Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 501

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

487. Slegs van `n kennis van korrespondensies kan dit geweet word watter genietinge van elkeen se natuurlike genietinge verander gaan word na die dood, en watter soort genietinge dit is. In die algemeen, hierdie kennis leer dat niks natuurliks kan bestaan sonder dat iets geesteliks met dit korrespondeer, en watter soort van `n ding dit is nie. Daarom, enigeen wat hierdie kennis het kan seker maak, en weet wat sy eie staat na die dood sal wees, as hy slegs kan weet wat sy liefde is, en wat die verhouding is tot die universele heersende liefdes waarvan hierbo gepraat is, waarmee alle ander liefdes `n verhouding het. Maar dit is onmoontlik vir hulle wat verlief is op die self om te weet wat hulle heersende liefde is, omdat hulle lief het wat hulle eie is, en noem hulle booshede die goeie, en die valshede wat hulle so heilig en waardeur hulle hul booshede bevestig, noem hulle waarhede. En tog, as hulle gewillig was mag hulle dit geweet het van ander wat wys is, en sien wat hulleself nie sien nie. [2] Aan die ander kant, hulle wat in die hemelse liefde is, aanvaar onderrig, en sodra hulle in die valshede gebring word waarin hulle gebore is, sien hulle dit uit die waarhede, want waarheid maak valshede duidelik. Van die waarheid wat van die goeie is, kan enigeen die boosheid en valshede sien, maar uit die bose kan niemand sien wat goed en waar is nie, en vir die rede dat die valshede van die bose duisternis is en korrespondeer met die duisternis, gevolglik word hulle wat in valshede is soos die blindes, en sien nie die dinge wat in die lig is nie, maar vermy dit soos die voëls van die nag. 487.1 Maar waarhede uit die goeie is lig, wat korrespondeer met die lig (sien bo, n. 126-134), so het hulle wat in die waarhede uit die goeie is, `n goeie sig en geopende oë. En onderskei die dinge wat behoort tot die lig en die skaduwee. [3] Dit ook, was aan my bewys deur ervaring. Die engele in die hemel sien beide en neem waar die boos- en valshede wat somtyds in hulleself ontstaan, ook die boosheid en valshede in geeste in die wêreld van die geeste wat met die helle verbind is, alhoewel die geeste self nie in staat is om hulle eie booshede en valshede raak te sien nie. Sulke geeste het geen begrip van die goeie van die hemelse liefde nie, van gewete, van eerlikheid en geregtigheid, behalwe dit wat gedoen word ter wille van die self. ook nie wat dit is om deur die Meester gelei te word nie. Hulle sê dat sulke dinge nie bestaan nie, en het geen betekenis nie. Al hierdie dinge is gesê dat die mens homself kan ondersoek en mag so sy liefde deur sy genietinge herken, en dus so ver as wat hy dit kan uitmaak uit die kennis van die korrespondensie, dat mag weet wat sy status na die dood sal wees.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205