Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 358

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

347. Hemelse intelligensie is innerlike intelligensie, en ontstaan uit liefde vir die waarheid, nie met enige glorie in die wêreld ook nie enige glorie in die hemel as oogmerk nie, maar met die waarheid as oogmerk, waardeur hulle innerlik geaffekteer word en waarmee hulle innerlik verheug is. Hulle wat geaffekteer word en verheug is met die waarheid self, is geaffekteer en verheug met die lig van die hemel, en hulle wat geaffekteer en verheug is met die lig van die hemel word ook geaffekteer en word verheug deur Goddelike waarhede, en inderdaad, met die Meester Homself, want die lig van die hemel is die Goddelike waarheid, en Goddelike waarheid is die Meester in die hemel (sien bo, n. 126-140). Hierdie lig dring slegs in die innerlike van die denke of verstand; want die innerlikes van die verstand is gevorm vir die ontvangs van die lig, en word geaffekteer deur en verheug met die lig as dit binnedring, want wat ookal invloei en ontvang word van die hemel het dit wat heuglik en genotvol is. Hieruit kom `n ware emosie of liefde vir die waarheid, wat `n emosie is vir waarheid ter wille van die waarheid self. Hulle wat in hierdie emosie is, of wat dieselfde is, in hierdie liefde, is in hemelse intelligensie (verstandiges), en “glinster soos die glans van die uitspansel” Hulle “skitter” so as gevolg van die Goddelike waarheid, waar dit ookal in die hemel is, is dit dit wat die lig gee (sien bo, n. 132), en die “uitspansel” van die hemel dui uit korrespondensie op die intellektuele aanlegte of gawes, beide met engele en met die mens, wat in die lig van die hemel is. [2] Maar hulle wat die waarheid liefhet, beide met glorie in die wêreld of glorie in die hemel as `n oogmerk, kan nie in die hemel skyn nie, siende dat hulle verheug word met, en geaffekteer word deur die lig van die wêreld, en nie deur die lig van die hemel nie, en die lig van die wêreld sonder die lig van die hemel, is in die hemel `n dik duisternis. 347.1 Want dit is die glorie van die self wat nou oorheers, omdat dit die oogmerk is wat in sig is, en wanneer daardie glorie die oogmerk is, dan plaas die mens homself eerste, en sulke waarhede sien hy as `n middel tot `n doel, en maak hy dit diensbaar tot sy glorie en as `n instrument vir diens. Want hy wat Goddelike waarhede liefhet ter wille van sy eie glorie, eer homself en nie die Meester in Goddelike waarhede nie, en daarby draai hy die sig wat aan sy intelligensie behoort, weg van die hemel na die wêreld, en weg van die Meester na homself. Hulle is dan in die lig van die wêreld en nie in die lig van die hemel nie [3] In die uiterlike vorm of in die oë van die mens kom hulle net so intelligent en geleerd voor as hulle wat in die lig van die hemel is, omdat hulle net so spreek, en somtyds is hulle met hulle uiterlike voorkoms nog wyser, omdat hulle aangedryf word deur die liefde vir die self, en is geskool om hemelse emosies na te boots en te vervals, maar in hulle innerlike vorm waarin hulle voor die engele verskyn, is hulle totaal verskillend. Al hierdie wys in `n sekere graad wie daardie is wat bedoel word deur “Die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel”, - en wie bedoel word deur hulle “wat baie tot regverdigheid lei”, wat sal glinster soos die sterre, sal nou vertel word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205