Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 509

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

495. Siende dat die lewe van geeste wat pas van die wêreld af aangekom het, nie anders is as die lewe in die wêreld nie, en siende dat hulle niks weet van hulle staat van lewe na die dood nie en niks aangaande die hemel en hel behalwe wat hulle geleer het uit die sin van die letter van die Woord en die prediking daaruit nie, is hulle ten eerste verbaas om hulleself in `n liggaam te vind en in elke sintuig wat hulle in die lewe gehad het, en om soortgelyke dinge te sien, en hulle word gretig om te weet wat die hemel is, wat die hel is, en waar hulle nou is. Daarom vertel hulle vriende hulle aangaande die toestand van die ewige lewe, en neem hulle na verskeie plekke en in verskeie gemeenskappe, en somtyds in stede, en in tuine en parke, en toon aan hulle meestal die uitstaande grootsheid van dinge wat die uiterlikes waarin hulle is, prikkel en genot verskaf. Dan word hulle gebring in die kennis van die staat van hulle siele na die dood, en oor die hemel en die hel, en dat hulle in die lewe `n liggaam getrakteer het, totdat hulle verontwaardig voel oor hulle onkunde oor sulke dinge, en oor die onkunde oor die kerk. Omtrent almal is angstig om te weet of hulle hemel toe sal gaan. Die meeste van hulle glo hulle sal, omdat hulle in die wêreld `n merele en burgerlike lewe gelei het, en het nooit oorweeg dat die slegte en die goeie lewe `n uiterlike lewe is, soos om goed te doen aan ander, die bywoning van openbare aanbidding, te luister na prediking, en om te bid, en totaal onbewus dat eksterne dade en eksterne handelinge van aanbidding van nul en gener waarde is, maar slegs die interne waaruit die eksterne voortkom. Daar is nouliks een uit `n duisend wat weet wat die internes is, en dat dit in hulle is waar die mens die hemel en die kerk moet vind. En nog minder is dit bekend dat uiterlike handelinge is soos wat die bedoelinge en gedagtes is, en die liefde en die geloof in dit waaruit dit ontspring. En selfs wanneer hulle geleer word, faal hulle daarin om dit te begryp dat om te dink en te wil is van geen waarde nie, maar slegs om te praat en daarna te handel. So is dit met die grootste deel van hulle op hierdie dag wat uit die Christelike wêreld in die ander lewe oorgaan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205