|
Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel) EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 288
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621. |
|
|
278. Die onskuld van die wysheid is ware onskuld, omdat dit innerlik is, want dit behoort aan die verstand self, dit is, tot die wil self en daarvandaan tot die intelligensie. En wanneer daar onskuld in hierdie dinge is, is daar ook wysheid, want wysheid behoort tot die wil en intelligensie. Dit is hoekom daar in die hemele gesê word dat onskuld het sy verblyfplek in die wysheid, en dat `n engel het net soveel onskuld as wat hy van die wysheid het. Dit word bevestig deur die feit dat hulle wat in `n staat van onskuld is, skryf niks van die goeie aan hulleself toe nie, maar beskou alle dinge as ontvang deur die Meester, dat hulle verlang om deur Hom gelei te word en nie deur hulleself nie, en dat hulle alles lief het wat goed is en vind genot in alles wat waar is, omdat hulle weet en dat hulle waarneem om dit lief te hê wat goed is, dit is, om dit te wil en te doen, is om die Meester lief te hê, en om die waarheid lief te hê, is om die naaste lief te hê, dat hulle tevrede leef met hulle eie, wanneer dit baie min of baie meer is, want hulle weet dat hulle net soveel ontvang as wat goed is vir hulle – hulle wat min ontvang vir wie die bietjie baie bruikbaar is, en hulle wat meer ontvang vir wie die baie ook bruikbaar is, en hulle weet ook nie wat is goed vir hulle nie, want die Meester alleen weet dit, wat na alle dinge kyk wat Hy voorsien en wat ewiglik is. [2] Ook is daar geen besorgdheid aangaande die toekoms nie; besorgdheid oor die toekoms noem hulle sorg vir die dag van môre, wat hulle definieër as leed op grond van die nie ontvangs van dinge wat nie nodig is vir die gebruik in die lewe nie. Hulle handel nooit van die bose kant met hulle deelgenote nie, maar vanuit dit wat goed, regverdig en opreg is. Om te handel vanaf die bose kant, noem hulle sluheid, wat hulle vermy soos die gif van `n adder, siende dat dit antagonisties is teenoor die onskuld. Aangesien hulle niks meer lief het as om deur die Meester gelei te word nie, skryf hulle alle dinge aan Hom toe wat hulle van Hom af ontvang, hulle word eenkant gehou van dit wat van hulle eie is [proprium], en tot die mate dat hulle apart gehou word van dit wat hulle eie is, vloei die Meester in hulle in, en as gevolg hiervan, sal hulle, wanneer hulle die Meester hoor, of dit deur die Woord is of deur prediking, stoor hulle dit nie in die geheue nie, maar gehoorsaam onmiddelik, dit is, om dit te wil en dit te doen, deurdat hul wil terselfdertyd hulle geheue is. Dit vir die grootste deel vertoon uitwaarts baie eenvoudig, maar innerlik is hulle wys, versigtig en verstandig. Dit is wat die Meester na verwys in die woorde: “….wees dan so versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe.” (Matt. 10:16). So is dan die onskuld wat genoem word die onskuld van die wysheid. [3] Omdat onskuld niks bydra van die goeie tot homself nie, maar skryf alle goeie toe aan die Meester, en omdat dit lief is om deur die Meester gelei te word, en die bron is van die ontvangs van alle goeie en die waarheid, waarvanaf die wysheid kom, - en omrede dit is die mens so geskep om in sy kinderjare in die eksterne onskuld te wees, en wanneer hy oud begin word kom hy in interne onskuld, en in die einde dat hy deur middel van die eksterne in die interne kan kom, en van die interne weer tot die eksterne. En dit is die rede dat as `n mens oud begin raak, begin hy kleiner raak en word weer soos `n kind, maar `n wyse kind (dit is wat ons noem ‘kinds’), dit is, `n engel, want `n wyse kind is in `n verhewe sin `n engel. Dit is hoekom in die Woord “`n klein kindjie’ iemand voorstel of aandui wat onskuldig is, en “`n ou man” dui aan iemand wat wys is waarin daar onskuld is. 278.1.
|
|
|
|
|