|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 513
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
499. Die Tweede Staat van die Mens na die Dood. Die tweede staat van die mens na sy dood word genoem die staat van sy innerlikes, omdat hy dan gelei word in die innerlikes van sy denke, dit is, van sy wil en gedagtes, terwyl sy uiterlikes, waarin hy was gedurende sy eerste staat, tot slaap gesus word. Wie ookal enige gedagtes gee aan die mens se lewe, spraak en aksie, kan sien dat elkeen innerlikes en uiterlikes het, dit is, uiterlike en innerlike gedagtes en bedoelinge. Dit word gewys deur die feit dat in die burgerlike lewe dink een aan iemand anders in ooreenstemming met wat hy gehoor en geleer het van hulle deur `n raport of gesprek, maar hy praat nie met hulle in ooreenstemming met sy denke nie, en as hulle boos is, behandel hy hulle in elk geval met beskaafdheid. Dat dit so is word gesien veral in die geval van hulle wat voorgee en vleiers is, wat praat en handel op een manier en dink en wil op `n totaal verskillende manier, ook in die geval van geveinsdes, wat oor God en die hemel praat en die verlossing van siele en die waarhede van die kerk en hulle land se goeie en hulle naaste asof uit liefde en geloof, maar in die hart glo hulle anders en het slegs hulleself lief. [2] Al hierdie maak dit duidelik dat daar twee tipes van denke is, een uiterlik en die ander innerlik, en dat daar diegene is wat spreek uit uitelike gedagtes, terwyl hulle vanaf hulle innerlike gedagtes ander sentimente het, en dat hierdie twee tipes van denke van mekaar af weggehou word, siende dat die innerlikes versigtig voorkom word om in die uiterlikes te vloei en so op enige manier bekend raak. Die mens is so geskape dat sy innerlike en uiterlike denke een gemaak kan word deur korrespondensie, en hulle word een in hulle wat in die goeie is, want hulle dink en spreek beide slegs dit wat goed is. Maar hulle wat in die bose innerlike en uiterlike denke is, maak nie een nie, want hulle bedink dit wat boos is, en terselfdertyd wat goed is. Met hulle is daar `n omkering van die orde, want die goeie is by hulle in die uiterlike en die bose binne-in, en gevolglik het die bose die domein oor die goeie, en onderwerp dit aan homself soos `n kneg, dat dit moet dien as `n metode om die doel te bereik, wat van dieselfde natuur is as hul liefde. Met so `n einddoel wat vervat is in die goeie wat hulle soek en doen, is hulle goeie uiteindelik nie goed nie, maar is besmet met die bose, alhoewel, dit goed vertoon in die uiterlike vorm aan hulle wat nie vertroud is met hulle innerlikes nie. [3] Dit is nie so met hulle wat in die goeie is nie, want hulle orde is nie omgekeer nie, maar die goeie van hulle innerlike denke vloei in die uiterlike denke, en dit in die woord en die handeling. In hierdie orde was die mens geskape, en in die hemel, en in die lig van die hemel, sy innerlikes is in hierdie orde. En die lig van die hemel is die Goddelike waarheid wat uitgaan vanaf die Meester, en gevolglik is die Meester in die hemel (n. 126-140), daarom word hulle gelei deur die Meester. Al hierdie word gesĂȘ om dit bekend te maak dat elke mens `n innerlike en uiterlike denke het, en dat hulle onderskeie en afsonderlik van mekaar is. Die term denke sluit die wil in, want die denke is van die wil, en denke of gedagtes apart van die wil is onmoontlik. Al hierdie maak dit duidelik wat bedoel word deur die staat van die mens se uiterlikes en die staat van sy innerlikes.
|
|
|
|
|