Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 533

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

518. Daar was sommige geeste wat hulleself oortuig het, deur in die wêreld by hulleself te dink, dat hulle na die hemel sal gaan en daar ontvang sal word voor die ander as gevolg van hulle geleerdheid en hulle groot kennis van die Woord en oor die doktrines van hulle kerke, en gevolglik glo hulle dat hulle wys is, en dat hulle so is soos wat bedoel word waarvan gesê word dat hulle sal skitter soos die glinstering van die uitspansel, en soos die sterre aan die hemel (Daniël 12:3). Maar hulle was ondersoek om te sien of hulle kennis verblyf het in die geheue of in die lewe. Sodaniges van hulle wat `n ware emosie het vir die waarheid, dit is, wat werke het apart wat aan die liggaam behoort, en die wêreld as hul oogmerk, wat hoofsaaklik geestelike werke is,-- hulle, wanneer hulle onderrig is, word in die hemel aanvaar, en dit was aan hulle gegee om te weet wat dit is wat glinster in die hemel, naamlik, Goddelike waarheid (wat die lig van die hemel is) in werke, wat `n vlak is wat die strale van daardie lig ontvang en dit verander in verskillende grootshede. Maar hulle waarin die kennis bloot net in die geheue setel, en wat daarvan die vermoë bekom het om te argumenteer oor waarhede om te bewys wat hulle alreeds aanvaar het as beginsels, en sien daardie beginsels, nadat dit gekonformeer is, as waarhede, alhoewel dit valshede is, want hulle is nie in hemelse lig nie, en was tog in die geloof ontleen van die verwaandheid wat gewoonlik woon in so `n intelligensie, dat hulle meer geleerd was as ander, en sal vir daardie rede die hemel binnegaan om vootgestel te word aan die engele gemeenskap. Maar op die drumpel van die hemel begin hulle oë te verdonker deur die invloei van die lig van die hemel, en hulle intelligensie word versteur, en naderhand begin hulle hyg asof op die punt van die dood, en sodra hulle die hitte van die hemel voel, wat hemelse liefde is, begin hulle innerlik gemartel te word. Hulle is daarom neergewerp, en daarna geleer dat kennis maak nie `n engel nie, maar die lewe homself, wat verkry word deur middel van kennis, want kennis op sigself word geag as buite die hemel, maar lewe verkry deur middel van kennis is binne die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205