wêreld geglo dat daardie wat baie kennis het, of dit nou kennis van die leerstellinge van die kerk en die Woord is, of van die wetenskappe, het `n meer innerlike en skerp gesigsvermoë as ander, dit is, is meer intelligent en wys; en ook hulle het so `n opinie van hulleself. Maar wat ware intelligensie en wysheid is, en wat onegte en valse intelligensie en wysheid is, sal vertel word in wat nou gaan volg. [2] Ware intelligensie en wysheid is om te sien en waar te neem wat is waar en goed, en daarby wat is vals en boos, en duidelik tussen die twee te onderskei, en dit vorm `n innerlike intuïsie en waarneming. In elke mens is daar innerlike aanlegte of gawes en ook eksterne aanlegte; innerlike aanlegte behoort aan die innerlike of geestelike mens, en eksterne aanlegte behoort aan die eksterne of natuurlike mens. In ooreenstemming met die vorming van `n mens se innerlikes en een gemaak met die mens se uiterlikes, sien en neem hy waar. Sy innerlikes kan net in die hemel gevorm word, sy uiterlikes word in die wêreld gevorm. Wanneer sy innerlikes in die hemel gevorm is, vloei die dinge wat dit bevat in sy uiterlikes wat van die wêreld is, en van daar dat dit korrespondeer met, dit is, handel soos een met sy innerlikes, en wanneer dit gedoen is, sien en neem die mens waar van wat innerlik is. Die innerlikes kan net op een manier gevorm word, naamlik, deurdat die mens na die Goddelike moet kyk en na die hemele, siende, soos wat gesê is, die innerlikes in die hemel gevorm word, en die mens kyk na die Goddelike as hy glo in die Goddelike, en as hy glo dat alle waarhede en die goeie en gevolglik alle intelligensie en wysheid van die Goddelike is; en die mens glo in die Goddelike as hy gewillig is om gelei te word deur die Goddelike. Op hierdie manier en op geen ander nie word die innerlikes van die mens geopen. [3] Die mens wat in hierdie geloof en in `n lewe wat in ooreenstemming met sy geloof is, het die vermoë en die kapasiteit om te verstaan en om wys te wees; maar om intelligent en wys te word moet hy baie dinge leer, beide dinge wat in die hemel behoort en dinge wat aan die wêreld behoort – dinge wat aan die hemel behoort vanuit die Woord en van die kerk, en dinge wat aan die wêreld behoort vanuit die wetenskappe. Tot die mate wat die mens leer en dit toepas op die lewe, word hy intelligent en wys, want tot daardie mate behoort die interne sig aan die intelligensie en die innerlike emosie behoort aan sy wil tot dit volmaak is. Die eenvoudiges in hierdie klas is hulle wie se innerlikes oopgemaak is, maar nie so verryk deur geestelike, morele, beskaafde en natuurlike waarhede nie. Hulle neem waarhede waar slegs wanneer hulle dit hoor, maar sien dit nie in hulleself nie. Maar die wyses van hierdie klas is hulle wie se innerlikes beide oopgemaak en verryk is. Hulle sien beide inwaarts en neem dit waar. Al hierdie maak dit duidelik wat ware intelligensie en wat ware wysheid is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205