Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 426

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

413. Sodat ek mag leer van die natuur van die hemel en hemelse vreugde, was ek dikwels en vir `n lang tyd deur die Meester toegelaat om die vreugdes van hemelse genot waar te neem, maar terwyl ek in staat was om dit te weet deur lewende ervaring wat dit is, is ek glad nie in staat om dit te beskryf nie. Nieteenstaande dit, dat `n sekere idee daarvan gevorm kan word, sal iets daaromtrent gesê word. Hemelse vreugde is `n emosie van ontelbare heerlikhede en genietinge, wat tesame iets in die algemeen verteenwoordig, en in hierdie algemene, dit is, hierdie algemene emosie, is harmonieë van ontelbare emosies wat verborge na die waarneming kom, en nie duidelik nie, omdat die waarneming die mees algemene is. Nietemin, ek was toegelaat om waar te neem dat daar ontelbare dinge in dit is, in so `n orde dat dit nie beskryf kan word nie, hierdie ontelbare dinge is so asof dit vloei van die orde van die hemel. Die orde in die besonderhede van die emosie selfs tot die kleinste, is so dat hierdie besonderhede aangebied en waargeneem word slegs as die mees algemene geheel, in ooreenstemming met die kapasiteit van hom wat die onderwerp is. In kort, elke algemene emosie bevat oneindige emosies gerangskik in die mees ordelike vorm, met niks daarin wat nie lewe nie, want hemelse vreugdes gaan uit van die innerlikes. Ek het ook waargeneem dat die vreugdes en verrukking kom van die hart, en versprei saggies deur al die innerlike vesels, en daarvandaan af in die vesel-bondels, met so `n innerlike genot dat die vesels blyk asof dit niks anders as vreugde en verrukking is nie, en alles waarnemend en sensitief daarvan blyk om dieselfde lewe van vreugde te hê. Vergelykend met hierdie vreugdes met die vreugdes van die liggaam, is dit soos `n growwe en verstikkende stof, teenoor `n suiwer en mees sagte aura of uitstraling. Ek het opgemerk dat wanneer ek verlang het om al my vreugde en genot oor te plaas na `n ander, kom daar `n meer innerlike en voller vreugde aanhoudend ingevloei in hulle plek, en hoe meer ek dit wens, hoe meer vloei dit in, en dit was waargeneem om van die Meester te wees.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205