|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 362
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
Voetnotas
304.1 Niks ontspring uit homself nie, maar van dit wat vooraf tot homself was, dus alle dinge vanuit `n Eerste, hulle het ook `n permanente bestaan uit Hom waaruit hulle ontspring het, en `n permanente bestaan is `n ewigdurende voortspringing (n. 2886, 2888, 3627, 3648, 4523, 4524, 6040, 6056). Goddelike orde stop nie in die middeweg nie, maar beëindig in die uiterlike, en daardie uiterlike is die mens, dus eindig die Goddelike orde in die mens (n. 634, 2853, 3632, 5897, 6239, 6451, 6465, 9215, 9216, 9824, 9828, 9836, 9905, 10044, 10329, 10335, 10548). Innerlike dinge vloei in uiterlike dinge, selfs in die ekstreme of uiterlike in opvolgende orde, en daar spring dit voort en het `n permanente bestaan (n. 634, 6239, 6456, 9215, 9216). Innerlike dinge spring voort en het permanente bestaan in wat uiterlik is in gelyktydige orde (n. 5897, 6451, 8603, 10099). Daarom, alle innerlike dinge word bymekaar gehou in verbinding van `n Eerste deur middel van `n Laaste (n. 9828). Daarom, “die Eerste en die Laaste” dui op alle dinge, dit is, die geheel (n. 10044, 10329, 10335). Gevolglik in uiterlike of buitenstes is daar sterkte en krag. (n. 9836).
305.1 Die Woord in die sin van die letter is natuurlik (n. 8783). Omdat die natuurlike die buitenste is waarin geestelike en hemelse dinge, wat innerlike dinge is, beëndig word en waarop hulle rus, soos `n huis op `n fondasie (n. 9430, 9433, 9824, 10044, 10436). Dat die wêreld so is, is saamgestel geheel van korrespondensies (n. 1404, 1408, 1409, 1540, 1619, 1659, 1709, 1783, 8615, 10687). Omdat die Woord so in die sin van die letter is, is dit die houer van die geestelike en hemelse sin (n. 9407). En dit is aangepas beide tot die mens en die engele (n. 1769-1772, 1887, 2143, 2157, 2275, 2333, 2395, 2540, 2541, 2547, 2553, 7381, 8862, 10322). En dit is wat hemel en aarde een maak (n. 2310, 2495, 9212, 9216, 9357, 9396, 10375). Die verbinding van die Meester met die mens is deur die Woord, deur middel van die innerlike sin (n. 10375). Daar is verbinding deur middel van alle dinge en elke afsonderlike ding van die Woord, en gevolglik is die Woord wonderlik bokant alle ander geskrifte (n. 10632-10634). Sedert die Woord geskryf is, praat die Meester deur middel daarvan met die mens. (n. 10290). Die kerk, waar die Woord is en die Meester bekend is deur middel daarvan, in verhouding tot hulle wat buite die kerk is waar daar nie `n Woord is nie en die Meester is onbekend, is soos die hart en longe in die mens in vergelyking met die ander dele van die liggaam, wat vanuit hulle lewe asof dit fonteine van hulle lewe is (n. 637, 931, 2054, 2853). Voor die Meester was die universele kerk op aarde soos `n enkele mens (n. 7396, 9276). Gevolglik, behalwe dat daar op aarde `n kerk is waar die Woord is, en waar die Meester bekend is deur middel daarvan, sou die menslike ras vergaan het (n. 468, 637, 931, 4545, 10452).
307.1 Die woorde “Egipte” en “Egiptiese” dui op die natuurlike en sy kennis (n. 4967, 5079, 5080, 5095, 5160, 5460, 5799, 6015, 6147, 6252, 7355, 7648, 9340, 9391) “Assirië” dui die rasionaal (meetbare) aan (n. 119, 1186). “Israel” dui op die geestelike (n. 5414, 5801, 5803, 5806, 5812, 5817, 5819, 5826, 5833, 5879, 5951, 6426, 6637, 6862, 6868, 7035, 7062, 7198, 7201, 7215, 7223, 7957, 8234, 8805, 9340).
308.1 Die kerk is spesifiek daar waar die Woord is en waar die Meester bekend is deur middel daarvan, dus waar Goddelike waarhede vanuit die hemel openbaar gemaak word (n. 3857, 10761). Die Meester se kerk is met almal in die hele wêreld wat in die goeie lewe in ooreenstemming met die beginsels van hulle godsdiens (n. 3263, 6637, 10765). Almal, waar hulle ookal is, wat in die goeie lewe in ooreenstemming met die beginsels van hulle godsdiens en wat die Goddelike erken word deur die Meester aanvaar (n. 2589-2604, 2861, 2863, 3263, 4190, 4197, 6700, 9256). En behalwe hierdie, alle kinders waar hulle ookal gebore is (n. 2289-2309, 4792).
311.1 Die helle saam geneem, of die duiwelse saam geneem, word genoem die Duiwel en Satan (n. 694). Hulle wat duiwels in hierdie wêreld was, word duiwels na die dood. (n. 968).
311.2 Die doktrine van die kerk moet afgelei word van die Woord (n. 3464, 5402, 6822, 6832, 10763, 10765). Sonder `n doktrine kan die Woord nie verstaan word nie (n. 9025, 9409, 9424, 9430, 10324, 10431, 10582). Ware doktrine is `n lamp vir hulle wat die Woord lees (n. 10400). Ware doktrine moet wees van hulle wat verlig is deur die Meester (n. 2510, 2516, 2519, 9424, 10105). Hulle wat in die sin van die letter is sonder die doktrine kan nie die Goddelike waarhede verstaan nie (n. 9409, 9410, 10582). En hulle word gelei in baie dwalinge (n. 10431). Die verskil tussen hulle wat onderrig en leer uit die doktrine van die kerk wat afgelei is van die Woord en hulle wat onderrig en leer slegs uit die sin van die letter van die Woord alleen (n. 9025).
312.1 Daar is net `n paar in die Christelike wêreld wat glo dat die mens onmiddelik na die dood weer “opstaan” (vorrede tot Genesis, hoofstuk 16 en (n. 4622, 10758), maar dit word geglo dat hy weer opstaan op die tyd van die finale oordeel, wanneer die hele sienbare wêreld sal vergaan. (n. 10595). Die rede vir hierdie geloof (n. 10595, 19758). Nietemin, die mens staan wel op onmiddelik na die dood, en dan is hy `n mens in alle opsigte, en in elke klein besonderheid (n. 4527, 5006, 5078, 8939, 8991, 10594, 10758). Die siel wat lewe na die dood is die gees van die mens, wat in die mens die mens self is, en in die ander lewe is hy in `n volledige menslike vorm (n. 322, 1880, 1881, 3633, 4622, 4735, 5883, 6054, 6605, 6626, 7021, 10594); uit ervaring (n. 4527, 5006, 8939); van die Woord. (n. 10597). Wat word bedoel deur die dooies wat gesien is in die heilige stad (Matt. 27: 53) verklaar (n. 9229). Op watter manier word die mens uit die dood uit opgewek, uit ervaring (n. 168-189). Sy staat na sy opstanding (n. 317-319, 2119, 5079, 10596). False opinies aangaande die siel en sy opstanding (n. 44, 445, 4527, 4622, 4658).
313.1 In die mens is die geestelike wêreld en die natuurlike wêreld verenig (n. 6057). Die innerlike van die mens is gevorm na die beeld van die hemel, maar die eksterne na die beeld van die wêreld (n. 3628, 4523, 4524, 6013, 6057, 9706, 10156, 10472).
314.1 Daar is net soveel grade van lewe in die mens as wat daar hemele is, en hulle word oopgemaak na die dood in ooreenstemming met sy lewe ( 3747, 9594). Die hemel is `n mens (n. 3884). Die mens wat in liefde en naasteliefde lewe, het in hom die wysheid van die engele, alhoewel dit vir hierdie tyd verborge is, maar hy kom in daardie wysheid na sy dood. (n. 2494). Die mens wat van die Meester af ontvang al die goeie van die liefde en van die geloof word in die Woord `n engel genoem. (n. 10528).
316.1 Die mens staan op slegs in sy gees (n. 10593, 10594). Die Meester alleen het opgestaan ook in die opsig van Sy liggaam (n. 1729, 2083, 5078, 10825).
318.1 Die ‘heiden’ word gelykvormig met die Christen gered (n. 932, 1032, 1059, 2284, 2589, 2590, 3778, 4190, 4197). Die van die nasies en volkere buite die kerk in die ander lewe (n. 2589-2604). Die kerk is spesifiek daar waar die Woord is, en daardeur word die Meester geken. (n. 3857, 10761). Nietemin, daardie gebore waar die Woord is en waar die Meester bekend is, is nie op grond daarvan van die kerk nie, maar slegs hulle wat `n lewe lewe van naasteliefde en van geloof is. (n. 6637, 10143, 10153, 10578, 10645, 10829). Die Meester se kerk is met almal in die hele wêreld wat in die goeie lewe in ooreenstemming met hulle geloof en kennis van die Goddelike, en sulkes word aanvaar deur die Meester en kom in die hemel (n. 2589-2604, 2816, 2863, 3263, 4190, 4197, 6700, 9256).
319.1 Tussen die goeie en die waarheid is daar `n soort huwelik (n. 1904, 2173, 2508). Die goeie en die waarheid is in `n ewigdurende strewe om saamgevoeg te word, en die goeie verlang na die waarheid en vir die verbinding daarmee (n. 9206, 9207, 9495). Hoe die verbinding van die goeie en die waarheid plaasvind, en in wie (n. 3834, 3843, 4096, 4097, 4301, 4345, 4353, 4364, 4368, 5365, 7623-7627, 9258).
321.1 Die verskil tussen die goeie waarin die heiden is en die waarin die Christene is (n. 4189, 4197). Waarheid by die heiden (n. 3263, 3778, 4190). Die innerlikes kan nie by die heiden toegemaak word soos by die Christen nie (n. 9256,). Ook kan daar nie so `n dik wolk bestaan by die heiden wat in naasteliefde lewe in ooreenstemming met hulle godsdiens as met die Christene wat nie in naasteliefde lewe nie, die redes (n. 1059, 9256). Die heiden kan nie die heilige dinge van die kerk ontheilig soos wat die Christene doen nie, omdat hulle onbekend is met hulle (n. 1327, 1328, 2051). Hulle het `n vrees vir die Christene op grond van hul lewens (n. 2596, 2597). Hulle wat goed lewe in ooreenstemming met hulle godsdiens word deur die engele geleer en die waarhede van die geloof word geredelik aanvaar en erken die Meester. (n. 2049, 2595, 2598, 2600, 2601, 2603, 2861, 2863, 3263).
327.1 Die eerste en mees Antieke Kerk op hierdie aarde was wat beskryf word in die eerste hoofstuk van Genesis, en daardie kerk was bo alles hemels (n. 607, 895, 920, 1121-1124, 2896, 4493, 8891, 9942, 10545). Wat die hemelse is in die hemel (n. 114-1125)). Daar was verskeie kerke na die vloed wat antieke kerke genoem was (n. 1125-1127, 1327, 10355). Wat die mense van die antieke kerk was (n. 609, 895). Die antieke kerke was verteenwoordige kerke (n. 519, 521, 2896). In die antieke kerk was daar `n Woord, maar dit het verlore gegaan (n. 2897). Die karakter van die antieke kerk toe dit begin verval en verbrokkel het (n. 1128). Die verskil tussen die Mees Antieke Kerk en die Antieke Kerk (n. 597, 607, 640, 641, 765, 784, 895, 4493). Die statute, die uitsprake, en die wet, wat beveel was in die Judese Kerk, was in dele soos die in die Antieke Kerk (n. 4288, 4449, 10149). Die God van die Mees Antieke Kerk en die Antieke Kerk was die Meester, en hy was genoem JHWH (n. 1343, 6846).
329.1 Die Doop dui op die wedergeboorte deur die Meester deur middel van die waarheid van die geloof van die Woord (n. 4255, 5120, 9088, 10239, 10386-10388, 10392) Die Doop is `n teken dat die mens wat gedoop is, is van die kerk waarin die Meester, wat opwek, erken word, en waar die Woord is waaruit die waarhede van die geloof kom, waardeur die wedergeboorte effektief is (n. 10386-10388). Die Doop bevestig nie die geloof of die redding nie, maar is `n getuie dat hulle wat wedergebore is, sal die geloof en redding ontvang (n. 10391).
340.1 Geestelike voedsel is kennis, intelligensie, en wysheid, dus die goeie en die waarheid waaruit die twee kom (n. 3114, 4459, 4792, 5147, 5293, 5340, 5342, 5410, 5426, 5576, 5582, 5588, 5655, 5862, 9003). Daarom, in `n geestelike sin is alles voedsel wat voortkom uit die Mond van die Meester (n. 681). Omdat brood alle voedsel in die algemeen beteken, dui dit op al die goeie, hemels en geestelik (n. 276, 680, 2165, 2177, 3478, 6118, 8410). Die rede is dat dit voed die denke, wat behoort aan die innerlike mens (n. 4459, 5293, 5576, 6277, 8410).
342.1 Alle tipes van mense is gebore in boosheid van alle soorte, selfs tot op die punt dat wat hulle eie is, is niks anders as boosheid nie (n. 210, 215, 874-876, 987, 1047, 2703, 2308, 3518, 3701, 3812, 8480, 8550, 10283, 10284, 10286, 10731). Gevolglik moet die mens weer hergebore word, dit is, die wedergeboorte (n. 3710). Die mens se ingebore boosheid bestaan uit die liefde vir die self meer as vir die Meester, en die wêreld meer as die hemel, en maak sy naaste, in vergelyking met homself, as van geen waarde nie, behalwe ter wille van homself, dit is, alleenlik vir homself, dus is dit liefde vir homself en vir die wêreld (n. 649, 731, 4317, 5660). Alle boosheid is van die liefde vir die self en vir die wêreld, wanneer daardie liefde regeer (n.1307, 1308, 1312, 1594, 1691, 3413, 7255, 7376, 7488, 7490, 8318, 9335, 9348, 10038, 10742). Hierdie booshede bestaan uit veragting vir ander, vyandskap, haat, vergelding, wreedheid, bedrog, en misleiding (n. 667, 7370-7374, 9348,10038, 10742). En van hierdie booshede kom al die falshede (n. 1047, 10283, 10284, 10286). Hierdie liefdes, so ver as wat mens hulle vrye teuels gee, storm voorwaarts; en die liefde vir die self streef selfs na die Troon van God (n. 7375, 8678).
347.1 Die lig van die wêreld is vir die eksterne mens, die lig van die hemel vir die interne mens (n. 3222-3224, 3337) Die lig van die hemel vloei in die natuurlike lig, en so ver as wat die natuurlike mens die lig van die hemel ontvang, word hy wys (n. 4302, 4408). Die dinge wat in die lig van die hemel is, kan gesien word in die lig van die hemel maar nie in die lig van die aarde nie, wat genoem word, natuurlike lig. (n. 9755). Daarom, die wat slegs in die lig van die wêreld is, neem nie daardie dinge wat in die lig van die hemel is, waar nie. (n. 3108). Aan die engele is die lig van die wêreld `n dik pikswart duisternis. (n. 1521, 1783, 1880).
348.1 Die verdienste en geregtigheid van die Meester is die goeie wat heers in die hemel (n. 9486, 9983). Hy wat “regverdig” is of wat “regverdig maak” is die een aan wie die verdienste van regverdigheid van die Meester toegesktyf word, en hy is “onregverdig” wat vashou aan sy eie regverdigheid en verdienste (n. 5069, 9263). Die kwaliteit van hulle in die ander lewe wat geregtigheid eis vir hulleself (n. 942, 2027). In die Woord is “geregtigheid” `n karaktertrek van die goeie en regverdigheid van die waarheid; daarom, om “geregtigheid in regverdigheid te doen”, is om die goeie en die waarheid te doen (n. 2235, 9857).
|
|
|
|
|