|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 53
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
Voetnotas
1.1 Die ‘voltrekking van die eeu’ is die finale periode van die kerk (n. 4535, 10622)
1.2 Die Meester se voorspelling in Matt. (24 en 25), aangaande die voltrekking van die eeu en Sy koms, en die gevolglike opvolgende uitgebreidheid (enormiteit) van die kerk en die finale oordeel, word verklaar in die voorredes tot hoofstukke 26-40 van Genesis (n. 3353-3356, 3486-3489, 3650-3655, 3751-3757, 3897-3901, 4056-4060, 4229=4231, 4332-4335, 4422-4424, 4635-4638, 4661-4664, 4807-4810, 4954-4959, 5063-5071).
1.3 Beide in die geheel en in die besonderhede van die Woord is daar `n interne of geestelike sin (n. 1143, 1984, 2135, 2333, 2395, 4442, 9048, 9063, 9086)
1.4 Die Woord is geskryf geheel deur korrespondensies (ooreenstemminge) en vir hierdie rede het elke ding en alle dinge, `n geestelike betekenis (n. 1404, 1408, 1409, 1504, 1619, 1659, 1709, 1783, 2900, 9086).
1.5 In die woord beteken ‘son’ die Meester in verband met liefde, en gevolglik liefde tot die Meester. (n. 1529, 1837, 2441, 2495, 4060, 7083, 10809).
1.6 In die Woord beteken ‘maan’ die Meester met betrekking tot die geloof, en gevolglik geloof in die Meester (n. 1529, 1530, 2495, 4060, 4696, 7083,).
1.7 In die Woord beteken ‘sterre’ die kennis van die goeie en die ware (n. 3858, 3926, 4060, 6335).
1.8 ‘Stamme’ (geslag, familie) beteken alle waarheid en die goeie in die geheel, dus alle dinge van die geloof en liefde (n. 3858, 3926, 4060, 6335).
1.9 Die ‘koms van die Meester’ beteken Sy teenwoordigheid in die Woord, en die openbaring daarvan (n. 3900, 4060).
1.10 In die Woord word “wolke” gesien as die Woord in die letter of die sin van die letter (n. 4060, 4391, 5922, 6343, 6752, 8106, 8781, 9430, 10551, 10574)
‘Glorie’ in die Woord beteken Goddelike waarheid soos dit in die hemel is in die interne sin van die Woord (n. 4809, 5922, 8267, 8427, 9429, 10574)
1.12 In die Woord word ‘n ‘trompet’ of ‘ramshoring’ uitgebeeld as die Goddelike waarheid in die hemel, en wat geopenbaar word vanuit die hemel (n. 8158, 8823, 8915); en ‘stem’ het ook so `n betekenis (n. 6771, 9926).
2.1 Christene was in die ander wêreld ondervra met betrekking tot hulle idee van die Een God en dit was bevind dat hulle die idee van drie Gode onderskryf (n. 2329, 5256, 10736, 10738, 10821). `n Goddelike drie-eenheid in die Meester word erken in die hemel (n. 14,15, 1729, 2005, 5256, 9303)
3.1 `n Goddelike wat nie waargeneem kan word deur enige idee nie, kan nie waargeneem word deur geloof nie. (n. 4733, 5110, 5663, 6982, 6996, 7004, 7211, 9356, 9359, 9972, 10067, 10267).
5.1 Die gehele hemel behoort aan die Meester (n. 2751, 7086). Hy het alle krag in die hemele en op die aarde (n. 1607, 10089 10827) Soos wat die Meester die hemel regeer, regeer Hy ook alle dinge wat afhanklik is daarvan, dus alle dinge in die wêreld (2026, 2027,4523, 4524). Slegs die Meester het die krag om die helle te verwyder, om te behoed teen die bose en die goeie te behou, en dus om te red (n. 10019).
8.1 Die engele van die hemel erken dat alle goed van die Meester kom, en niks van hulself nie, en die Meester leef in hulle in Sy eie en nie in hulle eie nie. (n. 9338, 10125, 10151, 10157). Daarom, in die Woord word deur ‘engele’ bedoel iets van die Meester. (n. 1925 2821, 3039, 4085, 8192, 10528). Verder ook, engele word ‘gode’ genoem van die ontvangs van die Goddelike van die Meester (n. 4295, 4402, 7268, 7873, 8192, 8301). Weereens, alle goeie wat goed is, en alle waarheid wat waar is, en gevolglik alle vrede, liefde, naasteliefde, en geloof, is van die Meester (n. 1614, 2016, 2751, 2882, 2883, 2891, 2892, 2904). Ook alle wysheid en intelligensie (n. 109, 112, 121, 124).
8.2 Van hulle wat in die hemel is, word gesê dat hulle binne in die Meester is (n. 3637, 3638).
9.1 Die goeie van die Meester het die Meester innerlik in hom, maar die goeie van jou eie het dit nie (1802, 3951, 8480)
13.1. In die Woord beteken ‘vuur’ die hemelse liefde en innerlike liefde (n. 934, 4906, 5215). ‘Heilige en hemelse vuur’ beteken Goddelike liefde, en alle aandoening of emosie wat by liefde hoort. (934, 4906, 5215). ‘Lig’ van die vuur dui op die waarheid wat uitgaan van die goeie van die liefde en lig in die hemel dui op Goddelike waarheid. (n. 3195, 3485, 3636, 3643, 3993, 4302, 4413, 4415, 9548, 9684,).
14.1 Liefde is die vuur van die lewe, en die lewe is in elk geval daarvan (n. 4906, 5071, 6032, 6314).
15.1 Om die Meester lief te hê asook die naaste, is om te lewe volgens die Meester se gebooie (n. 10143, 10153, 10310, 10578,10648).
15.2 Om die naaste lief te hê is nie om die persoon lief te hê nie, maar om lief te hê wat in hom is van wat hy is; sy waarheid en sy goeie (5028, 10336). Hulle wat die persoon liefhet, en nie dit wat in hom is vir wat hy is nie; het die boosheid en die goeie ewe lief (n. 3820). Naasteliefde is gewillige waarheid en word geaffekteer deur waarhede omrede die waarhede. (3876, 3877). Naasteliefde teenoor jou buurman doen wat goed en regverdig is, en geregtigheid, in elke werk en elke funksie. (n. 8120-8122.)
17.1 Engele is vorms van liefde en naasteliefde (n. 3804, 4735, 4797, 4985, 5199, 5530, 9879, 10177).
17.2 `n Geestelike sfeer, wat `n sfeer van lewe is, vloei oor, en giet voort uit elke mens, gees, en engel, en omring hulle (n. 4464, 5179, 7454, 8630). Dit vloei van die lewe van hulle aandoening of emosie en gevolglik die denke. (n. 2489, 4464, 6206)
17.3 Geeste en engele draai hulle gedurigdeur na hul liefdes, en hulle in die hemele draai hulle gedurig na die Meester (n. 10130, 10189, 10420, 10702).
18.1 Daar is oneindige verskeidenheid, en nêrens is enige ding dieselfde nie. (n. 7236, 9009). Ook in die ander hemele is daar oneindige verskeidenheid (n. 684, 690, 3744, 5598, 7236). Verskeidenheid in die hemel is `n verskeidenhied van die goeie (n. 3744, 4005, 7236, 7833, 7836, 9002). Alle gemeenskappe in die hemel, en alle engele in `n gemeenskap, word daardeur onderskei van mekaar. (n. 690, 3241, 3519, 3804, 3986, 4067, 4149, 4263, 7236, 7833, 7836). Maar nieteenstaande word hulle almal een gemaak deur die liefde van die Meester (n. 457, 3986).
21. 1 Die hemel as `n geheel is opgedeel in twee koninkryke, `n hemelse en `n geestelike koninkryk (n. 3887, 4138). Die engele van die hemelse koninkryk ontvang die Goddelike van die Meester in hulle vrywillige deel, dus meer innerlik as die geestelike engele, wat dit ontvang in hulle intellektuele deel. (n. 5113, 6367, 8521, 9936, 9995, 10124).
22.1 Die hemele wat die hemelse koninkryk uitmaak word genoem die hoëre hemel, terwyl die wat die geestelike koninkryk uitmaak, die laere koninkryk genoem word. (n. 1068).
22.2 Innerlike dinge word weerspieël deur hoër dinge, en hoër dinge dui op innerlike dinge. (n. 2148, 3084, 4599, 5146, 8325).
23.1 Die goeie van die hemelse koninkryk is die goeie van die liefde tot die Meester, en die goeie van die geestelike koninkryk is die goeie van die menseliefde tot die naaste (n. 3691, 6435, 9468, 9680, 9683, 9780).
25.1 Die hemelse engele oortref die wysheid van die geestelike engele op `n onmeetbare vlak. (n. 2718, 9995). Die aard van die verskil tussen hemelse engele en geestelike engele (n. 2088, 2669, 2708, 2715, 3235, 3240, 4788, 7068, 8521, 9277, 10295).
25.2 Die hemelse engele argumenteer nie oor die waarhede van die geloof nie, omdat hulle dit in hulself ontvang, maar geestelike engele argumenteer daaroor of dit waar is of nie. (n. 202, 337, 597, 607, 784, 1121, 1384, 1898, 1919, 3246, 4448, 7680, 7877, 8780, 9277, 10786).
26.1 Die Meester se instroming is in die goeie en deur die goeie in die waarheid, en nie die teenoorgestelde nie, dus in die wil en deur dit in die verstand of intelligensie, en nie die teenoorgestelde nie. (n. 5482, 5649, 6027, 8685, 8701, 10153).
26.2 Die wil van die mens is sy gehele wese [esse] van sy lewe, en die ontvangs van die goeie van die liefde, terwyl sy denke of intelligensie die uitgaande [existere] van sy lewe daarvan is, en die ontvangste van die waarheid van die goeie van die geloof. (n. 3619, 5002, 9282,). Dus is die wil se lewe die hooflewe van die mens, en die lewe van die verstand of denke gaan daarvanaf uit. (n. 585, 590, 3619, 7342, 85, 9282, 10076, 10109, 10110). Wat ookal deur die mens ontvang word, word die lewe, en is geskik vir die mens (n. 3161, 9386, 9393). Die mens is `n mens deur sy wil en sy intelligensie of denke daarvan. (n. 8911, 9069, 9071,10109, 10110). Meer nog, elkeen wat wil en verstaan op die regte manier, is geliefd en gewaardeer deur ander, terwyl hy wat korrek verstaan en sy wil verkeerd rig, verwerp en verag word. (n. 8911, 10076). Ook na `n mens se dood bly hy soos sy wil en sy intelligensie was, terwyl die dinge wat betrekking het op die intelligensie en nie ook tot die wil nie, dan verdwyn, omdat hulle nie in die mens is nie. (n. 9069, 9071, 9282, 9386, 10153).
27.1 Tussen die twee koninkryke is daar kommunikasie en verbinding deur middel van engele gemeenskappe wat genoem word, die hemelse-geestelike (n. 4047, 6435, 8796, 8802).. Die instroming van die Meester deur die hemelse koninkryk in die geestelike (n. 3969, 6366).
30.1 Alle dinge van die Goddelike orde word bymekaar gebring in die mens, en deur die skepping van die mens is dit `n Goddelike orde in vorm (n. 3628, 4219, 4220, 4223, 4523, 4524, 5114, 5168, 6013, 6057, 6605, 6626, 9706, 10156, 10472). In die mens was die innerlike mens gevorm na die beeltenis van die hemel, en die uiterlike na die beeltenis van die wêreld, en dit is die rede hoekom die mens deur die antieke oudstes genoem was as `n mikro-kosmos. (n. 3628, 4523, 5115, 6013, 6057, 9279, 9706, 10156, 10472). Dus is `n mens met sy innerlike, en deur die skepping `n hemel in die kleinste vorm na die gelykenis van die grootste, en so sal die mens ook word wanneer hy weer van nuuts af geskep of wedergebore word deur die Meester (n. 911, 1900, 1928, 3624-3631, 3634, 3884, 4041, 4279, 4523, 4524, 4625, 6013, 6057, 9279, 9632).
31.1 Daar is drie hemele, nl. die mees innerlike, die middel, en die uiterlike, of derde, tweede en eerste (n. 684, 9594, 10270). Dinge daarbinne volg in `n drieledige orde (n. 4938, 4939, 9992, 10005, 10017). Die goeie van die mees innerlike of derde hemel word genoem die hemelse, die goeie van die middel of tweede hemel word genoem die geestelike, en die goeie van die mees uiterlike of eerste hemel, die geestelik-natuurlike (4279, 4286, 4938, 4939, 9992, 10005, 10017, 19968)
33.1 Daar is soveel grade van lewe in die mens as wat daar hemele is, en dit word oopgemaak na die dood in ooreenstemming met sy lewe. (n. 3747, 9594). Die hemel is in die mens (n. 3884) Daarom dat hy wat die hemel in homself ontvang het in hierdie wêreld, kom in die hemel na sy dood. (10717).
34.1 Innerlikes is meer perfek omdat hulle nader aan die Meester is. (n. 3405, 5146, 5147). In die innerlike is daar duisende en duisende dinge wat verskyn in die eksterne as een algemene ding (. 5707). Sover as wat die mens gewek word vanaf die uiterlike na die innerlike, so ver kom hy in die lig en dus in die intelligensie en die verhoging is soos om uit `n wolk te verrys in die helderheid (n. 4598, 6183, 6313).
37.1 Instroming van die Meester is direk van Homself en onregstreeks deur na die hemele in die ander, en op dieselfde manier in die van die mens se innerlike. (n. 6063, 6307, 6472, 9682, 9683). Direkte instroming van die Goddelike vanaf die Meester (n. 6058, 6474, 6478, 8717, 8728). Indirekte instroming deur die geestelike wêreld in die natuurlike wêreld (n. 4067, 6982, 6985, 6996).
37.2 Alle dinge ontspring van dinge wat voor homself gegaan het, dus van die Eerste, en op dieselfde manier bly dit bestaan, want die bestaande is ononderbroke besig om voort te stu, daarom is onverbinding aan iets nie moonlik nie. (n. 3626-3628, 3648, 4523, 6040, 6056).
38.1 Dinge in die innerlike en dinge in die uiterlike is nie aaneenlopend nie maar afsonderlik en individueel volgens seker grade, en elke graad het sy grense. (n. 3691, 5114, 5145, 8603, 10099). Een ding word van `n ander ding gevorm, en dinge so gevorm is nie deurlopend suiwer en growwer nie. (n. 6326, 6456). Nie voordat die verskille tussen wat innerlik is en wat uiterlik volgens sulke grade, ontvang is, sal die innerlike en uiterlike hemele nie duidelik verstaan word nie. (n. 5146, 6465, 10099, 10181).
41.1 Daar is `n oneindige verskeidenheid, en nooit dieselfde ding soos die ander nie (n. 7236, 9002). So is daar in die hemele oneindige verskeidenhede (n. 684, 690, 3744, 5598, 7236). Verskeidenhede in die hemele, wat oneindig is, is verskeidenheid van die goeie (n. 3744, 4005, 7236, 7833, 7836, 9002). Hiedie verskeidenhede bestaan uit waarhede, wat veelsoortig is van elkeen van die goeie. (n. 3470, 3804, 4149, 6917, 7236). Dit is as gevolg hiervan dat al die gemeenskappe in die hemele, en al die engele in `n gemeenskap, anders as die ander is (n. 690, 3241, 3519, 3804, 3986, 4067, 4149, 4263, 7236, 7833, 836). Maar nieteenstaande maak hulle almal een deur die liefde van die Meester (n. 457, 3986).
42.1 Al die gemeenskappe van die die hemel het `n konstante posisie in ooreenstemming met die verskille van hul staat van lewe, dus in ooreenstemming met die verskille van liefde en geloof. (n. 1274, 3638, 3639). Daar is wonderlike dinge in die ander lewe, dit is, in die geestelike wêreld, aangaande afstand, situasie, plek, ruimte en tyd. (n. 1273-1277).
45.1 Alle vryheid behoort tot die liefde en aandoenning of emosie, want wat die mens liefhet, dit doen hy vrylik (n. 2870, 3158, 8987, 8990, 9555, 9591).
46.1 Alle nabyheid, verhoudings, verbindinge, asof dit bande van bloed is, is in die hemel van die goeie en in ooreenstemming met sy ooreenkoms en verskille (n. 685, 917, 1394, 2739, 3612, 3815, 4121).
49.1 `n Geestelike sfeer, wat die sfeer van die lewe is, vloei uit elke mens, gees en engel, en omvat hulle (n. 4464, 5179, 7454, 5630). Dit vloei voort van die lewe van hulle emosie en denke. (n. 2459, 4464, 6206). Hierdie sfere brei hulleself uit tot ver in die engele gemeenskappe in ooreenstemming met die kwaliteit en bepaal die hoeveelheid van hul goeie. (n. 6598-6612, 8063, 5794, 5797).
49.2 In die hemel is die verdeling van alle goedere moontlik, omdat hemelse liefde deel met ander alles wat sy eie is (n. 549, 550, 1390, 1391, 10130, 10723).
|
|
|
|
|