Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 353

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

342. Ek het met engele gepraat oor klein kindertjies, of hulle vry is van booshede, in sover dat hulle geen werklike booshede het soos wat volwessenes het nie; en ek was vertel dat hulle gelykvormig aan boosheid is, en in feite niks anders as boosheid is nie 342.1 maar, soos alle engele word hulle so weggehou van die boosheid en word gehou in die goeie deur die Meester en vir hulle blyk dit om self in die goeie te wees. Vir hierdie rede, as kinders in die hemele volwassenes word, moet hulle nie die valse idee oor hulle self hê nie, dat die goeie in hulle uit hulleself is en nie van die Meester nie, hulle word nou en dan neergelaat in hulle eie booshede wat hulle geërf het en word daarin gelos totdat hulle die waarheid van die saak ken en glo. [2] Daar was een, `n seun van `n koning, wat as kind gesterf het en wat groot geword het in die hemel, wat hierdie opinie gehandhaaf het. Daarom was hy neergelaat in daardie lewe van booshede waarin hy gebore was, en hy het toe uit hierdie sfeer van sy lewe dit waargeneem dat hy `n geaardheid het om ander te domineer, en beskou owerspel en ontug van nul en gener waarde, hierdie booshede het hy geërf vanaf sy ouers, maar nadat hy gebring is om sy regte karakter te herken, was hy weer tussen die engele gebring waarmee hy tevore mee geassosieër het. [3] In die ander lewe word niemand aan straf blootgestel op grond van die boosheid wat hy oorgeërf het nie, omdat dit nie sy boosheid is nie; dit is, dit is nie sy fout dat hy so is nie, hy ly slegs op grond van sy werklike boosheid wat sy eie is, dit is, slegs so ver as wat hy passende oorgeërfde booshede in die werklike lewe sy eie gemaak het. Wanneer, die kinders wat volwassenes geword het, dan neergelaat word in die staat van hul oorgeërfde boosheid, is dit nie dat hulle straf daarvoor moet ly nie, maar dat hulle kan leer dat hulle uit hulleself niks is nie, maar boosheid self, en dat dit deur die genade van die Meester is dat hulle in die hemel opgeneem is uit die hel waarin hulle was, en dat dit van die Meester is dat hulle in die hemel is, en nie van enige verdienste uit hulle eie nie; en daarom mag hulle nie voor ander roem oor die goeie wat in hulle is nie, want dit is teenstrydig teen die wederkerige liefde, soos wat dit wederkerig is teen die waarheid van die geloof.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205