Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 568

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

553. Alle geeste in die helle, wanneer gesien word in enige lig van die hemel, verskyn in die vorm van hulle boosheid, want elkeen daar is `n beeltenis van sy boosheid, siende dat sy innerlikes en uiterlikes as een funksioneer, die innerlikes maak hulleself sigbaar in die uiterlikes, wat die gesig, liggaam, spraak en bewegings is, dus is die karakter van die gees bekend sodra hy gesien word. In die algemeen is bose geeste vorms van veragting van ander en `n bedreiging teenoor hulle wat nie respekte aan hulle betoon nie, hulle is vorms van haat van verskeie soorte, ook van versillende soorte wraak. Wreedaardigheid en verwoedheid van hulle innerlikes wys deur hierdie vorms. Maar wanneer hulle lofprysings kry, vereer en aanbid word deur ander, is hulle gesigte beteuelbaar en neem `n uitdrukking aan van blydskap en geluksaligheid aan. [2] Dit is onmoontlik om in `n paar woorde te beskryf hoe al hierdie vorms voorkom, want nie een is soos die ander nie, alhoewel daar `n algemene ooreenkoms is tussen hulle wat in dieselfde boosheid is, en dus in dieselfde helse gemeenskap, waarvan, soos van `n afleiding van herkoms, die gesigte van almal `n ooreenkoms blyk te hê. In die algemeen is hulle gesigte monsteragtig, en hulle spraak is soos die spraak van woede en haat of weerwraak, want alles wat hulle spreek is uit hulle valshede, terwyl die toon van die bose is. In kort, hulle is almal beeltenisse van hulle eie hel. [3] Ek was nie toegelaat om te sien wat die vorm van die hel in die algemeen is nie; ek is slegs vertel dat as die hemel in een kompleks `n enkele mens reflekteer (n. 59-67), so reflekteer die hel in een kompleks `n enkele duiwel, en mag vertoon word in `n beeltenis van `n enkele duiwel (sien bo, 544), maar die vorms van besonderse helle of helse gemeenskappe was ek dikwels toegelaat is om te sien, want by hul ingange, wat genoem word die ‘poorte van die hel’, verskyn daar `n monster wat oor die algemeen die vorms van hulle verteenwoordig wat binne is. Die wreedaardige passie van hulle wat daar bly word terselfdertyd verteenwoordig in afskuwelike en afgryslike maniere wat ek van afsien om te beskryf. [4] Maar dit moet verstaan word dat dit die manier en voorkoms is hoe helse geeste in die lig van die hemel verskyn, terwyl hulle tussen mekaar voorkom as mense. Dit is van die Meester se genade dat hulle nie weersinswekkend aan mekaar vertoon nie, soos wat hulle vir die engele lyk nie. Maar dit is ook bedrieglik, want sodra daar enige lig van die hemel ingelaat word, verander hulle menslike liggame in monsteragtige vorms, soos wat hulle in hulleself is. Want in die lig van die hemel verskyn alles soos wat dit werklik is. Vir hierdie rede skuil hulle weg vir die lig van die hemel en werp hulle neer in hulle eie lig, wat is soos die lig van brandende steenkool, en in sekere gevalle soos brandende swawel, maar hierdie lig verander ook in `n dik duisternis as enige lig van die hemel daarop val. Dit is hoekom gesê word dat die helle gehul is in dik duisternis, en “dik duisternis” en “duisternis” dui op valshede ontleen van die bose, soos wat dit in die hel voorkom.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205