|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 547
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
532. Elkeen kan weet dat gedagtes lei in ooreenstemming met die bedoelings, dit is, in die rigting wat iemand bedoel, want die gedagtes is die mens se innerlike sig, en kom ooreen met die eksterne sig, na watter punt dit ookal mik of gerig is, dit draai daarna toe en kom daar tot rus. Daarom, as die interne sig of die gedagtes na die wêreld gekeer is en daar rus, dan word die gedagtes ook wêrelds, wanneer dit na die self draai, en self-eer, word dit liggaamlik of stoflik, maar wanneer dit hemelwaarts gekeer is, word dit opgelig, en as dit self gerig word, word dit afwaarts getrek weg van die hemel en word wat stoflik is, en as dit na die wêreld gerig is, word dit ook afwaarts getrek weg van die hemel en spandeer sy tyd op voorwerpe wat vir die natuurlike sig aangebied word. [2] `n Mens se liefde is waaruit sy bedoelinge saamgestel is en bepaal sy innerlike sig of gedagtes tot die voorwerp, dus sal die liefde vir die self gerig wees op die eie ek en die voorwerpe wat daarmee saamhang, die liefde vir die wêreld op wêreldse dinge of voorwerpe, en die liefde vir die hemel op hemelse voorwerpe, en wanneer die liefde geweet word kan die staat van die innerlikes wat die denke uitmaak, ook geweet word, dit is, die innerlikes van een wat lief is vir die hemel word opgerig tot die hemel en word daarbo oopgemaak, terwyl die een wat die wêreld liefhet of wat homself liefhet, se innerlikes word gesluit daar bo en word na die buitekant oopgemaak. Uit hierdie kan die gevolgtrekking gemaak word dat wanneer die hoër streke van die denke daarbo gesluit word, kan die mens nie meer langer die dinge wat aan die hemel en die kerk behoort, sien nie, maar daardie dinge is soos `n digte duisternis vir hom, en wat in duisternis is word of geweier of nie verstaan nie. En dit is hoekom hulle wat hulleself liefhet en die wêreld bokant alle dinge omdat die hoër streke van hulle denke gesluit is, alle Goddelike waarhede ontken, en uit hulle geheue sê hulle niks daaroor nie omdat hulle dit nie verstaan nie. Bowendien, hulle beskou dit op dieselfde manier as wat hulle wêreldse en liggaamlike dinge beskou. En omdat hulle so is, is hulle in staat om hulle gedagtes te rig op daardie dinge wat inkom deur die liggaamlike sintuie, en slegs in hierdie dinge vind hulle genot. Tussen dit is daar baie dinge wat vuil is, obseen, onwelvoeglik, ontheilig, en boos is, en dit kan nie verwyder word nie, want in die versand of denke van so iemand kan daar geen invloei vanaf die hemel wees nie, want dit is nie moontlik nie, omdat, soos reeds genoem, hulle denke daarbo gesluit is. [3] Die mens se bedoelinge, deur wie se innerlike sig of denke bepaal word, is sy wil, want wat `n mens wil, is sy bedoeling, en wat hy bedoel dit dink hy. Daarom, wanneer sy bedoeling hemelwaarts is, is sy gedagtes ook hemelwaarts gerig, en met dit sy totale denke, wat dus in die hemel is, en van die hemel beskou hy die dinge van die wêreld onder hom soos een wat vanaf die dak van `n huis neerkyk. Sodat die mens wie se innerlikes oopgemaak is die boos en valshede kan sien wat in homself is, want dit is onderkant die geestelike denke. Aan die ander kant, die mens wie se innerlikes nie oopgemaak is nie, is nie in staat om sy eie boos en valshede raak te sien nie, omdat hy nie bokant hulle is nie, maar in hulle. Hieruit kan `n mens tot die gevolgtrekking kom of hy wysheid het en of hy dalk kranksinnig is, en ook wat `n mens sal wees na sy dood wanneer hy vry is om te wil en te dink en om te handel en te praat in ooreenstemming met sy innerlikes. Al hierdie is ook gesê om dit duidelik te maak waaruit bestaan `n mens se innerlike karakter, alhoewel hy uiterlik net soos die ander mag voorkom.
|
|
|
|
|